Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 5





Page 5 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 81 to 100 of 159
  1. #81
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Dankie vir die report Jurgens,

    Jammer ons kon nie ontmoet nie.

    Ek sal graag by jou wil hoor hoe het die Amarok gevaar? Maskien as n nuwe thread in die VW section?
    Dankie Nys, sou jou ook graag wou ontmoet, maar ek sal weer in Namibie kom draai!

    Die Amarok het foutloos perform gedurende die hele trip en het beter traksie as enige 4x4 wat ek al gery het - dit sluit 'n los suspension Disco1 op 32" muds in. Soos jy kan sien het hy ook goeie verbruik gegee as mens in ag neem hoe hy gelaai was en die terrein wat gery was. Selfs toe ons in die Hoanib deur daai poeier sand geploeg het toe dit 56 grade was het hy nie ge-uhm of ge-ahh nie. Ek was ook verbaas met die verf werk - al die krappe het uitgepolish.

    Of ek 'n thread in die VW seksie gaan begin daaroor... ek dink nie so nie...

  2. #82
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 25 Maandag

    Ons raak laat wakker want dit is bewolk en die son bak ons nie. Ons maak klaar en vertrek in die rigting van die White Lady. Die pad loop verby ou klein verlate myn huisies met ou verroesde karre waar Angelique haarself geniet om fotos te neem. Ons ry ook n deel deur n pragtige rivier bedding.

    Op die laaste deel van die pad het ons n pragtige uitsig oor die Brandberg maar die 2spoor is so uitgeryde hobbel sand pad dat dit beter is om dit met n bietjie spoed te vat as wat mens stadig daardeur melkskommel. Daar is ook baie erdvark gate in die pad en mens moet mooi ry.

    By die White Lady Lodge gekom geniet ons lekker ham, kaas en tamati toebroodjies en chips en met vol mae ry ons verder na die parkeer terrein van die 5km staptog na die beroemde White Lady tekening. Daar was nie n gids vir ons beskikbaar nie maar ons was toegelaat om sonder ene te stap. Dis lekker warm maar ons het genoeg water saam gevat en die staptog maklik voltooi. Die tekening is werklik iets besonders en is verreweg die mooiste san tekening wat ons al gesien het.

    Toe ons klaar is is dit al 17:30 en moes ons vinnig plan maak vir slaap plek. Ons ry toe op n goeie grondpas Uis toe en vind n lekker snoesige kamp plekkie by die White Lady B&B. Als in die omgewing word White Lady something genoem. Die aand maak Angelique vir ons KFC hoender met rys en sweetcorn. Ons kruip in en raak vinnig aan die slaap.

    In die middel van die nag raak ek wakker van n hengse slag en ons tent leertjie wat wobble en amper van die tailgate afval. Ek kyk of ek iets kan sien maar niks en slaap weer verder. Die volgende dag vertel Angelique my dat daar n klein katjie op die handvatsel bokant die laaste trappie gesit en gemeaw het omdat dit vasgesit het. Angelique raak toe wakker en toe sy haar kop by die tent uitsteek om te kyk waar die meaw vandaan kom skrik sy en die kat ewe groot vir mekaar. Die kat foeter toe van die leer af en val op die tailgate waarna hy met rekord spoed wegspring en al skertsend verdwyn. Angelique se sy wou haar dood lag maar kon nie die ander kampeerders wakker maak nie toe hou sy haar so in dat sy niks kon se toe ek van die geraas wakker skrik nie.

    Afstand: 100km grondpad
    Verbruik: 10.9 l/100km of 9.2 km/l



    Day 25 Monday (google translate)

    We get up late because it is overcast and the sun bakes us. We finished and gone in the direction of the White Lady. The road running past tiny abandoned mine houses with old cars verroesde where Angelique herself enjoyed to take pictures. We also drive a part by a beautiful river bed.

    On the last part of the road we have a beautiful view of the Brandberg but 2spoor so rutted sand road bump that it is better to it to take a bit of speed as you slowly through milkshake. There are also many aardvark holes in the road and you have to drive carefully.

    At the White Lady Lodge come enjoy our delicious ham and cheese sandwiches and chips Tāmati and full stomachs we drive further to the parking lot of the 5km walk to the famous White Lady drawing. There was not a guide available to us but we were allowed to walk without one. It's warm, but we have enough water summarized and walk easily completed. The drawing is really something special and is the most beautiful san drawing that we have seen.

    When we finished it all 17:30 and we had to quickly plan for accommodation. We drove on a good grondpas UIs, and find a nice cozy place to camp the White Lady B & B. If the area is called White Lady something. The evening Angelique make us KFC chicken with rice and sweetcorn. We come in and become fast asleep.

    In the middle of the night I get awakened by a terrible blow and our tent ladder that wobble and almost the tailgate waste. I see if I can see something but nothing further and stay again. The next day told me that Angelique a kitten sitting on the handle above the last step and gemeaw because it jammed. Angelique gets to wake up and when she puts forth her head into the tent to see the meaw come from his terror and the cat equal to each other. The cat then beat off the ladder and fall on the tailgate after he record speed start and disappear all jokingly. Angelique's death she wanted her laugh but could not the other campers wake you when she's so that she could say nothing when I make the noise woke.

    Distance: 100km gravel
    Consumption: 10.9 l / 100 km or 9.2 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	193.jpg 
Views:	284 
Size:	31.6 KB 
ID:	385982   Click image for larger version. 

Name:	194.jpg 
Views:	293 
Size:	48.3 KB 
ID:	385983   Click image for larger version. 

Name:	195.jpg 
Views:	308 
Size:	49.7 KB 
ID:	385984   Click image for larger version. 

Name:	196.jpg 
Views:	309 
Size:	35.9 KB 
ID:	385985   Click image for larger version. 

Name:	197.jpg 
Views:	357 
Size:	53.2 KB 
ID:	385986   Click image for larger version. 

Name:	198.jpg 
Views:	330 
Size:	65.5 KB 
ID:	385987   Click image for larger version. 

Name:	199.jpg 
Views:	333 
Size:	54.8 KB 
ID:	385988   Click image for larger version. 

Name:	200.jpg 
Views:	341 
Size:	49.6 KB 
ID:	385989  


  3. #83
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Stellenbosch
    Age
    28
    Posts
    5
    Thanked: 10

    Default

    Jurgen, jou verslag sorg vir n baie lekker lees. Raak skoon nostalgies. Jammer om te hoor van die polisie situasie verder in julle roete na ons kuier in Purros.

    Haal nou nog Purros sand en modder uit my Defender

  4. The Following User Says Thank You to Moeilikheid For This Useful Post:


  5. #84
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Moeilikheid View Post
    Jurgen, jou verslag sorg vir n baie lekker lees. Raak skoon nostalgies. Jammer om te hoor van die polisie situasie verder in julle roete na ons kuier in Purros.

    Haal nou nog Purros sand en modder uit my Defender
    Dankie man! Dit was baie lekker saam met julle!

    Die polisie ding was darem nie so erg nie en mens lag lekker na die tyd daaroor! Dis maar deel van Afrika. Nie die eerste of die laaste keer wat dit gebeur nie.

  6. #85
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    60
    Posts
    1,695
    Thanked: 101

    Default

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Dankie man! Dit was baie lekker saam met julle!

    Die polisie ding was darem nie so erg nie en mens lag lekker na die tyd daaroor! Dis maar deel van Afrika. Nie die eerste of die laaste keer wat dit gebeur nie.

    Baie mooi verslag Jurgen, ek het nou lekker saam met julle vakansie gehou.
    Julle moet een aand (As ons klaar gebou het) kom braai en vir ons al daai fotos kom wys. Ek is seker daar is baie waaroor mens lekker lank oor sal kan praat.
    Last edited by BBK; 2016/01/20 at 04:13 PM.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2019 SYM Citycom S300i
    2019 BMW 1250 GS
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2018 Mercedes-Benz V-Class 250d Avantgarde
    2012 Dethleffs Esprit Motor-home.

  7. The Following User Says Thank You to BBK For This Useful Post:


  8. #86
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by BBK View Post
    Baie mooi verslag Jurgen, ek het nou lekker saam met julle vakansie gehou.
    Julle moet een aand (As ons klaar gebou het) kom braai en vir ons al daai fotos kom wys. Ek is seker daar is baie waaroor mens lekker lank oor sal kan praat.
    Baie dankie Bertie dit sal lekker wees!

  9. #87
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,249
    Thanked: 309

    Default

    Hou van die kos en eet gedeeltes altyd honger op so toer.

  10. The Following User Says Thank You to janseekat For This Useful Post:


  11. #88
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    . .
    Last edited by JurgenSteyn; 2016/06/17 at 10:34 PM.

  12. #89
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 26 Dinsdag


    Ons is vroegerig weg en tap diesel by Engen waarna ons n paar goedjies koop by die Multisave op die dorp. Ons ry in die rigting van die Messum krater oppad na Swakopmund toe. Oppad maak ons n draai by die historiese bakkrans. Die Messum krater stel effe teleur maar gelukkig het hulle onlangs die pad tussen die krater en die kus by Kaap Kruis geskraap en ons rit is lekker sag.


    Ons ry al met die sout pad verby Henties waar ek die bande bietjie meer lug gee en toe aanry na Swakop. Alte Bruke was vol en Tiger Reef vra R660 vir 1 nag se kamp vir 2 mense. Ek dog eers hulle maak n fout en herhaal dat ek nie in chalets wil bly nie maar net wil kamp. Ons kry toe vir minder as helfte die prys lekker kamp plek by die Desert Sky Backpackers.


    Daarna is ons na die Jetty restaurant waar ons n bespreking maak vir more aand. Ons loop vir so 2 ure in Swakop se winkeltjies rond en gaan slaan toe tent op. Ons maak n lieflike wiele pot (maalvleis pasta) en drink baie kola tonic. Toe gesels ons n hond uit n bos, doen die skottelgoed, gaan stort en klim in die bed. Ekt vanaand vir die eerste keer op die vakansie my baadjie aangetrek. Gelukkig is die tent n lekker warm nessie.


    Verbruik: 9.1 l/100km of 11 km/l
    Afstand: 271km grond en sout pad



    (Sorry no English version as google is one of the unavailable websites in China)

    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	201.jpg 
Views:	243 
Size:	63.5 KB 
ID:	386451   Click image for larger version. 

Name:	202.jpg 
Views:	262 
Size:	51.0 KB 
ID:	386452   Click image for larger version. 

Name:	203.jpg 
Views:	273 
Size:	33.1 KB 
ID:	386453   Click image for larger version. 

Name:	204.jpg 
Views:	272 
Size:	56.3 KB 
ID:	386454  

  13. #90
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 27 Woensdag


    Dag in Swakop. Ons slaap lekker laat en gaan vir n Wimpy breakfast. Daarna gaan ons by die Kristal Gallerie in en bekyk die grootste quartz kristal wat vertoon word in die wereld asook ander pragtige kristalle en ons tel mooi klippies op. Daarna stap ons na die Swakop museum en verkyk ons aan al die uitstallings.


    Toe loop ons by die see rond en tussen stalletjies. Ons kry n mooi straat kaffee waar ons middagete geniet. Die res van die middag het ons verder Swakop se winkeltjies en stalletjies bekyk en toe koers gekies na die Jetty restaurant.


    Ons het n stuk op die strand gestap voor ons ete. Ons het heerlike wyn gedrink en steak geeet terwyl n outydste vliegtuig toertjies oor die see gedoen het. Na ete het ons al langs die strand gestap en die sonsondergang bewonder. Ons is toe weer terug na Desert Sky Backpackers waar ons net tent opgeslaan het en gaan slaap het. Lekker uitgeput van al die rondloop.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	205.jpg 
Views:	258 
Size:	38.6 KB 
ID:	386458   Click image for larger version. 

Name:	206.jpg 
Views:	287 
Size:	36.9 KB 
ID:	386459   Click image for larger version. 

Name:	207.jpg 
Views:	254 
Size:	40.2 KB 
ID:	386460   Click image for larger version. 

Name:	208.jpg 
Views:	256 
Size:	34.3 KB 
ID:	386461   Click image for larger version. 

Name:	209.jpg 
Views:	254 
Size:	32.5 KB 
ID:	386462   Click image for larger version. 

Name:	210.jpg 
Views:	250 
Size:	41.9 KB 
ID:	386463   Click image for larger version. 

Name:	211.jpg 
Views:	246 
Size:	50.3 KB 
ID:	386464   Click image for larger version. 

Name:	212.jpg 
Views:	252 
Size:	29.5 KB 
ID:	386465  

    Click image for larger version. 

Name:	213.jpg 
Views:	246 
Size:	35.4 KB 
ID:	386466   Click image for larger version. 

Name:	214.jpg 
Views:	353 
Size:	48.8 KB 
ID:	386467   Click image for larger version. 

Name:	215.jpg 
Views:	250 
Size:	22.5 KB 
ID:	386468   Click image for larger version. 

Name:	216.jpg 
Views:	261 
Size:	20.0 KB 
ID:	386469  

  14. #91
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 28 Donderdag


    Ons staan weer op en gaan eet Wimpy. Dis nogal 'n tradisie by ons. Daarna vertrek ons met die B2 na Windhoek maar draai af by Sophiadale en hou aan met die pad tot in die Swakop rivier. Hy raak toe later die Khan rivier.


    Daar is orals die mooiste rots formasies en geheime afdraai paadjies met net nog natuur prag. Ons sien 2 keer groepies klipspringers en ons kry volstruise wat omtrent n kilometer saam met ons gehardloop het. Nadat ons basies die hele rivier loop gery het draai ons weer na links uit na die B2. So 10km voor die B2 vernou die kranse skielik en kry ons n rowwe hindernis waar ons klippe pak en waar Angelique my deur lei.


    Net na die hindernis kamp ons in die vernouing van die kranse vir sekerlik ons laaste wild camp maar verseker ook een van ons mooiste. Ons braai heerlike steak en eet n pasta gereg daarmee saam.


    Verbruik: 15 l/100km of 6.7 km/l
    Afstand 108km meestal rivierbed

    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	217.jpg 
Views:	367 
Size:	53.0 KB 
ID:	386472   Click image for larger version. 

Name:	218.jpg 
Views:	355 
Size:	46.8 KB 
ID:	386473   Click image for larger version. 

Name:	219.jpg 
Views:	356 
Size:	39.1 KB 
ID:	386474   Click image for larger version. 

Name:	220.jpg 
Views:	350 
Size:	44.0 KB 
ID:	386475   Click image for larger version. 

Name:	221.jpg 
Views:	349 
Size:	52.1 KB 
ID:	386476   Click image for larger version. 

Name:	222.jpg 
Views:	362 
Size:	54.2 KB 
ID:	386477   Click image for larger version. 

Name:	223.jpg 
Views:	371 
Size:	50.2 KB 
ID:	386478   Click image for larger version. 

Name:	224.jpg 
Views:	394 
Size:	37.5 KB 
ID:	386479  

    Click image for larger version. 

Name:	225.jpg 
Views:	354 
Size:	42.5 KB 
ID:	386480   Click image for larger version. 

Name:	226.jpg 
Views:	356 
Size:	17.4 KB 
ID:	386481   Click image for larger version. 

Name:	227.jpg 
Views:	361 
Size:	73.4 KB 
ID:	386482   Click image for larger version. 

Name:	228.jpg 
Views:	499 
Size:	53.8 KB 
ID:	386483   Click image for larger version. 

Name:	229.jpg 
Views:	470 
Size:	55.6 KB 
ID:	386484   Click image for larger version. 

Name:	230.jpg 
Views:	544 
Size:	62.1 KB 
ID:	386485   Click image for larger version. 

Name:	231.jpg 
Views:	436 
Size:	55.0 KB 
ID:	386486   Click image for larger version. 

Name:	232.jpg 
Views:	436 
Size:	50.6 KB 
ID:	386487  

    Click image for larger version. 

Name:	233.jpg 
Views:	441 
Size:	53.5 KB 
ID:	386488   Click image for larger version. 

Name:	234.jpg 
Views:	447 
Size:	56.6 KB 
ID:	386489  

  15. #92
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 29 Vrydag


    Ons vertrek na Spitzkoppe en maak n vinnige draai by die arch en die rock pool asook kamp plek nommer 15 waar ons 2 jaar gelede gestaan het voor ons aanbeweeg Windhoek toe. Ons kamp weer by die urban camp in Windhoek en kruip vroeg in.


    Verbruik: 9.9 l/100km of 10.1 km/l
    Afstand: 350km meestal teer

    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	235.jpg 
Views:	269 
Size:	35.4 KB 
ID:	386494   Click image for larger version. 

Name:	236.jpg 
Views:	285 
Size:	33.0 KB 
ID:	386495   Click image for larger version. 

Name:	237.jpg 
Views:	285 
Size:	38.5 KB 
ID:	386496   Click image for larger version. 

Name:	238.jpg 
Views:	263 
Size:	32.7 KB 
ID:	386497   Click image for larger version. 

Name:	239.jpg 
Views:	278 
Size:	59.5 KB 
ID:	386498   Click image for larger version. 

Name:	240.jpg 
Views:	253 
Size:	28.7 KB 
ID:	386499  

  16. #93
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 30 Saterdag


    Ons pak die pad terug nou ernstig aan. Net eers n Wimpy breakfast deur werk by die Grove Mall en toe val ons in die pad en ry tot by Klein begin kamp plek so 90km voor Ariamsvlei grenspos. Ons swem en stort lekker en kruip vroeg in.


    Afstand: 800km teer
    Verbruik: 9.5 l/100km of 10.5 km/l


  17. #94
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 31 Sondag


    Ons is al 03:00 op en is by 05:00 deur die grens in RSA in. Ons maak vol en leeg by Upington en toe ek by die bakkie kom het Angelique vir my so mooi bed op die passasiers sitplek gemaak dat ek nie kon nee se nie. Sy vat toe die bestuur oor en geniet dit so dat sy die hele pad tot in Port Elizabeth dryf. Ons vorder goed en is net voor 16:00 by die huis. Wat n wonderlike vakansie met absoluut geen teespoed.


    Afstand: 1200km teer
    Verbruik: 10.5 l/100km of 9.5 km/l

    Attached Images Attached Images  

  18. #95
    Join Date
    May 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    3,142
    Thanked: 90

    Default

    Again good report

    You have used this term a couple of times

    "Ons maak vol en leeg"

    I know it means re filling the tank but havent come across that saying before ?

    That last campsite in the poort looked fantastic - like out of this world

  19. The Following User Says Thank You to RossJ For This Useful Post:


  20. #96
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RossJ View Post
    Again good report

    You have used this term a couple of times

    "Ons maak vol en leeg"

    I know it means re filling the tank but havent come across that saying before ?

    That last campsite in the poort looked fantastic - like out of this world

    Thank you!

    Ja ons maak vol (die kar se tenk) en leeg (ons tenks - toilet) I also haven't heard the saying before just sucked it out of my thumb

    The poort campsite was really a highlight at the end of our trip!

  21. #97
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    64
    Posts
    7
    Thanked: 1

    Default

    Baie puik verslag. Dankie.

    Ons is genooi om in Augustus by vriende te gaan kuier in Damaraland. Omdat dit so ver is, wil ek die meeste daarvan probeer maak. Gevolglik het ek jou verslag baie insiggewend gevind en met groot belangstelling gelees.

    Die voorlopige plan is om rofweg 'n roete via Aus, Solitaire, Swakop, Khorixas en Outjo te volg. Ek sou verkies om nie besprekings te maak vir oornag verblyf (kampeer) nie, want dit bind mens tot 'n meer spesifieke roete en skedule.

    My vraag is dus of mens dit met redelike gerustheid so kan doen, of is dit veiliger om vir spesifieke plekke eerder 'n bespreking te maak? (Ek wil nie die draad "highjack" nie, dus PM my dalk eerder.)

  22. The Following User Says Thank You to Johan K For This Useful Post:


  23. #98
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    59
    Posts
    762
    Thanked: 697

    Default

    Jurgen, lekker verslag en mooi fotos. Ek hou ook van jou spyskaart verslae. Ek sal net aan jou moet werk oor die Wimpy etery.

    Jokan K : Ek sou nie te bekommerd wees om sonder besprekings te reis nie. Selfs by plekke soos Aus is daar altyd 'n tweede opsie vir verblyf of kamp.

  24. The Following User Says Thank You to Merwe Erasmus For This Useful Post:


  25. #99
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Buffelsfontein Brits
    Age
    49
    Posts
    107
    Thanked: 13

    Default

    Dankie vir 'n awesome verslag toe ek begin moes ek dit klaar lees het nou lekker vakansie gehou.

  26. The Following User Says Thank You to Graham Symons For This Useful Post:


  27. #100
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dankie Johan en Merwe en Graham!

    Johan, Augustus is 'n koel maand. Hang af hoe flexible julle is. Kans is dat julle vol plekke sal kry maar dis klein. Ek sou wel sonder besprekings gaan. Maar dis n persoonlike keuse.
    Last edited by JurgenSteyn; 2016/01/22 at 01:47 PM.

Page 5 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •