Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 7

Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 121 to 140 of 159
  1. #121
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Jaco D View Post
    Vraag wat ek eintlik wil vra - het die Amarok skade/skrape op sykante onder opgedoen sonder "rock sliders"?
    Hi Jaco,

    Al die skrapies het maklik uitgekom met 'n politoer. Ek sou wel gemakliker gevoel het met rocksliders want mens moes maar donners versigtig gery het plek plek. En ek het 'n klein (R5 size) duikie agter my linker voorwiel gekry wat 'n rockslider sou keer.
    Last edited by JurgenSteyn; 2016/02/24 at 01:16 AM.

  2. #122
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brackenfell
    Age
    42
    Posts
    80
    Thanked: 2

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Hallo Jurgen,

    Baie nice trip report> so jaloers! Het julle alleen gery? Ek beplan self n trip Kaokoland toe na Augustus/September, kan jy asb vir my gps kaarte wat jy gebruik het stuur? Of enige inligting wat vir my bruikbaar sal wees.

    Weereens, mooi fotos, mooi verslag.

    [email protected]

    Morne
    Morne Coetzee
    '98 Defender 90, 2.8i

  3. The Following User Says Thank You to MorneCoetzee For This Useful Post:

  4. #123
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by MorneCoetzee View Post
    Hallo Jurgen,

    Baie nice trip report> so jaloers! Het julle alleen gery? Ek beplan self n trip Kaokoland toe na Augustus/September, kan jy asb vir my gps kaarte wat jy gebruik het stuur? Of enige inligting wat vir my bruikbaar sal wees.

    Weereens, mooi fotos, mooi verslag.

    [email protected]

    Morne
    Hi Morne!

    Dankie vir die mooi woorde! Ons het alleen gery ja en het nie enige iets gelog nie het maar net met die T4A kaart op die gps gery. Ekt wel n goeie idee vd volgende paar dae se roetes gehad.

    Die inligting op hierdie thread is basies als, maar as jy iets spesifiek wil weet vra enige tyd sommer hier!

    Groete

  5. #124
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brackenfell
    Age
    42
    Posts
    80
    Thanked: 2

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Hi Morne!

    Dankie vir die mooi woorde! Ons het alleen gery ja en het nie enige iets gelog nie het maar net met die T4A kaart op die gps gery. Ekt wel n goeie idee vd volgende paar dae se roetes gehad.

    Die inligting op hierdie thread is basies als, maar as jy iets spesifiek wil weet vra enige tyd sommer hier!

    Groete
    Thanks, gisteraand baie tyd gehad en alles mooi deur gelees en op kaarte gevolg soos wat julle beweeg het. Terselfde tyd sommer kans gehad om my kaarte te update vir n koakoland trip later die jaar.

    Groete.
    Morne Coetzee
    '98 Defender 90, 2.8i

  6. #125
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodekrans
    Age
    54
    Posts
    1,003
    Thanked: 141

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Mooi Man J&A !!!

    Bly julle het dit soooo geniet, jy het nou my dag gemaak....of gedeelteliks opgevoeter.....hie gaan ek nou werk

    Mooi raport

  7. The Following User Says Thank You to 0000ms For This Useful Post:

  8. #126
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Etosha, Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Haha baie dankie Ooooms!

  9. #127
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,169
    Thanked: 114

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen ek het nou so lekke saam jou getoer puik dis verseker iets wat n mens altyd by sal bly dankie vir deel van jou afontuur

  10. The Following User Says Thank You to Boslover For This Useful Post:

  11. #128
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    king william's town
    Age
    64
    Posts
    1,102
    Thanked: 423

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Dankie vir die puik verslag.
    Dit baie geniet wat baie heringinne terruggebring het.
    Roete baie makliker gedurende die wintermaande, veral die rivierbeddens. Die sagte sand is ook makliker met die koeler weer gedurende die wintermaande.
    Wil ook graag die Kunene ry noudat hy geskraap is. Dink net dat die adwontuur weggeneem is daarmee.

  12. The Following User Says Thank You to haboob For This Useful Post:

  13. #129
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Baie dankie Boslover en haboob!

    Die deel langs die Kunene self - so binne 100m vd bank af - is nog nie geskraap nie. So mens moet vinnig spring as mens die avontuur wil beleef. Ek dink hulle gaan 'n nuwe pad verder weg vd rivier moet maak, want ek kan nie sien hoe 'n bree geskraapte pad in sekere dele sal kan werk nie.

  14. #130
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    king william's town
    Age
    64
    Posts
    1,102
    Thanked: 423

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Ja Jurgen, het gehoor dat die pad al halfpad geskraap is.
    Het die pad in die verlede al van altwee kante gery.
    Het ook gehoor dat die bergpas tussen Sesfontein en Opuwa platgeskiet is ween al die ongelukke wat daar plaasgevind het. Wil nou ook sien hoe dit daar lyk.
    Het nog 'n paar plekke om te verken vir ons volgende rit soontoe.
    Lekker toer.

  15. #131
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    106
    Thanked: 11

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Mooi man en ons baie bly julle het dit geniet.
    julle is geseend
    groete
    fanie

  16. The Following User Says Thank You to afrifaan For This Useful Post:

  17. #132
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by afrifaan View Post
    Mooi man en ons baie bly julle het dit geniet.
    julle is geseend
    groete
    fanie
    Baie dankie Fanie

  18. #133
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Bramley, UK
    Age
    81
    Posts
    666
    Thanked: 146

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    You had a wonderful trip, and a great "google translate" report. Just one thought, for others to bear in mind. You were lucky that the Hoarusib didn't come down again when you were in the gorge. A couple of weeks later it came down again BIG TIME, in the night, and destroyed the Puros Camp. If you had been in the gorge, you would have lost your car, and maybe more than that!
    It is not advisable to drive into the gorge in the wet season - quicksand and mud could be the least of your problems!
    Puros have now got all the sites working again, but the camp roads are now all washouts.

    Chris
    Last edited by Chris Card; 2016/04/03 at 09:03 AM.

    Chris & Liz Card (Land Rover Defender Tdi (N104 625W) & 1928 4.5L Bentley in UK) Drive safe - better to arrive late, than dead on time.
    .............leaving only footprints.

  19. #134
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    68
    Posts
    516
    Thanked: 86

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen net by jou hoor. Ons gaan Julie maand Kaokoland toer amper dieselfde roete as wat jy gery het. Ons kom vanaf Angola en moet dan voorraad aanvul op Ruacana. Na Palmwag gaan ons nog 'n hele paar dae in die area wees waar daar nie groot winkels is om voorraad aan te koop nie. Ons sal nog gevriesde produkte en blikkies kos he. Miskien ook vleis.

    Net na Palmwag is die veeartseny hek. Volgens jou verslag het ek gelees julle het nog lekker vleis daarna geeet. Wat het jy gedoen. Indien jy dit nie hier op die forum wil bespreek nie, want ek sien dit kan nogal sensitief raak, PM my.
    Dankie.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  20. #135
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Whisky View Post

    Hi Whisky,

    Ons het weer op Uis aangevul met die vleis.

    Ek sou aanraai dat jy die mense by Kunene River Lodge (ek dink die eienaar se naam is Pete) kontak en hoor of hulle nie vir jou vleis kan organise teen vergoeding nie want op Ruacana gaan dit maar 50/50 kans wees dink ek.

    Groete en geniet! Ek sal graag nog deur Angola wil toer!

  21. #136
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    68
    Posts
    516
    Thanked: 86

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    [QUOTE=JurgenSteyn;3080911]Dag 18 Maandag

    Angelique maak vir ons lekker meatballs en ons vertrek om 09:00 via groen, oranje, blou en rooi drom oor die rooi drom pas na Marble Mine waar ons die myn bekyk en sommer by die community campsite nommer 2 oorbly. Die staanplek is onder een van die grootste mopanie bome wat ek al gesien het.

    Ons is al om 14:00 by die kamp en maak die water tenk vol. Ons het 51 liter van die was water in 5 dae gebruik. Ons was en hang wasgoed op. Ons herpak ook al die los goed rondom die laai stelsel en Angelique herrangskik haar kos laai. Ek vervang n pop rivit en boor n gat en sit sommer nog een langs hom in om die laai te versterk.

    Afstand gery: 70km tweespoor
    Verbruik: 15.2 l/100km of 6.6 km/l

    Jurg by jou hoor, ons ry vanaf Camp Syncro direk na Rooi drom en sal dan by Marble campsite oornag. Is dit die " moeite" besienswaardigheid werd om tot by Groendrom te ry en dan terug te ry Marble campsite toe?
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  22. #137
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Jurg by jou hoor, ons ry vanaf Camp Syncro direk na Rooi drom en sal dan by Marble campsite oornag. Is dit die " moeite" besienswaardigheid werd om tot by Groendrom te ry en dan terug te ry Marble campsite toe?
    Whisky, dis maar baie van dieselfde vlaktes, maar dis mooi. En dis 'n geleentheid om die dromme te sien. Sou ek weer dit so om ry... hmmm... ja ek glo so. Daars baie dinge wat vir my Kaokoland mooi maak. Soms is dit die totale afsondering en stilte soms die landskappe die mense die diere. Daars nie veel te sien op daai pad tussen die dromme nie maar dis Kaokoland mooi. As ek die tyd het sal ek dit ry.

  23. #138
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    37
    Posts
    42
    Thanked: 1

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Baie mooi man.

    Google Translate.

    Very nice guy

    ผู้ชายที่ดีมาก

    Last edited by Captain Slow; 2016/09/09 at 01:49 PM.
    Ek smaak my Pajero

  24. The Following User Says Thank You to Captain Slow For This Useful Post:

  25. #139
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Captain Slow View Post
    Baie mooi man.

    Google Translate.

    Very nice guy

    ผู้ชายที่ดีมาก

    Haja ja ek was maar bietjie lui om al daai getik self te vertaal...

  26. #140
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    5,167
    Thanked: 786

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Dag 28 Donderdag

    Ons staan weer op en gaan eet Wimpy. Dis nogal 'n tradisie by ons. Daarna vertrek ons met die B2 na Windhoek maar draai af by Sophiadale en hou aan met die pad tot in die Swakop rivier. Hy raak toe later die Khan rivier.

    Daar is orals die mooiste rots formasies en geheime afdraai paadjies met net nog natuur prag. Ons sien 2 keer groepies klipspringers en ons kry volstruise wat omtrent n kilometer saam met ons gehardloop het. Nadat ons basies die hele rivier loop gery het draai ons weer na links uit na die B2. So 10km voor die B2 vernou die kranse skielik en kry ons n rowwe hindernis waar ons klippe pak en waar Angelique my deur lei.

    Net na die hindernis kamp ons in die vernouing van die kranse vir sekerlik ons laaste wild camp maar verseker ook een van ons mooiste. Ons braai heerlike steak en eet n pasta gereg daarmee saam.

    Verbruik: 15 l/100km of 6.7 km/l
    Afstand 108km meestal rivierbed

    Hi Jurgen, great report and looks like you had an amazing trip.
    Just out of interest, how much did they charge SA pax for the permits for the above?

Page 7 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •