Poligraaftoetse vir KNP veldwagters





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    37
    Posts
    905

    Default Poligraaftoetse vir KNP veldwagters

    http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nu...r-veldwagters/

    Poligraaftoetse vir veldwagters

    Veldwagters in die Krugerwildtuin ondergaan nou verpligte leuenverklikkertoetse.

    Johan Jooste, SANParke se bevelvoerder vir spesiale projekte, het aan LP’s van die parlementÍre portefeuljekomitee vir polisie gesÍ die toetse word gedoen in ʼn poging om renosterstropery hok te slaan. “Elke veldwagter ondergaan nou ʼn verpligte leuenverklikkertoets en dit is nou deel van ons diensvoorwaardes. Ons kan dit enige tyd doen.”

    Jooste het gesÍ al die wildtuin se vuurwapens is ook geregistreer op die geÔntegreerde ballistiese
    identifikasiestelsel sodat dit nagespoor kan word. Volgens Jooste werp samewerkingsaksies met die SuidAfrikaanse Polisiediens vrugte af. Hy het daarop gewys dat meer vermeende stropers buite die wildtuin in hegtenis geneem word en dit as ʼn positiewe teken beskryf. Die wildtuin werk ook nou saam met die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) om ondersoek in te stel na tegnologie wat kan help in die stryd teen stropers.

    Jooste het egter gewaarsku indien gemeenskappe in en om die wildtuin nie bemagtig word en ʼn vorm van eienaarskap gegee word nie, pogings om stropery te beveg nie vrugte sal afwerp nie. “Indien mens nie die gemeenskappe laat baat vind by die wildtuin nie, kan ons nie sien dat ons ooit regtig sal wen nie.”

    Edna Molewa, minister van omgewingsake, het vroeŽr vandeesmaand bekend gemaak 1 175 renosters is in 2015 gestroop, in vergelyking met die 1 215 renosters wat in 2014 gestroop is.
    Last edited by Platjan; 2016/01/30 at 04:53 PM.
    Toyota

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    37
    Posts
    905

    Default Re: Poligraaftoetse vir KNP veldwagters

    Quote Originally Posted by Platjan View Post
    Jooste het egter gewaarsku indien gemeenskappe in en om die wildtuin nie bemagtig word en ʼn vorm van eienaarskap gegee word nie, pogings om stropery te beveg nie vrugte sal afwerp nie. ďIndien mens nie die gemeenskappe laat baat vind by die wildtuin nie, kan ons nie sien dat ons ooit regtig sal wen nie.Ē
    Dis die deel waarmee ek saamstem. Die 1% "community levy" wat alle besoekers aan KNP betaal, kom nooit by die regte afhanklikes uit nie.
    Toyota

  3. #3
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    720

    Default Re: Poligraaftoetse vir KNP veldwagters

    They should include every policeman also, and wire every member of parliament up as well!

Similar Threads

  1. Replies: 2
    Last Post: 2015/11/06, 09:54 AM
  2. Namibia trip report (Part 1) - deur Swambo
    By Rainier Vermaak in forum Namibia
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/01, 09:31 PM
  3. Conqueror Companion: Dream becomes nightmare
    By Alta in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 117
    Last Post: 2012/10/21, 09:54 PM
  4. Companion troubles
    By jvan in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 7
    Last Post: 2011/11/13, 08:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •