Old mill pass update - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30
  1. #21
    Join Date
    May 2015
    Location
    Bethlehem
    Age
    33
    Posts
    569
    Thanked: 72

    Default Re: Old mill pass update

    a better pic to give an idea of the problem.
    Attached Images Attached Images  
    2012 JK Rubicon (PANDA) ..... because jeep......
    2011 V9X Pathfinder...... because Baby to be onboard

    EX 2009 Jimny , tricked to the teeh....

  2. #22
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Orkney
    Age
    43
    Posts
    818
    Thanked: 2

    Default Re: Old mill pass update

    Quote Originally Posted by Su-SWYS-ki View Post
    a better pic to give an idea of the problem.
    Now you make it to easy...............
    DBJeep
    JEEP
    Since 1941

  3. #23
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    heidelberg
    Age
    48
    Posts
    27
    Thanked: 4

    Cool Re: Old mill pass update

    Die klippie is geskuif. Drie high lift jacks en daars hy weg.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20160428_120232.jpg 
Views:	233 
Size:	163.7 KB 
ID:	400668   Click image for larger version. 

Name:	20160428_131211.jpg 
Views:	234 
Size:	198.1 KB 
ID:	400669   Click image for larger version. 

Name:	20160428_131207.jpg 
Views:	221 
Size:	191.8 KB 
ID:	400670  

  4. #24
    Join Date
    May 2008
    Location
    Pietermaritzburg
    Age
    52
    Posts
    87
    Thanked: 2

    Default Re: Old mill pass update

    Boer maak n plan

  5. #25
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Krugersdorp
    Age
    64
    Posts
    204
    Thanked: 50

    Default Re: Old mill pass update

    Wow you guys were determined and succeeded. Well done! Now those who have the wheels can enjoy the route.

  6. #26
    Join Date
    May 2015
    Location
    Bethlehem
    Age
    33
    Posts
    569
    Thanked: 72

    Default Re: Old mill pass update

    julle ysters............. julle moes my net gese het dan het ons gejoin......
    2012 JK Rubicon (PANDA) ..... because jeep......
    2011 V9X Pathfinder...... because Baby to be onboard

    EX 2009 Jimny , tricked to the teeh....

  7. #27
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    pretoria
    Age
    61
    Posts
    194
    Thanked: 115

    Default Re: Old mill pass update

    Dankie Skoffel en die manne wat die pas weer vir almal toeganklik gemaak het , as ek in julle vasloop eendag skink ek vir elkeen van julle n pappegaai!

    Ons gaan in Oktober oppad Bobbejaanspas toe die eeerste nag daar oorbly en die pas ry. As daar enige raad of kommentaar is oor die verblyf en pas laat ons hoor. Sal ons die pas in 3 ure kan voltooi?

  8. #28
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    pretoria
    Age
    61
    Posts
    194
    Thanked: 115

    Default Re: Old mill pass update

    Is daar iemand wat die pas gery het sedert Skoffel en die manne die klippie verwyder het? Is dit n moeite werd bestemming noudat dit weer oop is.

  9. #29
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    heidelberg
    Age
    48
    Posts
    27
    Thanked: 4

    Default Re: Old mill pass update

    Quote Originally Posted by stofstreep2 View Post
    Is daar iemand wat die pas gery het sedert Skoffel en die manne die klippie verwyder het? Is dit n moeite werd bestemming noudat dit weer oop is.
    Hi Stofstreep. Dit is n baie mooi area om te sien daai. Die pas kan baie gevaarlik raak indien jy verkeerde lyne ry. Daars so 3 maande terug n ongeluk gewees van Rebellie se kant op. Daar is baie slote wat uitgespoel is en met die fyn klippies en sand gly mens maklik. Indien julle wil kamp is Bokpoort n nice plek en as julle n groot groep mense is kan julle by Rebellie oornag. Lieflike huis om in te bly met n baie mooi uitsig.

  10. #30
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    pretoria
    Age
    61
    Posts
    194
    Thanked: 115

    Default Re: Old mill pass update

    Dankie Skoffel!
    Ons bly by die Old Mill gaste plaas ( ingang tussen Clarens en Fouriesburg) en doen die roete van daar af waar dit dan weer eindig naby Clarens. Soos dit vir my lyk op T4A word die roete eindelik die Rebellie 4X4 roete of n deel daarvan. Dit klink of ons dit van bo na onder doen?
    Ek het gehoop die pas is n 3-4 gradering aangesien ons nog oppad is Lesotho toe waar ons die Bobbejaanspas gaan aandurf. Ek hoop nie ons onderskat die Old Mill roete nie

    Laat maar weet as daar enige iets is wat jy ons nog kan vertel en of 4 ure genoeg is om die vol roete te doen.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Zuurberg Pass - The Forgotten Pass?
    By Herman Kern in forum Eastern Cape
    Replies: 41
    Last Post: 2019/05/16, 11:03 PM
  2. Sanie Pass Update
    By Krappie.botha in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 5
    Last Post: 2015/06/23, 12:39 PM
  3. Traffic jams on Sani pass
    By Henryv in forum Lesotho
    Replies: 11
    Last Post: 2015/05/14, 06:33 PM
  4. Bosua Pass
    By GoSee in forum Namibia
    Replies: 8
    Last Post: 2015/02/16, 10:59 AM
  5. Baboon's Pass 24 to 28 September 2008
    By ctLandy in forum Lesotho
    Replies: 33
    Last Post: 2008/10/02, 08:53 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •