Was Windhoek dan nie jare gelede een van die eerste stede wat gesuiwerde rioolwater gebruik het nie.![]()
|
Om by te voeg, my skoonpa plant gereeld mahango op sy plaas. Glad nie slegte voer nie.
Was Windhoek dan nie jare gelede een van die eerste stede wat gesuiwerde rioolwater gebruik het nie.![]()
Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
Toyota Hilux, plaas bakkie
Platkar Swambo's MB
Ja dit is so maar intussen het die inwoners meer as verdubbel - hoegenaamd nie genoeg gesuiwerde water nie - plant is net te klein.
Last edited by johannvisser; 2016/01/22 at 09:09 AM. Reason: Dubbel fotos gelaai?
https://photos.app.goo.gl/PdZBczm1U6WveTY97
No money for a real 4x4 so I pimped my
2011 Volkswagen Transporter 2.0 BiTdi 132kw 4Motion DSG
So 50mil vir ons tot dusver hier in Damaraland. Area is lekker groen en die AbaHuab het nog net een keer geloop vir n dag.
Zane
--------------------------------
Gen 3 Pajero 3.8 V6 GLS SWB
We had a total downpour yesterday in Windhoek, up to 35mm in an hour for some. And the Ford Fiesta's began to float...
![]()
I saw the video clip. Some people will never learn.
Johan Kriel
Ek hoop julle ouens is OK! Julle versuip mos maklik!![]()
Last edited by Chris Stoffel; 2016/02/05 at 01:18 PM.
Selfs paddas versuip hier.
Johan Kriel
Julle moet net praat. So n Sondag uitstappie!
Johan Kriel
Dit reen nou lekker in Windhoek!!
Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
Hele Namibia reen lekker. 80km oos van Okahandja. 350mm in 22 dae tot vandag. Summerdown area vanmiddag 50mm in 30min
Dit reen alweer lekker in Windhoek.
Die plaas in die suide (Keetmans) het oor die 100mm gekry in die laaste week.
Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto
Received via Telegram, so must be true unlike WhatsApp
Once in a lifetime stuff, and we are locked down....
Mike Lauterbach
Bookmarks