Ek kan nie glo nie dat daar geen Paragliders is wat op die Wes Rand bly nie.


Ek stel belang in Paragliding en wil weet waar is die naaste klub of iemand wat my kan leer asb.
Het ook al darm jaare trug valskerm gespring.