|
Ek het die standard TD Korando en het die naweek saam met 'n vriend Helderberg Farm gaan ry. Ek was besonder verstom. My vriend het 'n cruiser met OME en 'n paar 31 BFG op teen my baba bandjies en ek het alles saam met hom gedoen.
Die torque en ratverhouding was regtig nogal nie sleg nie en my brandstof verbruik was besonder goed. Ek sal nou maar ophou om my Korando sleg te se tot hy weer breek.
Niks fout met daardie Korando's nie. Maar net een ding, jy is JAN30 , dertig jaar oud, en dit was jou "post" no. 30. Hoe kry jy dit reg? Onthou dit as jy weer lotto speel!!!
Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
2007 Xplorer
Vat die Korando se reg. nr. en jou skelm se geboorte datum(as jy dit ken), skoonma s'n sal ook werk, maar omgedraai, en werk die ander nommers uit.
Speurdiens? Hulle vat nie ou-hout wat alles weet (soos ek) meer in nie!!
Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
2007 Xplorer
Ons het die tuinskloof roete in Baviaans gery so 2 jaar terug, en daar was 'n Korando saam in die groep. Een opdraande is nogal rof (ok so bietjie meer as rof, baie lang opdraande met los klippe, xovers etc).
Die Korando is eenvoudig saam gery die hele pad, met geen issues nie.
Dit mag dalk heel moontlik die lelikste 4x4 op die pad wees, maar ek dink in die prysklas kry jy 'n baie nice voertuig.
Een joernalis het op 'n stadium die Korando as "the ugliest object in the known universe" beskryf, maar ek het vriende wat vir geen geld ter w^ereld hul Korando sal verruil vir iets anders nie. Ek wonder net partykeer presies wat aangaan in Ssangyong se ontwerpafdeling - hulle kom met die snaakste idees vorendag.
Dries Venter
2006 Discovery 3 V8 SE aka TuTix
Opgegradeer vanaf
Groenie die Draak - 1999 Disco I V8i
Gelie - 1985 110 Hardtop V8
"I like the Land Rover Rock'n'Roll"
Dis obvious die kar kom van Korea af hulle loer die ontwerp met nou ogies
Voorkom diefstal. Koop 'n Korando!!!!!!!!1
Korando beteken in Korean .. Koreans can do Jan ek neem aan jou Korando het 'n limted slipp diff ?
Last edited by JGoosen; 2008/10/13 at 09:56 AM. Reason: .....
Jan,
Waar is die foto's ?
Nee die ding het niks in nie net 'n onnosil drywer wat nie weet wanneer om te stop nie. Ek probeer die fotos oplaai maar is nog te dom.
Advies sal waardeer word.
Voorkom diefstal. Koop 'n Korando!!!!!!!!1
Hier is how to hoe om foto's te post
http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=22678&highlight=upload+photos
The Korando and Musso's designer is a pommie
Ken Greenly must have been bit drunk
Ek het my Korando nou 6 jaar, Enigste probleme so ver (nou amper op 300,000 km) was starter, diesel 12 cut off switch en nou die vacuum pomp wat net vacuum gee op +2300 rpm. Nietemin, my een ander probleem is die ratkas se linkages. Die korando 2.9dt (OM662) is geneig om op die swivel te breek
Ek merk dat die musso (2002-2006) 2.9d (OM662) se ratkas nie dieselfde arms het nie met die "Gearleaver" wat direk uit die ratkas kom.
Die vraag is wat is die verskil in die 2 ratkaste?
1 - is hulle omruilbaar (Interchangeable considering input shaft, bolt pattern, length, gearleaver position)
2 - wat is die musso se gear ratio,s ( Die Korando se 5de is 1:1 )
Ek het n Musso gehad, en dit het linkages gehad, en nie direk uut die ratkas gekom
Bookmarks