Yip, ek't ook maar onlangs uitgevind Pluto is nie 'n planeet nie. En toe sommer lekker dom gevoel
Maar mens leer elke dag iets nuuts. Dis fantasties.
|
Sien gisteraand op 50/50 daar is by een of ander internasionale konferensie besluit dat Pluto nie as die negende planeet in ons sonnestelsel gereken kan word nie. Dus is daar nou slegs 8 volwaardige planete in ons sonnestelsel.
In die Kuiper Belt buite die wentelbaan van Neptunus is daar ander hemelliggame soos Edna wat 'n swaarder massa as Pluto het wat eers onlangs ontdek is en Pluto word nou as een van die vele dwerg planete in die Kuiper Belt gereken. Interessant is dat daar tot 70000 objekte van wisselende grote in die Kuiper Belt kan wees.
Al die nuwe kennis is te danke aan nuwe en beter teleskope. Laat mens wonder wat in die toekoms ontdek gaan word....
Yip, ek't ook maar onlangs uitgevind Pluto is nie 'n planeet nie. En toe sommer lekker dom gevoel
Maar mens leer elke dag iets nuuts. Dis fantasties.
Strange, I have known about them de-naming Pluto a planet for 2 years..... Something about it not having its own moon
I thought it was a done deal8)
"A turbo: exhaust gasses go into the turbocharger and spin it, witchcraft happens and you go faster "
By Jeremy Clarkson (I think)
Until they started discovering all the Kuiper belt objects, a planet was a rocky/big object circling a star. TO make life easier, the exact definition of a planet and dwarf planet was drawn up. A planet must clear all the debris from its orbit, in other words, no rocks in the same orbit, should be round due to its own gravity and a few other rules as well. It took some time to get everyone to agree on the same page
Guys pluto has been renamed but its not not aplanet according to all the astronomy courses i did as wel as most sources of literature pluto is now a dwarf planet like ceres
Bookmarks