Foton tunland warning





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 25
  1. #1
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Foton tunland warning

    PLEASE BEFORE YOU EVER SHOULD CONSIDER BUYING A FOTON TUNLAND
    Please contact me first so I can share my experience with you. No lies will be told I have a paper trail from day one and will share if required. This is now one year down the line and still having major issues.
    D van Heerden
    0716098787
    [email protected]
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  2. #2
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton tunland warning

    Whats is all your problems??
    Thats why i bought a demo for next to nothing and all problems was sorted in advance.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  3. #3
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Send me your e mail and I will send you this list
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  4. #4
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    3,023
    Thanked: 384

    Default Re: Foton tunland warning

    Just share everything right here on the forum then everyone can read it.

  5. #5
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    I was born before computers man ,trying to upload but file every time.
    Attached Files Attached Files
    Last edited by vheerddp; 2016/03/30 at 02:12 PM. Reason: add files
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  6. #6
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Ok I will try again
    Attached Files Attached Files
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  7. #7
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton tunland warning

    Het ook hier en daar klein probleme gehad maar dit is herstel, maar ek moes ook eers dreig ens voor iets gebeur het.
    As ek jy is laat hul jou geld terug gee of nuwe een vir jou gee. Klink of jou voertuig in ongeluk was of iets. Jy se ook dit is vir 10000km geservice maar dit staan slegs op 350km. En dat dit 'n 2015 moet wees en eweskielik 'n 2014. Slang in gras.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  8. #8
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Ag ek baklei nou al van die eerste week af .As dit nie vir die waarborg was nie het ek groot problem gehad nou dat ek die voertuig n jaar het moet ek al aansoek doen vir n verlengde waarborg net wat my kan dek verder.Hulle kom nou my bakkie haal Maandag on die harnas uit te haal om die fout te soek vir die 4X4 wat na twee pogings nog nie herstel kom word nie.Ek het gevra dat hulle my bakkie moet inruil op iets anders in die imperial groep maar my aflos is op R361 000 na n jaar.Ek maak orals geraas maar niemand steur hulle aan die verbruikers wet nie . Ek meen vandag steur niemand hulle aan wette nie. As enige iemand vir my raat het laat weet asb.
    Ek het nog nie een trip gedoen sonder probleme nie ek het die voertuig gekoop om n redelike goeie voertuig te he as ek op pension gaan maar nou staan die ding in my of hulle garage ,ek is te bang om van die bus roete af te gaan hy het nou maar eers 11500 KM gedoen waar van baie op en ag na die handelaar is.Ek betaal baie vir die bakkie en het minder probleme gehad
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  9. #9
    Join Date
    May 2014
    Location
    PRETORIA
    Age
    42
    Posts
    284
    Thanked: 42

    Default Re: Foton tunland warning

    Quote Originally Posted by vheerddp View Post
    ag ek baklei nou al van die eerste week af .as dit nie vir die waarborg was nie het ek groot problem gehad nou dat ek die voertuig n jaar het moet ek al aansoek doen vir n verlengde waarborg net wat my kan dek verder.hulle kom nou my bakkie haal maandag on die harnas uit te haal om die fout te soek vir die 4x4 wat na twee pogings nog nie herstel kom word nie.ek het gevra dat hulle my bakkie moet inruil op iets anders in die imperial groep maar my aflos is op r361 000 na n jaar.ek maak orals geraas maar niemand steur hulle aan die verbruikers wet nie . Ek meen vandag steur niemand hulle aan wette nie. As enige iemand vir my raat het laat weet asb.
    Ek het nog nie een trip gedoen sonder probleme nie ek het die voertuig gekoop om n redelike goeie voertuig te he as ek op pension gaan maar nou staan die ding in my of hulle garage ,ek is te bang om van die bus roete af te gaan hy het nou maar eers 11500 km gedoen waar van baie op en ag na die handelaar is.ek betaal baie vir die bakkie en het minder probleme gehad

    dis nie goed nie.
    Myne staan nou op 38000km. 3 x 4x4 roetes en lang trips mosselbaai toe en trig ens. Geen probleme.
    Aircon het wel ophou werk laasweek op round trip na kimberly vir kwotasie wa ek daar gaan doen het. dINK DIT IS NET GAS.
    Aas ek jy is maak ek dit warm vir hul, ek is bereid om agter jou te staan, glo my hul ken my ook al .
    Last edited by UITZICHT; 2016/03/31 at 07:19 PM.
    FOTON TUNLAND 4X4 LUX
    UPGRADES:"LEVEL IT" SPACER KIT,2" LIFT WITH RANCHO ADJUSTABLE SHOCKS,ROCKSPIDER 4X4: BASHPLATE,ROCKSLIDERS,REARBUMPER/TOWBAR COMBINATION. UTILITY BOXES FOR AIR COMPRESSOR AND RECOVERY GEAR. DIY CANOPY. NEW CUSTOM BUMPER.

  10. #10
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Kempton Park
    Age
    40
    Posts
    357
    Thanked: 9

    Default Re: Foton tunland warning

    Klink my jy het n lemon gekoop. Het myne gekoop en het hom amper n jaar. Ek sleep elke tweede naweek my 2.5 ton boot met familie dam toe. Ek diens my Foton by Randburg en kry beter diens as by Mitsubishi toe ek my Triton 3.2 gehad het. Al's werk nog net soos ek hom gekry het meet 4k op.

    Nie goed om al die defekte te sien nie maar ek dink dis toevalig. My Triton het my nou weer 10x meer probleme gegee.

    Sterkte daar!
    2019 Pajero sport
    2000 Fird Expedition 5.4
    1989 Ford Bronck 302

  11. #11
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Meyerton
    Age
    41
    Posts
    891
    Thanked: 274

    Default Re: Foton tunland warning

    Ek het deur alles gelees, en kan nie my oë glo nie! Van olie lekke tot verf probleme, dit lyk of hulle die hele voertuig vervang stuk vir stuk.
    Dinge wat my pla is die goeters wat by die handelaar wegraak ,soos die spaarband en die gereedskap sakkie, dit het niks te doen met die kar probleme nie maar meer met die geloofwaardigheid van die handelaar.

    Iets wat ek wel eenkeer gesien het toe ons 'n KIA gaan toetsbestuur het, was dat die instrumente nie gewerk het op die toetskar nie. Hulle se toe dat hulle die "fuse" uitgehaal het. Toe ek bietjie druk oor hoekom toe se hy hulle doen dit om kilometers te spaar op die klok.(Die verkoopsman werk nou nie meer daar nie)
    Ek weet nie hoe waar dit is, en of dit so werk nie , maar miskien is dit wat met jou Tunland gebeur het. Hy het BAIE meer kilometers afgele as wat sy ODO se. En moet so handelaar wat jou spaarband omruil en gereedskap sakkie steel terwyl hy daar is vir reperasies wie weet wat hulle nog alles doen.

  12. #12
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Daar slaan jy nou die spyker op die kop ek het die selde gevoel gehad want hoe kan n kar met so min kilos in so n toestand kom.Die verkoopsman het vir my gese dit is oor die bakkie elke dag buite op die sypaaitjie staan en heen en weer gery word.Ek dink dit sal goed wees dat ons almal n vergadering reel met die Brand Manager.En ons issues met hom uit te klaar of n Foton Tunland owners dag te reel iewers.
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  13. #13
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Meyerton
    Age
    41
    Posts
    891
    Thanked: 274

    Default Re: Foton tunland warning

    Quote Originally Posted by vheerddp View Post
    Daar slaan jy nou die spyker op die kop ek het die selde gevoel gehad want hoe kan n kar met so min kilos in so n toestand kom.Die verkoopsman het vir my gese dit is oor die bakkie elke dag buite op die sypaaitjie staan en heen en weer gery word.Ek dink dit sal goed wees dat ons almal n vergadering reel met die Brand Manager.En ons issues met hom uit te klaar of n Foton Tunland owners dag te reel iewers.
    Het jy al met die "dealer principle" gepraat daaroor? (jammer ek ken nie die afrikaans vir dit nie)

  14. #14
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton tunland warning

    Imperial Group change DP's like some people changes underwear...

  15. #15
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oppi plaas
    Age
    46
    Posts
    1,610
    Thanked: 874

    Default Re: Foton tunland warning

    Die ou is ook redelik naar vir Foton, lyk dit my.
    Attached Images Attached Images  
    2017 Amarok Extreme V6
    2014 Jeep Wrangler Rubicon
    2012 LR Puma 2.2
    2012 LR Puma 2.2 D/c
    2011 LR Puma 2.4
    1976 LR Series 3
    1971 LR Series 2A

  16. #16
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Durban
    Age
    65
    Posts
    760
    Thanked: 67

    Default Re: Foton tunland warning

    Quote Originally Posted by boanergesza1 View Post
    Het jy al met die "dealer principle" gepraat daaroor? (jammer ek ken nie die afrikaans vir dit nie)


    Dief principaal

  17. #17
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Quote Originally Posted by Bosvark Kzn View Post
    Die ou is ook redelik naar vir Foton, lyk dit my.
    Ek oorweeg die selfde soos daai man met die Isuzu jare terug.Ek is seker die slegste publisiteit moet hulle erg seermaak. Plaas hulle my bakkie net vervang het.Daar is nou al meer as R140 000 op my bakkie gespandeer. Nie goed vir besigheid
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

  18. #18
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton tunland warning

    That idea also cross my mind with the stickers, "Why NOT to buy a Foton Tunland, ask me now".

  19. #19
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    East Rand
    Age
    50
    Posts
    70
    Thanked: 3

    Default Re: Foton tunland warning

    That Isuzu oke a couple of year ago, I remember him, the only sad thing about his special "advertising" become apparent later that he was at fault regarding the chassis bending, wilful abuse! I don't know now how it turned out eventually.


    In our case Dirk, I think we where misled with intention.

  20. #20
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Secunda
    Age
    59
    Posts
    159
    Thanked: 5

    Default Re: Foton tunland warning

    Die bank MFC kliente diens afd het my gebel en gevra ek moet die saak by die Ombudsman aangee omdat dit goed nou al meer as n jaar draai ,het maar so gemaak en nou is dit die waiting game.
    Attached Images Attached Images
    Dirk van Heerden
    Foton Tunland 4x4 lux
    [email protected]

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Joined the Foton group
    By magnut4.0 in forum Foton
    Replies: 18
    Last Post: 2018/09/10, 06:21 PM
  2. Foton Diff Lock
    By vheerddp in forum Foton
    Replies: 3
    Last Post: 2015/09/11, 02:58 PM
  3. New Foton Toano van and Sauvana SUV
    By Rod1 in forum Foton
    Replies: 2
    Last Post: 2015/06/12, 02:57 PM
  4. Foton Section
    By Mad Manny in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2013/09/02, 06:45 PM
  5. Are Foton trucks any good?
    By StevenDB in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 4
    Last Post: 2012/02/21, 11:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •