Advies asb: Aloe Striata





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Sasolburg
    Age
    45
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default Advies asb: Aloe Striata

    Goeie dag almal.

    Ons het 'n splinternuwe Aloe Striata karavaan met al die ekstras. Ons was oorspronklik opsoek na 'n kleiner karavaan waarmee ons beide kan veld toe en karavaan park toe gaan. Ons kinders maak nou amper elke vakansie vir ons nuwe planne en dan eindig ons op met meer kinders as die wat ons self gemaak het!

    Die uiteinde is dat ons nou 'n groot karavaan gekoop het en hou by die kindervriendelike parke (Badplaas, Eiland ens.).

    Ons Aloe is nou 1 jaar oud en het nog net 1 keer uit die erf gegaan.

    Ek het nou n ernstige spasieprobleem en sou graag wou weet of julle nie van iemand weet wat my 'n aanbod wil maak vir die karavaan nie? Ek gaan jou verseker dat jy hom sal kan kry vir 'n baie baie goeie prys!

    Dis werklikwaar n karavaan wat gebou is om baie lank te hou.

    Groete

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    5,516
    Thanked: 1188

    Default Re: Advies asb: Aloe Striata

    Fotos?
    Sent from my iPhone


  3. #3
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    263
    Thanked: 182

    Default Re: Advies asb: Aloe Striata

    Jis, sit ek nou hier en lees die opskrif en dink julle gaan vrae vra oor die plant Aloe Striata - een van my gunsteling aalwyn spesies..

  4. #4
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default Re: Advies asb: Aloe Striata

    Ja, ek ook......?
    [LEFT]"Experience is simply the name we give our mistakes"
    Oscar Wilde

    [/LEFT
    ]" The sad truth is that most evil is done by people who never make up their minds to be good or evil"
    Hannah Arendt

  5. #5
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Richwood, Cape Town
    Age
    64
    Posts
    635
    Thanked: 6

    Default Re: Advies asb: Aloe Striata

    Well I'll be jiggered! Ken glad nie die karavane nie. Lyk netjies genoeg.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	AloeStriata1.jpg 
Views:	131 
Size:	417.3 KB 
ID:	390537   Click image for larger version. 

Name:	StriataAdd.jpg 
Views:	223 
Size:	275.0 KB 
ID:	390538  
    [LEFT]"Experience is simply the name we give our mistakes"
    Oscar Wilde

    [/LEFT
    ]" The sad truth is that most evil is done by people who never make up their minds to be good or evil"
    Hannah Arendt

Similar Threads

  1. Advies nodig asb!!!
    By deef27 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 3
    Last Post: 2016/01/29, 08:55 PM
  2. Advies Nodig Asb!
    By blazerb2 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 5
    Last Post: 2013/02/13, 04:19 PM
  3. Advies oor paaie asb !
    By Bastian Bakkes in forum Lesotho
    Replies: 4
    Last Post: 2012/06/11, 08:04 PM
  4. Advies asb!!! Fotografie
    By Mitsu Bushy in forum Cameras & Photography
    Replies: 18
    Last Post: 2010/04/01, 08:58 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •