Paraglider





Results 1 to 4 of 4

Thread: Paraglider

  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,945
    Thanked: 421

    Default Paraglider

    Hi ek is op soek na n Paraglider as iemand dalk van een weet.
    Wat nog in n baie goeie toestand is.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,504
    Thanked: 2214

    Default

    Maak net seker die vlerk se gewig rating is binne jou gewig, my seun het amper sy alie gesien op die selfde berg wat ek dink jy wil gaan afspring. Laat midag en teoreties skoon lug toe daar 'n thermal losbreek wat die variometer soos 'n rugby fluitjie laat klink het. Big ears het niks gehelp. Te veel vlerk vir te min van hom
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  3. #3
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,945
    Thanked: 421

    Default

    Quote Originally Posted by hbannink View Post
    Maak net seker die vlerk se gewig rating is binne jou gewig, my seun het amper sy alie gesien op die selfde berg wat ek dink jy wil gaan afspring. Laat midag en teoreties skoon lug toe daar 'n thermal losbreek wat die variometer soos 'n rugby fluitjie laat klink het. Big ears het niks gehelp. Te veel vlerk vir te min van hom

    Ja hbannink
    Ek is op soek na een man,maar ek weet ook nie mee of hulle by daai berg afspring nie het lank laas iemand daar gesien of die manne het op gehou daarmee.

  4. #4
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,362
    Thanked: 5

    Default

    Hoor my MacJohnW op die forum. Dalk weet hy van een.
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

Similar Threads

  1. Building a Powered Paraglider
    By Drian in forum Sky diving / Paragliding
    Replies: 6
    Last Post: 2018/11/12, 06:45 AM
  2. Paraglider Pilots here?
    By piri in forum Flying
    Replies: 10
    Last Post: 2014/10/15, 01:04 PM
  3. Gin Bolero 4 Paraglider
    By WernerS in forum Sky diving / Paragliding
    Replies: 0
    Last Post: 2014/03/17, 09:21 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •