Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 6





Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 101 to 120 of 159
  1. #101
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,946
    Thanked: 422

    Default

    Jurgen
    Dit was baie mooi gewees en danie vir die verslag man.
    Wil dit ook nog eendag gaan doen

  2. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  3. #102
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    64
    Posts
    630
    Thanked: 62

    Default

    Dit was 'n verslag de luxe!! Lekker lees en mooi fotos om te kyk. Dit het die wiele sommer baie lus gemaak vir ry!! Dankie Jurgen, ek het al maar weer!! 31 dae en nie eers 'n pap wiel nie? Of het ek mis gelees??
    Ford Ranger 2.2 XL Plus 2015 4X4. Now with Cooper S/T,Hella Spotlights, ARB Bull Bar, LAS Econoline Rear Bumper, Customised Rims, Stofpad Rocksliders, Auxiliary Battery Factory Fitted, Fridge Slider, Drawer System with Wolf Pack, Pro Fender Shocks with Extender Shackles and Spacers, Bash Plate, Escape Gear Seat Covers, Hytera two-way Radio, Associer Wiring Harness. Memories- Ford Ranger 3.0 2007 and 2011, Ford Ranger 1.8 LWB, Mazda Drifter 2002.

  4. The Following User Says Thank You to koosarnold For This Useful Post:


  5. #103
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by koosarnold View Post
    Dit was 'n verslag de luxe!! Lekker lees en mooi fotos om te kyk. Dit het die wiele sommer baie lus gemaak vir ry!! Dankie Jurgen, ek het al maar weer!! 31 dae en nie eers 'n pap wiel nie? Of het ek mis gelees??
    Dankie, en ja, jy het reg gelees... nie 'n enkele papwiel of probleem met die standaard voertuig op die sagte Pirellis nie. Ons was baie gelukkig!

  6. #104
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    35
    Posts
    3,223
    Thanked: 583

    Default

    Baie lekker report om te lees

  7. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:


  8. #105
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Ek moet een ding se vir almal wat so 'n trip wil doen... koop Johan Snyman se boeke oor Kaokoland en Damaraland.

    Dit het my geweldig baie gehelp en ekt dit byna daagliks gelees op die trip. Dis lekker om te weet wat min of meer vir mens wag op die roetes en sonder die boeke sou ons verby baie dinge gery het.

    Baie dankie Oom Johan!

  9. #106
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    George
    Age
    63
    Posts
    64
    Thanked: 10

    Thumbs up Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen,

    Na jou verslag loop my lus vir Noord Namibie oor!
    Ons het in 2006 'n Etosha, Marienfluss, Koakoland, Swakop trippie gedoen en toe in die duine by Swakop getrou!

    Het vir SWAMBO belowe ons gaan die 10 jaar herdenk in Swakop. Baie lus om weer so 'n wye draai te ry.

    Dankie vir jou uitstekende verslag.
    Anything is possible if you don't know what you are talking about.

    Pajero SWB
    Ranger XLT
    BL565 Boskriek

  10. The Following User Says Thank You to Stofpad For This Useful Post:


  11. #107
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    On your screen
    Age
    53
    Posts
    2,459
    Thanked: 152

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Baie dankie vir die saamneem op julle rit, het dit baie geniet.

    Die kop is vol (planne), maar die beursie leeg.
    Hopelik is so 'n trippie nie te ver in my toekoms nie.
    [B]Johan Prinsloo

  12. The Following User Says Thank You to JP For This Useful Post:


  13. #108
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Stofpad View Post
    Jurgen,

    Na jou verslag loop my lus vir Noord Namibie oor!
    Ons het in 2006 'n Etosha, Marienfluss, Koakoland, Swakop trippie gedoen en toe in die duine by Swakop getrou!

    Het vir SWAMBO belowe ons gaan die 10 jaar herdenk in Swakop. Baie lus om weer so 'n wye draai te ry.

    Dankie vir jou uitstekende verslag.
    Dankie Stofpad!

    Sekere dele van Kaokoland en Damaraland is nogals 'n toets vir 'n verhouding sou ek dink so dit was 'n slim plan van jou om jou vrou op die einde van so trip te trou

  14. #109
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    269
    Thanked: 164

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Wat n' belewenis Jurgen, ek was nog nooit op so trippie en sal seker nooit nie, hoe wonderlik om dit saam te beleef!!

    Hoe verlang ek na iets wat ek nog nooit in lewende lywe gesien het nie.

  15. The Following User Says Thank You to Dracos13 For This Useful Post:


  16. #110
    Join Date
    May 2012
    Location
    Linden, Johannesburg
    Age
    49
    Posts
    248
    Thanked: 24

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Dag 13 Woensdag

    Ons val vroeg in die pad. Ons besoek eers die Dorsland Trekkers monument en daarna vat ons die tweespoor al langs die Kunene af. Dis stadige 4x4 werk. By een van die sy takke van die Kunene moet ons oor en die invalshoek in die rivier in is erg weggespoel. Gelukkig is dit net hier en daar enkel diep maar die hele amper 100m breedte is modderig. So halfpad gekom begin ons spoed verloor en dit wil lyk asof ons gaan vassit maar gelukkig kry ek weer traksie ook net betyds want daar is n klein trappie gespoel wat ons moet klim. Met net genoeg momentum klim ons die trappie en is ons die anderkantste wal uit baie verlig!

    Nog n opwindende stukkie was toe ons n lang steil klipperige nat klim met baie oorkruis gate moes baas raak. Alhoewel ek oortuig is dat die Wolf die bult sonder sy ewenaar slot sou kon baas raak was dit lekker om egalig met die ewenaar slot daar te kon uit idle. Meeste van die roete is erg klipperig. Omtrent die helfte van die 96km is geskraap maar net die laaste 20km is enigsins beter as n slegte 2spoor.

    By Epupa aangekom ....

    Afstand gery: 96km
    76km tweespoor en 20km grondpad
    Verbruik: 14 l/100km of 7.1km/l

    Jurgen,
    Ons ry amper dieselfde roete as julle in Julie maand 2016. Die vriende saam met wie ons ry is egter bietjie skrikkerig vir die tweespoor langs die Kunene na Epupa Falls (of maar net minder lus vir die meer tegniese 4x4 op lang trips) . So gaan dit moontlik alleen ry. Gegewe wat jy nou weet, sal jy dit aanbeveel om alleen te ry in die winter?

    Dankie

  17. #111
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Kuilsriver
    Age
    60
    Posts
    51
    Thanked: 7

    Thumbs up Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Dankie Jurgen vir 'n puik report. Ek het al verskeie kere in Namibie getoer, maar Kaokoland is nog op my 'To Do' lys. Puik

  18. The Following User Says Thank You to Evert Möller For This Useful Post:


  19. #112
    Join Date
    May 2009
    Location
    In transit
    Age
    63
    Posts
    2,388
    Thanked: 10

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Thanks Jurgen.
    Sit hier met n grin op my gevreet met daai Google engels.
    Great report en ek hoop om eendag so iets aan te pak.
    Like the way you just took day for day,but had a rough idea where you wanted to go.
    Dankie.
    Howard

    Nissan Murano

    VW Caddy 2LTdi

    Metalian Off Road Trailer

  20. The Following User Says Thank You to Expat For This Useful Post:


  21. #113
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Patroller View Post
    Jurgen,
    Ons ry amper dieselfde roete as julle in Julie maand 2016. Die vriende saam met wie ons ry is egter bietjie skrikkerig vir die tweespoor langs die Kunene na Epupa Falls (of maar net minder lus vir die meer tegniese 4x4 op lang trips) . So gaan dit moontlik alleen ry. Gegewe wat jy nou weet, sal jy dit aanbeveel om alleen te ry in die winter?

    Dankie
    Hi Patroller,

    Ek sou dit weer alleen ry ja. Ek dink 'n highlift jack met 'n jack budie (kan highlift aan 'n wiel koppel) en 'n base plate en hessian sakke sal goed werk as mens alleen ry. Eks nie erg bang om vas te sit nie, kom redelik maklik uit.

    Die beste is wel om by Kunene River Lodge te vra oor die pad toestande voorentoe. Ek dink dat as dit nie gereen het nie is die pad heel begaanbaar. Dit het wel gereen voor en gedurende die tyd wat ek hom gery het en ons het dit gemaak.
    Last edited by JurgenSteyn; 2016/02/29 at 08:39 AM.

  22. #114
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Weltevredenpark
    Age
    65
    Posts
    25
    Thanked: 3

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Baie goeie trip report Jurgen, het dit geniet omdat ons self ook daar rondgery het.

  23. The Following User Says Thank You to Justforfun For This Useful Post:


  24. #115
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Justforfun View Post
    Baie goeie trip report Jurgen, het dit geniet omdat ons self ook daar rondgery het.
    Baie dankie!

    Daars net iets oor Kaokoland, ek kan nie my vinger daarop sit nie, maar ekt dit nog nooit op enige ander plek gevoel nie. Ek sal verseker terug wees.

