aircon for 4x4 caravan?? - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30
  1. #21
    Join Date
    May 2007
    Location
    Pretoria East
    Age
    51
    Posts
    343
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Adriaan Odendaal View Post
    Dankie

    Wat my karavaan het wat ek wil loer of dit 'n opsie is, ek het 2 bokse agter bo by die karavaan vir pak plek. Die berakaha is so gemaak, party vat nie die boksie nie en pak hout daar ens. Ek wil kyk of mens die aircon daar kan insit. Gewig so ver agter is een van die risikos.

    Ek het reeds 2 spaarwiele agter op. Ek het egter ook daar agter pak plek vir 2 jerry cans agter wat ook 40kg is, as dit vol is, so dit is ongeveer die gewig van 'n aircon. Ek sal maar moet sien wat seg die persoon.
    Wees versigtig vir te veel gewig agter. Jy gaan defnitief 'n gatswaai op die wa ervaar... Die berakahs is reeds so ontwerp vir gewig met die jerry cans en spaarwiel reeds bygereken agter. Dit wat jy agter bysit, moet sekere gewig aste of vorentoe skuif. Veral as jy grondpad ry gaan die kompressor agterop baie wip. Dit veroorsaak meer stremming op jou chassis en jou panele mag dalk daaronder ly. Kry meer terugvoer en moet jou nie net laat lei deur 'n agent wat sy produk wil insit nie. Ekself het slegs die kinders se twee fietse op 'n stadium op 'n haak agter die karavaan gehad en glo my, jy voel dit. Dit sal ook dan veiliger wees om met 'n stabiliseerder elke keer selfs bos toe te gaan.

    Doen ook navrae op www.caravanning.co.za onder hierdie onderwerp.

    My 2CW.

  2. #22
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Ek doen verkoeling in woonwaens, ek het al 'n paar Jurgens xplorers gedoen, maar nog nooit 'n Bhraka nie. Ons gebruik normaalweg 'n 12000 btu Carrier split unit. Die kondensator gedeelte gaan in die neuskas in en die verdamper gaan na binne in een van die kassies. Ek het 1 Xplorer gedoen vir 'n delwer wat hom gesleep het van hier af na die DRK (waar hy tans delf) geen probleem met gas lekke ens.

    Ek het ongelukkig nie fotos van die Xplorer se instalasie nie maar hier is 'n paar van die ander woonwaens.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	frans fotos 233.jpg 
Views:	204 
Size:	40.8 KB 
ID:	24314   Click image for larger version. 

Name:	frans fotos 239.jpg 
Views:	200 
Size:	35.0 KB 
ID:	24315   Click image for larger version. 

Name:	karavaan fotos 013.jpg 
Views:	218 
Size:	40.2 KB 
ID:	24316   Click image for larger version. 

Name:	karavaan fotos 015.jpg 
Views:	217 
Size:	33.4 KB 
ID:	24317  
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  3. #23
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir die terugvoer.
    Ek het na die caravaning website gaan loer - dis waar ek die naam van die persoon gekry het.
    Ek is bly om te hoor ten minste een persoon het al 'n split unit ingesit en dat dit werk. Dit is my eerste keuse.

    As ek dit reg het die afstand van die pyp beinvloed die effektiwiteit van 'n eenheid?

  4. #24
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Ja net as jy langer as 12 meter pyp gebruik. Is jou woonwa so lank?
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  5. #25
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    White River
    Age
    45
    Posts
    52
    Thanked: 0

    Default

    Hi Andre,

    Pasop vir die split unit. Die karavaan se mure is nie gebou vir die gewig van die binne unit.Hy sal miskien werk op n gewone karavaan, maar ek dink nie op n boswa nie.Kyk rerig na die boks tiepe.

  6. #26
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    My wa agter is spesiaal versterk om 2 spaarwiele te hou. Ek wil kyk of daar 'n moontlikheid is of ek een van die wiele kan prysgee (meeste karavane het in elk geval net een spaarwiel) en dan die buite eenheid daar sit.

    Sal ook moet kyk hoeveel swaarder is die eenheid.
    Ek het gemaklik met die 2 spaarwiele op die karavaan gesleep en het geen swaai ervaar nie. (LandCruiser Fj62 en Pajero 3.2 Did) - albei groot voertuie.
    Ek sal ook moet kyk na die fisiese grootte van die verskillende eenhede.
    Die een voordeel is dat die Berakha se dak nie heeltermal lig soos die Explorer nie.

    Terloops, ek het Webasto geskakel, ontvangsdame het my laat weet hulle sal my terugskakel wat nooit gebeur het nie. Het toe probeer e-mail stuur maar die JHB e-pos het gebounce - email adres bestaan nie meer nie - so nie goeie kliente diens nie. Stel seker maar meer in die fleet mark belang.....

    Diegene wat die aircon voor in die kas gesit het, Explorer mense, werk dit effektief? Die rede vir my vraag is dat ek met my vorige Penta karavaan eers die aircon onder die bed gesit het, maar dit het NIE gewerk nie. (Glad nie aan te beveel nie - en ek het dit by 'n karavaanplek laat doen.) Spesiaal luggate in die bed raamwerk gesit, ens ens... Die aircon self het te warm begin kry en het op 'n stadium uigesny. Dis toe die Kruger wildtuin lekker warm was en bokat 40 grade geslaan het!

  7. #27
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Centurion
    Age
    59
    Posts
    119
    Thanked: 5

    Default

    Hi Adriaan

    Ek het 'n 9000Btu eenheid in die Xplorer se neuskas ge-instaleer. Die neuskas staan oop met die beskermde seil oor gespan om reen uit te hou. Dit werk skitterend - die verkoeler waai langs die yskas verby reg op die bed - ons slaap Desember maande onder die vere kombers... ;-)

    Cheers
    CS

  8. #28
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    Ek het 'n persoon gister gesien wat aircons in karavane doen. Gert, hy is bekend by die gewone karavaan mense. Ek het die volgende wyser geword.
    Die boks tipe sal nie werk by die Berakha nie, aangesien daar nie spasie is vir die gedeelte binne die karavaan nie. Die berakha sy yskas trek nie uit soos die Explorer nie, wat dit 'n probleem maak. Tensy 'n mens nou rails in die neus sit en wanneer die kombuis gedeelte uitegtrek is, dan instoot...
    Die ander opsie is dan die split unit. Die persoon het aanbeveel dat ek die kondensator gedeelte nie agter die wiel as sit nie. Die rede daarvoor is, behalwe gewig, is dat hoe verder agtertoe, hoe meer spring die karavaan, so dit sal uiteraard meer vibreer.
    Sy voorstel is of op die A-Raam voor, of in die neus gedeelte van die karavaan. Ek verloor dan heelwat pakplek op die Neus gedeelte, maar dis meer beskermd. Ek het huidiglik 'n pakplek boksie op die A-raam wat ek maklik kan afhaal.

    Die ander groot besluit of ek vir 'n 9000 BTU of 12,000 BTU moet gaan. Die persoon seg, 'n 9,000 btu werk goed genoeg vir 'n Exclusive karavaan, wat 'n groot karavaan is, maar as die klient dit versoek, dan sit hy 'n 12,000 btu in. Die prys is nie noemenswaardig nie. (Dis net dit kondensator gedeelte word net groter, wat meer plek vat.)

  9. #29
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Fourways
    Age
    61
    Posts
    331
    Thanked: 21

    Default 12 volt Air Cons

    Trust the USA market to have a 12 volt air con somewhere!

    http://secure.swampy.net/index.html

  10. #30
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    41
    Thanked: 20

    Default Re: aircon for 4x4 caravan??

    Quote Originally Posted by Adriaan Odendaal View Post
    Hi there

    Perhaps an unusual request.
    Has anybody considered or installed an aircon in there 4x4 caravan....
    I use my caravan(berakha) for dual purposes, both on 4x4 trips and for normal weekends or normal holidays and it would be nice to have an aircon in for "normal" holidays. (I am not looking for a 12v aircon as such!)

    I know the "normal" caravan (ie Jurgens) people uses the split units, but I am hesitant to consider it as I am concerned about the pipes leaking/cracking when travelling on dirt roads... (4x4ing)
    I am not travelling with my caravan to try and do bundu bashing, but would do the Kgalagadi with its famous dirt roads. (sinkplaat pad deluxe!)

    The reason being that it would be nice to switch on an aircon in the middle of the day when taking a siesta when the temperature hits above 40 degrees....

    Who had positive or negative experiences with it, please share....
    Any constructive advise would be appreciated.

    The things to consider is the type, wall mounted type, mobile (not preferred), split, other?
    Where to place it, front, back, through the window (and change my window to open like a normal caravan type) with the wallmounted on a bracket that I have to put up every time...
    any other creative ideas....

    Much Appreciated
    Adriaan Odendaal
    Centurion
    Ek het n Aircon (box tipe) in my xplorer laat insit by Kepton caravans en dit was ook nie soo duur nie

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Which off road caravan or off road trailer is the best?
    By Dirk in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 53
    Last Post: 2017/10/06, 10:54 AM
  2. overloading - pull off and fines - BE WARNED!!!
    By Apocalypse in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 145
    Last Post: 2016/10/19, 09:15 AM
  3. Caravan / Trailer to Ponta Malongane
    By JNel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 13
    Last Post: 2010/06/15, 04:07 PM
  4. NOMAD caravan at Kempton - any views?
    By Adriaan Odendaal in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 5
    Last Post: 2010/02/01, 08:08 PM
  5. Bush tested Conqueror Commander Offroad Caravan
    By Dirk in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 2
    Last Post: 2007/01/03, 06:18 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •