Quad vir plaas werk





Results 1 to 14 of 14
  1. #1
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Montagu
    Age
    44
    Posts
    17

    Default Quad vir plaas werk

    Hi, my Yamaha Bruin 350 het nou na 8 harde jare die gees gegee. Ek kyk op die oomblik na die Suzuki LT F400, Honda TRX 420 en Polaris Sportsman 570. Almal is 4x4 die Polaris is so R22 000 duurder, maar hy is darem so ietwat groter.
    .
    Ons gebruik fiets vir vrugtevlieg spat en onkruid spuit by beide word daar waentjie gesleep seker so 300kg. So baie van tyd word daar net so 8 na 10km/h gery.


    Wil net hoor of daar iemand is wat dalk onderving het met van die fietse en wat kan raad, kommentaar, kritiek ens gee.


    Dankie

  2. #2
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Jeffreys bay/U.K.
    Age
    38
    Posts
    8

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Polaris all day long I have a suzuki and 2 polaris sportsmans and will have nothing els. The 570 is a brilliant ATV.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,470

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Aeon Crossland 400 4x4 or Sym Quadraider 600 4x4


    both imported and distributed by Kawasaki in South Africa.


  4. #4
    Join Date
    May 2015
    Location
    Kempton Park
    Age
    27
    Posts
    43

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Polaris all the,

    Torque on them are good a donkie maar hulle kan werk

  5. #5
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Montagu
    Age
    44
    Posts
    17

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Hi DouglasN, ek kyk maar na die Suzuki, Honda en Polaris aangesien dit maar die 3 agente hier naby my is. Het intussen teen die Suzuki besluit (het glo n petrol pomp problem)

  6. #6
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    Benoni
    Posts
    3,470

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Quote Originally Posted by Pappa View Post
    Hi DouglasN, ek kyk maar na die Suzuki, Honda en Polaris aangesien dit maar die 3 agente hier naby my is. Het intussen teen die Suzuki besluit (het glo n petrol pomp problem)


    Looks like your closest Kawasaki dealer is Somerset West.


    Aeon makes/used to make the 100 & 200cc Polaris bikes.
    Last edited by DouglasN; 2016/03/24 at 09:01 AM.


  7. #7
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    55
    Posts
    2,221

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Ons het onder andere Polaris Hawkeye 300 sowel as Suzuki Eiger 400 en beide werk elke dag van die week......... Nog geen probleme van enige van hulle gekry nie.........


    Die Suzuki doen die swaar werk want dis 4x4 met LR........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  8. #8
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Montagu
    Age
    44
    Posts
    17

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Quote Originally Posted by Fisheagle View Post
    Ons het onder andere Polaris Hawkeye 300 sowel as Suzuki Eiger 400 en beide werk elke dag van die week......... Nog geen probleme van enige van hulle gekry nie.........


    Die Suzuki doen die swaar werk want dis 4x4 met LR........


    Hi Fisheagle, as ek mag vra hoe lank het jy al die 2 fietse, en hoe is die naverkoops diens van die 2 agente?

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    52
    Posts
    8,137

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Pappa - kyk bietjie hierna. Big Boy Monster, met Diesel enjin, R 69 000.

    Betreffende quads - ek like die Hondas.

    Laat weet as jy daai Bruin as parte ens ens wil verkoop, ek het 'n 350 4x4 op die plasie wat Tapelo mee drade check. Maar van sy plastics is al op.

    http://www.bigboyscooters.co.za/cata...l/monster-d460
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  10. #10
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    just south of Mozambique border
    Age
    68
    Posts
    655

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Ek het my Honda 420 aan n ou in Woester verkoop 4 jaar terug en her nou maand terugweer met hom gepraat. Hy s hy het nog geen probleme met hom gehad nie en of ek nie van nog weet wat te koop is nie want die ATV gee hom uitstekende diens. Hy doen glo kontrakte vir die bespuiting van boorde met die quad.
    Nappies and politicians should be changed regularly AND FOR THE SAME REASON
    Save the rhino kill a poacher
    Dung beetles have right of way
    2006 DISCO 3 TDV6 HSE
    1998 Disco I V8 Bought it back Sold again.
    1973 Series IIA 109 (Jorrie)
    1974 Series III S/W modified Ford V6 Defender box. Body work (Sold)

  11. #11
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    55
    Posts
    2,221

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Quote Originally Posted by Pappa View Post
    Hi Fisheagle, as ek mag vra hoe lank het jy al die 2 fietse, en hoe is die naverkoops diens van die 2 agente?
    Die Polaris het ons nou al so 7-jaar maar die Suzuki het ons saam met die plaas gekoop 2-jaar terug. Ons het nie agente in ons area nie, so ons diens maar self........ Almal se vir my dat parte vir Zuk makliker en goedkoper bekom word as vir die Polaris maar tot op hede het ek nog nie parte nodig gehad vir enige een nie........


    Ons het 5 x quads en het 3 daarvan op Gumtree of OLX gekoop. Jy kry dit gereeld teen 'n 3de of helfte van die nuwe verkoop prys.......hou maar dop........mense, veral in stede koop die goed en dan raak dit 'n effort om elke naweek te laai en km's ver weer te gaan aflaai & ry.......dan begin dit stof opgaar en gou-gou verkoop hulle maar liewers.........kyk maar rond en spaar jouself so hope geld..........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  12. #12
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Montagu
    Age
    44
    Posts
    17

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Dankie vir die raad en kommentaar. Moet se ek het nou al so 2 goeie 2de handse fietse deur my vingers laat glip, die meeste van die goed is in die stad en teen die tyd wat ek tyd kry en genoeg moed bymekaar gemaak het om deur die tonnel te gaan is die goed verkoop.

  13. #13
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Cape Town or Jansenville or missing...
    Age
    39
    Posts
    10,505

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Moenie die Chinese quads vergeet nie. Ek weet die betrokke model is te klein vir wat jy wil doen, maar ons het 'n Linhai Rustler op die plaas was nou al 10 jaar lank loop. Hy is goed gaar maar hy werk, en mens voel nie jammer vir hom soos met 'n duurder quad nie.

  14. #14
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    55
    Posts
    2,221

    Default Re: Quad vir plaas werk

    Ja die Linhai Rustler is ook 'n opsie........ Een van ons werkers het een en dis glad nie 'n slegte quad nie......


    Ek vind die support / parte net bietjie moeilik bekombaar en hier en daar buitensporig duur......... Ons naaste agent is in Pietersburg en hulle wou nou die dag R6999 vir 'n kompleet agter side-shaft gehad het vir 'n stripped drive coupling wat ons toe vir minder as R200 reggemaak het..........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

Similar Threads

  1. Namibia trip report (Part 1) - deur Swambo
    By Rainier Vermaak in forum Namibia
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/01, 09:31 PM
  2. 4x4 Trail .... Limited space available
    By Dave Faddel in forum Southern Cape
    Replies: 63
    Last Post: 2011/04/08, 08:35 AM
  3. Noord Kaap trip report
    By camelman in forum Northern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2010/11/03, 02:54 PM
  4. Replies: 82
    Last Post: 2010/04/14, 12:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •