Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 4





Page 4 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 61 to 80 of 159
  1. #61
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by koosarnold View Post
    Nou water my mond sommer om nog 'n keer Namibie te toer!! Baie mooi verslag, pragtige fotos wat herinerringe by sekere van die plekke oproep. Dit maak mens lus om sommer iewers in die wilde heen te ry. Daai Kunene River Lodge bring pragtige herinneringe terug van ons 2013 toer. Dankie vir die puik ritverslag!!
    Baie dankie!

    Ek sal beslis nooit verby Kunene River Lodge ry wanneer ek weer in daai wereld is nie en ook almal aanraai om daar oor te bly. Dis rerig soos 'n oase in die dorre wereld!

  2. #62
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Stem. Dit bly my gunsteling. En die beste watergat om saans by te sit en die diere te kyk!
    Die kamp self het ons ook n heel ander gevoel gegee as die ander kampe. Weet nie of dit is omdat ons eerste paar nagte daar was nie en of dit die oop vlaktes was nie maar dis lekkerrrr!

  3. #63
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 22 Vrydag

    Ons ry weer uit die Ganamub in die Hoanib. So 50m van ons kamp plek af tel ons vars leeu spore op. Die spore is oor ons kar spore van die vorige aand. Die wind het heel aand gewaai en eers vroeg oggend opgehou. Dus dink ons die spore is n uur of twee oud. Ons volg die spore tot by die poort waar dit in n bos in verdwyn.

    Ons ry verder in die Hoanib tot by Fort Sesfontein waar ons R220 betaal het vir 2 toast broodjies, n coke en n tafel lager. Die broodjies was darem lekker. Ons gooi 62 liter diesel in Sesfontein en het dus 958.6 km gery op 142 liter diesel of 6.75 km/l gemiddeld vanaf Raucana tot by Sesfontein.

    Ons ry tot by die Ongongo poel en dis so mooi en n lekker lafenis dat ons besluit om sommer daar te kamp vir die aand al is dit net 13:00. Die res van die dag vat ons rustig in die poel of agter n boek en Angelique het selfs n middag slapie gevat.

    Die aand braai ons lekker groot en dik steaks met n aartapel gereg en ertjie slaai. Ons gaan vir n laaste swem in die donker net voor ons in die tent in klim. Die laaste paar aande waai n lekker koel windjie soveel so dat ons onder n duvet slaap.

    Verbruik 14.1 l/100km of 7.1 km/l
    Afstand: 62 km tweespoor


    Day 22 Friday (google translate)

    We drove out of the Ganamub in Hoanib. So 50m from our camp down we add fresh lion tracks on. The tracks are on our car tracks of the night. The wind blew all night and only stopped early in the morning. So we think the tracks are an hour or two old. We follow the tracks to the gate in a forest disappeared.

    We drive in the Hoanib to Fort Sesfontein we paid R220 for two toast sandwiches, a coke and a table below. The bread was really nice. We threw 62 liters of diesel in Sesfontein and have traveled 958.6 km on 142 liters of diesel or 6.75 km / l on average from Raucana to Sesfontein.

    We drive to the lake Ongongo and it's so beautiful and a great relief that we decided right there to camp for the night if only 13:00. The rest of the day we take rest in the pool or behind a book and Angelique even took a nap.

    The evening barbecue our nice big thick steaks and with a aartapel dish and pea salad. We go for a last swim in the dark just before we get into the tent. The last few nights blows a cool breeze so much so that we are under a duvet sleep.

    Consumption 14.1 l / 100 km or 7.1 km / l
    Distance: 62 km two-track
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	165.jpg 
Views:	386 
Size:	96.1 KB 
ID:	385671   Click image for larger version. 

Name:	166.jpg 
Views:	410 
Size:	66.9 KB 
ID:	385672   Click image for larger version. 

Name:	167.jpg 
Views:	415 
Size:	51.3 KB 
ID:	385673   Click image for larger version. 

Name:	168.jpg 
Views:	422 
Size:	44.9 KB 
ID:	385674   Click image for larger version. 

Name:	169.jpg 
Views:	491 
Size:	68.2 KB 
ID:	385675   Click image for larger version. 

Name:	170.jpg 
Views:	466 
Size:	65.3 KB 
ID:	385676   Click image for larger version. 

Name:	171.jpg 
Views:	469 
Size:	77.9 KB 
ID:	385677   Click image for larger version. 

Name:	172.jpg 
Views:	403 
Size:	26.8 KB 
ID:	385678  


  4. #64
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 23 Saterdag

    Ons is vroeg op die spoor van die Ojijakama something roete wat vanaf die Ongongo kampeer terrein tot in die Beesvlakte loop. Van daar af ry ons Suid en toe Wes in die Khowarib Schluit rivier tot by Khowarib Lodge waar ons heerlike middagete eet en lekker gesels met die bestuurderes oor die woestyn leeus. Flip Stander wat die Vanashing Kings dvd gemaak het het by Khowarib gebly terwyl hy die 5 musketeers leeus getrack het.

    Van daar is ons Suid met die mooi grondpad tot by Palmwag lodge waar ons net gaan inloer het. Dit kos al R190pp om daar te kamp. Ons is deur die vet fence en so 50km verder word ons gestop deur die polisie wat soek vir dwelms en ons moes amper die hele kar uitpak. Die een vroue polisie beampte se tot vir Angelique dat sy weet dat sy dwelms het. Sover ons enigste slegte ervaring.

    Ons ry verder en ry n ent in die Abu Haub rivier bed tot by die kampeer terrein. Daars nog tyd en ons gaan na die Twyfelfontein Country Lodge. Wat n pragtige plek met n bar en restaurant met n wonderlike uitsig en n pragtige swembad. Net jammer die kamers kos R1200pp. Ons gaan kamp maar by Abu Haub.

    Ons kry n kamp plek met n strooi dak lapa en n donkie om te stook vir n lekker kokende stort. Angelique maak vir ons savory mince tortilas. Ons het krag en hardloop die engel flat out dat al ons bottel koeldranke vries deur die nag. Ons sit onder die lapa en gesels lekker oor al ons avonture voor ons inkruip.

    Verbruik 10.9 l/100km of 9.2 km/l
    Afstand: 268km 50/50 grond/tweespoor


    Day 23 Saturday (google translate)

    We are early on the trail of something Ojijakama route from the camping site Ongongo to the Beef plain walking. From there we drive South and then West into the Khowarib Schluit River to Khowarib Lodge where our delicious lunch and chatted with the manageress of the desert lions. Flip Stander who stayed made Vanashing Kings DVD at Khowarib while the five Musketeers lions getrack.

    From there we South with the beautiful dirt road to Palmwag lodge where we just went to visit. It costs to camp all R190pp there. We crossed the fence and so fat 50km further we stopped by police looking for drugs and we had to unpack almost all cars. A women's police officer to Angelique for she knew that she drugs. As far as our only bad experience.

    We drive and drive a bit in the Abu Haub river bed to the camp site. Theres still time and we go to the Twyfelfontein Country Lodge. What a beautiful place with a bar and restaurant with a great view and a beautiful pool. Just a pity the rooms cost R1200pp. We go camping but at Abu Haub.

    We get a campsite with a straw roof lapa and a donkey to stir for a nice shower boiling. Angelique for our savory mince tortilas. We have power and running the angel flat out all our bottle soft drinks freezing during the night. We sat under the lapa and happy to chat about our adventures for our bed.

    Consumption 10.9 l / 100 km or 9.2 km / l
    Distance: 268km 50/50 land / two track
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	173.jpg 
Views:	406 
Size:	31.0 KB 
ID:	385679   Click image for larger version. 

Name:	174.jpg 
Views:	430 
Size:	48.7 KB 
ID:	385680   Click image for larger version. 

Name:	175.jpg 
Views:	420 
Size:	62.3 KB 
ID:	385681   Click image for larger version. 

Name:	176.jpg 
Views:	406 
Size:	48.0 KB 
ID:	385682   Click image for larger version. 

Name:	177.jpg 
Views:	462 
Size:	52.5 KB 
ID:	385683   Click image for larger version. 

Name:	178.jpg 
Views:	476 
Size:	44.7 KB 
ID:	385684  

  5. #65
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    37
    Posts
    4,224
    Thanked: 258

    Default

    Jurgen jy kan n boek skryf verseker ek sit op die punt van my stoel en wag vir elke deel
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  6. The Following User Says Thank You to Haggy4x4Bedinges For This Useful Post:


  7. #66
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Jurgen jy kan n boek skryf verseker ek sit op die punt van my stoel en wag vir elke deel
    Baie dankie man! Ek soek nou die skaam gesiggie

  8. #67
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Kleinmond
    Age
    67
    Posts
    1,870
    Thanked: 131

    Default

    Is jou report op jou GPS?
    Is dit bekombaar?

    Los die middag slapies en skryf asseblief almal wag op jou verslag.

    Baie dankie uitstekend gedoen.8)
    2009 Triton V6 3500 DC
    2007 Disco 3 V8 SE
    1999 Pajero V6 3500 Sold

  9. The Following User Says Thank You to theunsb For This Useful Post:


  10. #68
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,652
    Thanked: 762

    Default

    Sjoe jammer oor die polisie. Wonder of dit dalk van VectorP se trawante was, ai. Dwelms?

    Dit bly lekker om te lees. Hoe is Ongongo deesdae? Hoe lyk die kampplek?
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  11. #69
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by theunsb View Post
    Is jou report op jou GPS?
    Is dit bekombaar?

    Los die middag slapies en skryf asseblief almal wag op jou verslag.

    Baie dankie uitstekend gedoen.8)
    Ekt vreeslik rof beplan en niks uitgele op die gps nie. Ons was rondom die 7de Des in Ruacana en ek wou rondom Kersfees by Swakop wees so ons het maar so afgekuier met locals gesels en dag vir dag met n T4A papier kaart en elektronies op die gps dit beplan, maar ek kan elke paadjie haarfyn onthou en sal die details later post.

    Hehe dankie ek maak so gou as moontlik met die volgende paar dae se verslag.

  12. #70
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Sjoe jammer oor die polisie. Wonder of dit dalk van VectorP se trawante was, ai. Dwelms?

    Dit bly lekker om te lees. Hoe is Ongongo deesdae? Hoe lyk die kampplek?
    Die man het army drag aangehad en die vrou polisie drag. Hulle het half good cop bad cop gespeel. Het tot die materiaal onder die bonnet begin lostrek in hul soektog. Ek moes net hand bysit om te keer vir skade.

    Om by Ongongo te kamp is net soos om te wild camp, want die fasiliteite is erg verwaarloos. Die swemgat maak dit darem steeds 'n stop werd.

  13. #71
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    59
    Posts
    2,177
    Thanked: 529

    Default Dankie vir jou moete

    Yisso, ek lees nou eers al die goeters
    My Besoekers is nou net weg.
    Jy het a lekker vakansie gehou.
    En ons geniet elke dag saam jou. DANKIE.
    Nou verstaan ek hoekom jy so LAAANK gevat het
    Lekker Man ....
    Defender Kalahari
    Series 3 SWB
    Series 2 SWB (Near Future)
    Series 1 Station Wagon 88''

  14. The Following User Says Thank You to imgreg For This Useful Post:


  15. #72
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by imgreg View Post
    Yisso, ek lees nou eers al die goeters
    My Besoekers is nou net weg.
    Jy het a lekker vakansie gehou.
    En ons geniet elke dag saam jou. DANKIE.
    Nou verstaan ek hoekom jy so LAAANK gevat het
    Lekker Man ....
    Dankie Oom!

  16. #73
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Work in EG - Live in Port Elizabeth
    Age
    54
    Posts
    682
    Thanked: 17

    Default Ons wag in spanning vir die volgende deel

    Tot ek kan nie wag vir die volgende deel nie.

    Franna
    Swambo= Porsche Boxster
    Myself= Triton 3.2 Auto.... Cirrus Inter-cooler,63 mm Powerflo Exhaust and Unichip installed/Tuned by KSD
    Imagine Trailvan 4x4 caravan.
    Play with Fazer boat 17 Ft fitted with 130 Yamaha

  17. The Following User Says Thank You to Franna 4x4 For This Useful Post:


  18. #74
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,855
    Thanked: 246

    Default

    Baie dankie vir 'n heerlike trip report! Ek het elke oomblik geniet, veral die Kaokoland deel. Ons wag vir die res!


    Die report s ook iets van die "stock standard" bakkie met die Pirellis op! Nog altyd gedink dit is goeie bande.


    Bostoe
    Last edited by bostoe; 2016/01/17 at 08:08 PM.

  19. The Following User Says Thank You to bostoe For This Useful Post:


  20. #75
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Baie dankie vir 'n heerlike trip report! Ek het elke oomblik geniet, veral die Kaokoland deel. Ons wag vir die res!


    Die report s ook iets van die "stock standard" bakkie met die Pirellis op! Nog altyd gedink dit is goeie bande.


    Bostoe
    Baie dankie!

    Ja ek was nogal beindruk met die bakkie en die bande. Ekt twee vol spaar wiele en genoeg plugs vir 40 punchtures saam geneem. Ekt my bes gedoen om die skerp klippe mis te ry en dit stadig gevat met sag gepompte bande. Ekt rerig gedink ek gaan papwiele kry maar tot my verbasing niks. Ons was baie gelukkig!

  21. #76
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 24 Sondag

    Ons vertrek na die versteende woud en kry n gawe gids genaamd Gabriel wat ons baie inligting gegee het. Daarvandaan is ons na die Living Museum of Damara waar ons op n toer gevat was deur n tradisionele damara nedersetting en gewys was hoe hulle gelewe het. Hulle het tot vir ons tradisionele danse gedoen en gesing. Daarna is ons na die Twyfelfontein Country Lodge waar ons heerlike burger en steak geeet het met n pragtige uitsig.

    Na middag ete is ons verder na die san tekeninge toe en na n 45min stap het ons die lion man tekening besigtig. Ons is toe verder na die orrelpype en verbrande berg. Hierna het ons die 2spoor gevat na die doros krater.

    By die krater aangekom het ons kamp gemaak en ek het in die krater ingestap. Die krater was indrukwekkend. Ons middagete was so groot dat ons net n pak chips in die tent geeet het vir aandete. Dit was baie koud.

    Verbruik: 11.5 l/100km of 8.7 km/l
    Afstand: 220 km grondpad


    Day 24 Sunday (google translate)

    We went to the petrified forest and find a gift guide named Gabriel we gave a lot of information. From there we went to the Living Museum of Damara where we were taken on a tour by a traditional Damara settlement and was shown how they lived. They did and sang for our traditional dances. Then we went to the Twyfelfontein Country Lodge where our delicious burger and steak eaten with a beautiful view.

    After lunch we continued to the San paintings, and after a 45min walk we see the lion man drawing. We went on to the organ pipes and burnt mountain. After that, we took the 2spoor the Doros Crater.

    At the crater arrived we made camp and I walked into the crater. The crater was impressive. Our lunch was so great that we're a pack of chips in the tent eaten for dinner. It was very cold.

    Consumption: 11.5 l / 100 km or 7.8 km / l
    Distance: 220 km of gravel road
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	179.jpg 
Views:	478 
Size:	72.7 KB 
ID:	385783   Click image for larger version. 

Name:	180.jpg 
Views:	418 
Size:	56.3 KB 
ID:	385784   Click image for larger version. 

Name:	181.jpg 
Views:	421 
Size:	81.2 KB 
ID:	385785   Click image for larger version. 

Name:	182.jpg 
Views:	620 
Size:	54.3 KB 
ID:	385786   Click image for larger version. 

Name:	183.jpg 
Views:	607 
Size:	55.2 KB 
ID:	385787   Click image for larger version. 

Name:	184.jpg 
Views:	443 
Size:	49.8 KB 
ID:	385788   Click image for larger version. 

Name:	185.jpg 
Views:	427 
Size:	48.6 KB 
ID:	385789   Click image for larger version. 

Name:	186.jpg 
Views:	445 
Size:	75.8 KB 
ID:	385790  

    Click image for larger version. 

Name:	187.jpg 
Views:	422 
Size:	68.1 KB 
ID:	385791   Click image for larger version. 

Name:	188.jpg 
Views:	459 
Size:	51.7 KB 
ID:	385792   Click image for larger version. 

Name:	189.jpg 
Views:	442 
Size:	57.1 KB 
ID:	385793   Click image for larger version. 

Name:	190.jpg 
Views:	418 
Size:	58.4 KB 
ID:	385794   Click image for larger version. 

Name:	191.jpg 
Views:	414 
Size:	53.8 KB 
ID:	385795   Click image for larger version. 

Name:	192.jpg 
Views:	412 
Size:	36.9 KB 
ID:	385796  

  22. #77
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    9
    Thanked: 1

    Thumbs up

    Sjoe dankie Jurgen dit was baie interresant - ons beplan self so trip hier iewers tussen Junie-Augsutus. Dankie ek sal van jou raad gebruik maak. Uitstekend.

  23. The Following User Says Thank You to JGBritz For This Useful Post:


  24. #78
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,789
    Thanked: 3841

    Default

    Dankie vir die report Jurgens,

    Jammer ons kon nie ontmoet nie.

    Ek sal graag by jou wil hoor hoe het die Amarok gevaar? Maskien as n nuwe thread in die VW section?
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  25. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:


  26. #79
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    42
    Posts
    4,297
    Thanked: 361

    Default

    Very nice report Jurgens.
    Ross

  27. The Following User Says Thank You to RMackay For This Useful Post:


  28. #80
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    59
    Posts
    762
    Thanked: 697

    Default

    Dankie Jurgen, ek lees lekker aan jou reisverslae. Ons het in Mei 2015 'n baie soortgelyke roete gevolg en die lees bring baie goeie herinneringe terug.

  29. The Following User Says Thank You to Merwe Erasmus For This Useful Post:


Page 4 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •