Nice thanks for sharing BattleField.
Did you have the Manual Transmission?
Problem list is not to shabby for 60K KMs.
Enjoy the Scorpio.
|
Ek het gister my 2013 XUV500 ingeruil en 'n Scorpio DC 4x4 gekry.
Die XUV het 60k op die odo en die probleme wat ek gehad het sluit in:
1. AWD lock wou nie 'un-lock' nie en is onder waarbog vervang. Vinnig effektief en met 'n smile by Mahindra Montana.
2. Ek het gevra vir n upgrade van die Fimware vir die entertainment system (om Blue Sense te toets) en die techie het dit opgeneuk en die system heeltemal useless gelaat. Dis is vervang onder waarborg.
3. Harnas na agterdeur het foutief geraak en wiper op agterruit wou nie werk nie. Vervang sonder skroom onder waarborg.
4. As die motor in die son gestaan het en baie warm gebak het sal die aircon nie dadelik aanskakel nie, neem so minuut of wat voor die fans en alles inskop. Mahindra kon nie die oorsaak daarvan opspoor nie.
Waar het ek gery?
1. Mosambiek toe en saam met die Toyota manne en in die dik sand gery. XUV se neus is net bietjie laag so ek het heelpad middleman plat geskraap. Geen probleme gehad nie en besonders lig op brandstof vergeleke met die ander 4x4s (avg 12.5 km/l)
2. Hartenbos toe gesleep Des 2015 met n 1996 Jurgens Penta. Geen probleme en ek was verbaas hoe goed ek hou by die ander slepers met hul bekende vervaardiger bakkies. (avg 9km/l 110-120km/h)
3. 2x Hermanus toe en terug sonder probleme en baie goeie brandstof verbuik vir n SUV tipe voertuig. (avg 13.4 120+ km/h)
4. So vinnig gery op die N4 dat die Cop wat my aftrek sê "Wow, this thing fucksoff! what is it?" Hy het my gevang op 187km/h (Klok spoed 200) Ek sal nie uitbrei oor hoe ek daar uit gekom het nie
5. Daaglikse gebruik kantoor toe en terug (geen hoofweg slegs dorp) (avg 13.7 km/l) Dit wil gedoen wees vir so groot voertuig.
6. Baie gaan kuier oppie plaas en stofpad gery (+- 15km) en met AWD gelock was die voertuig stewig en vas op die grondpad. Niks het los gerattle nie net n vibrasie van die instrumentepaneel 'cover' het geirriteer.
Overall is ek tevrede met die XUV. Baie been spasie vir passasiers en heelwat meer beenspasie as ander 7seaters by die heel agterste ry sitplekke.
Nou sal ek sien wat maak die Scorpio 2.2 MHawk DC CDRe 4x4. Beplan 'n paar lekker trippies na Moz se noorde.
Nice thanks for sharing BattleField.
Did you have the Manual Transmission?
Problem list is not to shabby for 60K KMs.
Enjoy the Scorpio.
Last edited by 2beFree; 2016/02/18 at 12:09 PM.
Scorpio now comes with diff lock, right? Really nice bakkie nowadays. May you have many adventures for years to come!
2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D
Ek het die W6 (2WD) in 2013 gekoop. ne ek my 4X4 verkoop het Lig op diesel maar genoeg krag en spoed.
Ek kry toe 'n skoonseun in 2014 wat bos befoeterd is en 'n SWB Paj 3.2 het.
Laasjaar moes ek toe maar SWAMBO se Daihatsu inruil op 'n Jeep 3.7 KJ om saam bos toe te gaan.
Ek was eintlik spyt ek het die 2WD XUV 500 aanvanklik gekoop ipv 'n 4X4, maar nou het ek weer een.
Laat weet ons later wat jou indrukke is van jou nuwe ryding & geniet hom!
2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift
Bookmarks