  25. #116
    Join Date
    May 2012
    Location
    Linden, Johannesburg
    Age
    49
    Posts
    248
    Thanked: 24

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Hi Patroller,

    Ek sou dit weer alleen ry ja. Vir my werk 'n highlift jack met 'n jack budie (kan highlift aan 'n wiel koppel) en 'n base plate en hessian sakke goed as ek alleen ry. Eks nie erg bang om vas te sit nie, kom redelik maklik uit.

    Die beste is wel om by Kunene River Lodge te vra oor die pad toestande voorentoe. Ek dink dat as dit nie gereen het nie is die pad heel begaanbaar. Dit het wel gereen voor en gedurende die tyd wat ek hom gery het en ons het dit gemaak.
    Dankie Jurgen

    Nog 'n vragie asb!
    Hoe lank het dit julle gevat om die 96km te ry tussen Kunene River lodge en Epupa falls? Dankie
    Last edited by Patroller; 2016/01/31 at 07:06 PM.

  26. The Following User Says Thank You to Patroller For This Useful Post:


  27. #117
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    59
    Posts
    762
    Thanked: 697

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Patroller View Post
    Jurgen,
    Ons ry amper dieselfde roete as julle in Julie maand 2016. Die vriende saam met wie ons ry is egter bietjie skrikkerig vir die tweespoor langs die Kunene na Epupa Falls (of maar net minder lus vir die meer tegniese 4x4 op lang trips) . So gaan dit moontlik alleen ry. Gegewe wat jy nou weet, sal jy dit aanbeveel om alleen te ry in die winter?

    Dankie
    Ons het verlede jaar die roete gedoen. By Kunene River Lodge ontmoet ons 'n boer van Worcester, hy is eintlik net Windhoek toe om sy skoonma daar te gaan aflewer vir 'n kuier by sy swaer. Hy het gery met 'n Toyota bakkie en sleep 'n gewone standaard Ventertjie. (Ouma se bagasie was daarin).

    In Windhoek besluit hy en sy vrou op die ingewing van die oomblik om bietjie verder te toer en beland toe by Kunene. Daar besluit hy om rivierlangs Epupa toe te ry, steeds met die lëe Ventertjie agterna. Hy ry toe 'n dag voor ons die roete. Ons ontmoet hom toe weer by Epupa. Hy het die trippie in 'n korter tyd gedoen as wat ons dit die volgende dag gedoen het.

    Daar is beslis so drie stukkies waar die pad lekker rof is, veral groot los klippe. Maar die deel aan die Epupa kant waar die owerhede nou besig is om 'n nuwe pad te skraap, is die pad mi moeiliker om te ry as die tweespoor aan die Kunene River Lodge kant.

    PM my as jy 'n paar fotos van daai pad wil sien.

  28. #118
    Join Date
    May 2012
    Location
    Linden, Johannesburg
    Age
    49
    Posts
    248
    Thanked: 24

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Dankie, ek maak so

  29. #119
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Quote Originally Posted by Patroller View Post
    Dankie Jurgen

    Nog 'n vragie asb!
    Hoe lank het dit julle gevat om die 96km te ry tussen Kunene River lodge en Epupa falls? Dankie
    Ons het so 6 ure gery. Ons ry stadig en stop baie. So sien mens meer.

  30. #120
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Polokwane
    Age
    56
    Posts
    221
    Thanked: 5

    Default Re: Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015

    Jurgen, dankie vir uitstekende "trip report". Ons het so 4 jaar terug soortgelyke rit gedoen met 'n Hilux maar ons was net een voertuig en het besluit om nie Van Zyls pas en Marienfluss te doen nie. Kunene River Lodge was een van die hoogtepunte en Etosha & Swakop so lekker soos altyd. Palmwag was so rustig, ons het sommer 2 dae daar gekamp en langs die swembad gelê en wyn drink. Ons is van Palmwag direk na Opuwo en het dus nie die westelike gedeelte gedoen nie. Jou verslag het nou weer 'n ding in my wakker gemaak. Ek sal egter 'n tweede voertuig soek om saam te gaan - bietjie skrikkerig vir die vasval in die rivierlope! Ek is verbaas oor jou 18 duim Pirelli's. Ek het 245/75/16 D694's opgehad en 'n klip het oppad Palmwag toe dwarsdeur loopvlak gesteek. Vraag wat ek eintlik wil vra - het die Amarok skade/skrape op sykante onder opgedoen sonder "rock sliders"?

  31. The Following User Says Thank You to Jaco D For This Useful Post:


Page 6 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •