Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 8





Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8
Results 141 to 159 of 159
  1. #141
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by AboutAfrica View Post
    Hi Jurgen, great report and looks like you had an amazing trip.
    Just out of interest, how much did they charge SA pax for the permits for the above?
    Thanks for your kind words!

    IIRC it was R50-R100pp at the time from the NWR office which is walking distance from the museum in Swakop.

  2. #142
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Glenconnor
    Age
    67
    Posts
    496
    Thanked: 57

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen,
    Hierdie is die beste reisverslag wat ek nog gelees het en laat my jeuk!
    Dankie dat jy die moeite gedoen het om dit vir ons te skryf.

    Dit is slegs as jy saam met n Wolf leef dat jy kan waardeer wat se spesiale voertuig dit is!

  3. #143
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Amarok4 View Post
    Jurgen,
    Hierdie is die beste reisverslag wat ek nog gelees het en laat my jeuk!
    Dankie dat jy die moeite gedoen het om dit vir ons te skryf.

    Dit is slegs as jy saam met n Wolf leef dat jy kan waardeer wat se spesiale voertuig dit is!
    Baie dankie vir die pragtige woorde!

    Ek stem heelhartiglik saam met Oom oor die Amarok!
    Last edited by JurgenSteyn; 2016/11/17 at 06:35 PM.

  4. #144
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Shelly Beach
    Age
    74
    Posts
    82
    Thanked: 28

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Thanks for a good report, gives me a lot of info for my trip I am planning for May/June 2017

  5. The Following User Says Thank You to Butcher Boy For This Useful Post:


  6. #145
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Trompsburg
    Age
    60
    Posts
    50
    Thanked: 3

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen, ek het gelees, en hopelik geluister! Baie dankie vir die volledigheid. Ons planne vir April/Mei 2018 raak net dringender. Wil steeds alleen gaan, met hopelik genoeg nugterheid om enige potensiŽle probleme vroegtydig raak te sien, en op te los waar nodig.

  7. #146
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Toerder View Post
    Jurgen, ek het gelees, en hopelik geluister! Baie dankie vir die volledigheid. Ons planne vir April/Mei 2018 raak net dringender. Wil steeds alleen gaan, met hopelik genoeg nugterheid om enige potensiŽle probleme vroegtydig raak te sien, en op te los waar nodig.
    Geniet dit ten volle! Ek is jaloers! Sou elke jaar daar wou vakansie hou as ek kon!

  8. #147
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    40
    Thanked: 0

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Hallo

    Ek het nie die volle "tread" gelees nie maar het hierdie raak gesien. Ons en vriende het middel Julie teruggekeer vanaf Kaokoveld, Epupa en deur die Caprivi terug Pretoria toe. Dit kom voor julle is volgende jaar min of meer oppad soontoe. Ek het n Explorer gesleep en ons vriende n Xcape. Ons is deur die Hoanibrivier, die Hoarusibrivier (omtrent 35 waterkruisings) en die volgende dag verder met die Hoarusibrivier tot in die Khumibrivier. Ons roete was min of meer (jammer dat dit so lyk. Ge"copy" en "paste " uit die program)

    Jys welkom om my te kontak, veral as jy sleep. Ons het n paar lesse geleer!, maar dis nie so moeilik nie. Ek sal dit alleen doen maar nie dan sleep nie. Die gevaar om vas te val in die rivierlope is dan te groot (ons het 4x moes uitgrawe en uitsleep). Dis waarskynlik doenbaar om oor Jan Joubertpas te sleep, maar dis onnodig om jou toerusting so in gevaar te stel en veral as daar iets anders van vooraf kom. Ons het 4 nagte by Marble Camp geslaap en dit ons basis gemaak om die Marienfluss ens te besoek.

  9. #148
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    65
    Posts
    40
    Thanked: 0

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jammer die roete wou nie in tabelvorm "paste" nie. Hier is dit
    Pretoria, Kalahari Rest Lodge, Daan Viljoen Windhoek, Palmwag, Ampspoort, Puros Community Camp, Marble Camp, Kampplek langs die pad, Opuwo, Epupa, Ruacana, Rundu, Maylo, Nata, Pretoria

  10. #149
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Rayton
    Age
    49
    Posts
    42
    Thanked: 0

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Etosha, Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Dit was nou n nice trip report!!!

  11. #150
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Etosha, Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Alwynvdw View Post
    Dit was nou n nice trip report!!!
    Baie dankie

  12. #151
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,239
    Thanked: 886

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Ek het hom net so geniet Jurgen, die 3de keer wat ek hom lees.
    Ons trip beplanning vir Desember 2018 "leen" so paar van jou bestemmings.

  13. #152
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Posts
    1,239
    Thanked: 886

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Ek het een vraag, was die hitte nie n oorlas nie?

  14. #153
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Dankie Rustie,

    Dis n droe hitte so dis glad nie so erg nie. Die temperature in die 40s wat ons ervaar het voel soos n bedompige 30.

    As ons gery het was die aircon aan en verder het ons geswem of in die skaduwee gesit.

    Ek moet bylas dat ons relatief jonk en vol energie is.
    Last edited by JurgenSteyn; 2017/09/07 at 08:21 PM.

  15. The Following User Says Thank You to JurgenSteyn For This Useful Post:


  16. #154
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,790
    Thanked: 4448

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Bly lekker verslag om te lees, maar dit help nie want ons Namibie trip kom nie vinnig genoeg nader nie!
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  17. #155
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Bly lekker verslag om te lees, maar dit help nie want ons Namibie trip kom nie vinnig genoeg nader nie!
    Dankie! Ons kan ook nie wag om eendag weer te gaan nie!

  18. #156
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    57
    Posts
    1,362
    Thanked: 369

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Danksy n navraag van n forum lid het ek ook op hierdie besondere verslag afgekom.

    Ek sien dit is al redelik lank terug in die geskiedenis. Dit is nou tyd vir jou volgende avontuurverhaal.

    Baie dankie, dit is regtig lekker om te lees.
    Hermanator

    Herman Smit

  19. #157
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Danksy n navraag van n forum lid het ek ook op hierdie besondere verslag afgekom.

    Ek sien dit is al redelik lank terug in die geskiedenis. Dit is nou tyd vir jou volgende avontuurverhaal.

    Baie dankie, dit is regtig lekker om te lees.
    Baie dankie Herman,

    Ja ek smag na nog Ďn lekker vakansie in Afrika, maar eks deesdae so min daar.

    My laaste vakansie het nie iets met Afrika of 4x4 tedoen gehad nie so ekt nie die trip report hier gepost nie.

    Groete
    Jurgen

  20. #158
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,208
    Thanked: 4396

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    WOW Jurgen, nice nice nice!!!

    Net een vragie aan Angelique - Angie ek hoop hy het jou darem elke aand gehelp met die dishes??

    Dis SO nice om te sien dat albei van julle alles so like - ek klink nou soos julle Dominee, maar rerig serious hier. BAIE great!!!

    BAIE BAIE nice weereens, baie dankie!!
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  21. #159
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    122
    Thanked: 41

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Etosha, Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Fantasiese trip reports! Man dit gaan my nou baie help vir my beplanning! Kanie wag nie!!!

Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •