Trip Report: Noord Namibie (Kaokoland en Damaraland) Desember 2015 - Page 3





Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 41 to 60 of 159
  1. #41
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,366
    Thanked: 2895

    Default

    Jurgen vandat ek die foto gesien het lui `n klokkie iewers. Kan jy onthou waar jy dit geneem het? Naby Ruacana?


    It is not what you buy its what you build.

  2. #42
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Jurgen vandat ek die foto gesien het lui `n klokkie iewers. Kan jy onthou waar jy dit geneem het? Naby Ruacana?


    My vrou het dit geneem terwyl ek diesel getap het by die Puma stasie in Ruacana. Die stasie is direk agter haar.

  3. #43
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 16 Saterdag

    Ons slaap nog elke oggend todat ons vanself wakker word en vanoggend was niks anders. Ons eet die oorblywende pasta en hang die wasgoed uit die wasmasjien op nadat ons dit gespoel het. Dit word sommer vinnig droog en ons vertrek op in die Marienfluss in. So entjie gery kom ons by n ou uitgebrande Landrover. Dit was seker toe hier nog gras was want dis net oop plat sand woestyn.

    Daar is rooi sand en ligkleurige sand wat so in bande voorkom en pragtige fotos maak met die blou berge agter. Ons ry tot bo by n kamp waar daar oulike klein huisies is met n pragtige swembad wat n uitsig het oor die Kunene wat skrik vir niks. Ons maak ook n draai by die community camp en camp syncro.

    Ons ry weer suid en draai af om oor berg Ondau te ry. Daar was twee slegte klipperige klimme om deur die berg te kom en die swaargelaaide wolf het sy staal gewys. Ons maak n draai by die ou verlate myn waar daar nou net donkies is en ons geniet die prag bo op die berg. Net nadat ons uit die berg uit is kamp ons tussen die rotse. Ek maak vir ons n hoender potjie en ons kruip vroeg in effe moeg geskud.

    Afstand gery: 100km alles tweespoor
    Verbruik: 12.9 l/100km of 7.8 km/l


    Day 16 Saturday (google translate)

    We stay there every morning until we spontaneously wake up this morning was nothing. We eat the remaining pasta and hang the laundry out of the washing machine on after we flushed. It just dries quickly and we left in the Marienfluss in. So little driving we come to an old burned-out Landrover. It was probably when there was grass because it's only open flat sandy desert.

    There are red sand and light-colored sand that occur in such ties and beautiful pictures make the blue mountains behind. We drove to the top at a camp where there are cute little bungalow with a beautiful pool that offers panoramic views of the Kunene to none. We also visited the community camp and camp Syncro.

    We continue south and turn to drive over mountain Ondau. There were two bad rocky climbs to get through the mountain and the heavily laden wolf showed his mettle. We visit the old abandoned mine where just donkeys and we enjoy the splendor atop the mountain. Just after the mountain is our camp between the rocks. I make us a chicken pot and our bed early tired slightly shaken.

    Distance traveled: 100km all two rail
    Consumption: 9.12 l / 100 km or 7.8 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	111.jpg 
Views:	503 
Size:	41.5 KB 
ID:	385255   Click image for larger version. 

Name:	112.jpg 
Views:	515 
Size:	20.1 KB 
ID:	385256   Click image for larger version. 

Name:	113.jpg 
Views:	543 
Size:	35.5 KB 
ID:	385257   Click image for larger version. 

Name:	114.jpg 
Views:	583 
Size:	38.6 KB 
ID:	385258  

  4. #44
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,366
    Thanked: 2895

    Default

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    My vrou het dit geneem terwyl ek diesel getap het by die Puma stasie in Ruacana. Die stasie is direk agter haar.

    Dankie Jurgen nou weet ek presies waar dit is
    It is not what you buy its what you build.

  5. #45
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Kuils River
    Age
    57
    Posts
    1,587
    Thanked: 53

    Default

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Dag 14 Donderdag

    Ons hou stil onder n masiewe boom in n droe rivier loop om ietsie te drink en bietjie te ontspan.
    Ai ek verlang nou kwaai na daai wreld!


    Ons het onder daai einste groot boom gestop (onthou jy Kaptein Jack?)


    Ja, daai paadjie voor die Ovivero dam is soms senutergend...my vrou het verkies om dit te stap!


    Keep it coming Jurgen...great report.
    Francois Johnson





    (swambo: Christel)

    Our rides
    • 2010 Isuzu KB300LX DTeq 4x4 D/C
    • Metalian Maxi Trailer, Maxine

  6. The Following User Says Thank You to Vlakvarkie For This Useful Post:


  7. #46
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 17 Sondag

    Ons val effens vroer in die pad en het nog so bietjie klip om te doen maar dan raak die pad lieflik sanderig. Angelique sien langs die pad n baie maer perd en ons stop en gee die perd water. Hoe nader ons aan Sera Cafirma gekom het hoe dikker het die sand geraak en hoe warmer.

    Die landskap en uitsigte is ook iets on te beleef. Net voor Sera Cafirma is ons n vrek steil duin af. By die lodge aangekom geniet ons n drankie in hulle kroeg en gesels met die personeel. Hulle het nie gaste op die dag gehad nie en was baie vriendelik. Die uitsig oor die Kunene is asemrowend.

    Oppad uit moet ons terug oor n ander duin. Dis n storie. Oor n knikkie gekom loop daar 2 spore en ek vat die verkeerde ene en maak skuins kennis met die volgende duin. Ek probeer my bes om die bakkie reguit te trek maar sit tog vas. Dis 53 grade en die sand is warm en los. Ons grawe die sand om die wiele weg en verlaag die band druk vanaf 1.4 tot 0.8 bar voor en vanaf 2 tot 1 bar agter en ry toe maklik uit en verder. By ons ou spore aangekom nadat ons ons sirkel roete voltooi het verhoog ek weer die band druk. Ek sit liewer alleen vas met grasie om nog band druk te verlaag.

    Ons neem toe n klomp fairy sirkels af en ry met die westelike pad al langs die skedelkus af tot by groen drom. Ons gooi 4 jerry kanne in die bakkie. Ekt 550km gekry op my eerste 80 liter diesel. Plek plek kom die duine van die Skedelkus oor die pad. Ons sien 4 maer gemsbokke. Ons slaan kamp op so 500m vanaf groen drom langs n mooi boom. Ons geniet die oorskiet potjiekos. Dis lekker koel vanaand.

    Afstand gery: 150km
    Verbruik: 14.5 l/100km of 6.9 km/l


    Day 17 Sunday (google translate)

    We fell slightly earlier in the road and so little stone to do but then the road lovely sandy. Angelique side of the road a very thin horse and we stop and give the horse water. The closer we came to Sera Cafirma the thicker became the sand and hotter.

    The landscape and views are also experiencing something on. Just before Sera Cafirma we die a steep dune. At the lodge arrived we enjoy a drink in their bar and chat with the staff. They do not have guests on that day and was very friendly. The view over the Kunene is breathtaking.

    Way out, we returned over another dune. It's a story. About a dip came running there two tracks and I take the wrong one and make diagonal introduced to the dune. I tried my best to pull the vehicle straight, they often do fast. It's 53 degrees and the sand is warm and loose. We dig the sand to the wheels away and lower the tire pressure from 1.4 to 0.8 bar and from 2 to 1 bar behind and drove easily and beyond. We arrived at old tracks, once we complete the loop again I raise the tire pressure. I sat down alone rather gracefully to reduce pressure still belt.

    We take a lot of fairy circles and drive with the western way along the Skeleton Coast unto green bin. We threw four jerry cans in the truck. Ekt 550km got on my first 80 liters of diesel. Location replace the dunes of the Skeleton Coast on the road. We see four thin gazelles. We set up camp as 500m from green bin next to a beautiful tree. We enjoy the leftovers potjies. It's cool tonight.

    Distance traveled: 150km
    Consumption: 14.5 l / 100 km or 6.9 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	115.jpg 
Views:	549 
Size:	28.5 KB 
ID:	385293   Click image for larger version. 

Name:	116.jpg 
Views:	553 
Size:	38.8 KB 
ID:	385294   Click image for larger version. 

Name:	117.jpg 
Views:	595 
Size:	37.6 KB 
ID:	385295   Click image for larger version. 

Name:	118.jpg 
Views:	707 
Size:	39.4 KB 
ID:	385296   Click image for larger version. 

Name:	119.jpg 
Views:	512 
Size:	39.5 KB 
ID:	385297   Click image for larger version. 

Name:	120.jpg 
Views:	549 
Size:	28.7 KB 
ID:	385298   Click image for larger version. 

Name:	121.jpg 
Views:	508 
Size:	24.9 KB 
ID:	385299   Click image for larger version. 

Name:	122.jpg 
Views:	582 
Size:	38.8 KB 
ID:	385300  


  8. #47
    Join Date
    May 2007
    Location
    Welgelegen, Cape Town
    Age
    57
    Posts
    1,948
    Thanked: 169

    Default

    WOW...ja Vlakvarkie, dit was einste boom...dit was 'n awesome trip gewees...Jurgen, dankie.

    Toyota D4D Legend 45
    Triton Clubcab 2x4 2.5 DID
    Bushlapa Vlooi 652

  9. The Following User Says Thank You to Kaptein Jack For This Useful Post:


  10. #48
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 18 Maandag

    Ons slaap lekker laat. Ons ondek n bruin haena se le plek aan die ander kant van die boom waaronder ons gekamp het. Dis duidelik al vir minstens n week verlate maar die wit poef van die bene is steeds daar. Ek gaan die bande na voor ons vertrek. Hulle het swaar geleef maar eks gelukkig dat ons nog nie sover n pap wiel gehad het nie.

    Angelique maak vir ons lekker meatballs en ons vertrek om 09:00 via groen, oranje, blou en rooi drom oor die rooi drom pas na Marble Mine waar ons die myn bekyk en sommer by die community campsite nommer 2 oorbly. Die staanplek is onder een van die grootste mopanie bome wat ek al gesien het.

    Ons is al om 14:00 by die kamp en maak die water tenk vol. Ons het 51 liter van die was water in 5 dae gebruik. Ons was en hang wasgoed op. Ons herpak ook al die los goed rondom die laai stelsel en Angelique herrangskik haar kos laai. Ek vervang n pop rivit en boor n gat en sit sommer nog een langs hom in om die laai te versterk.

    Ons maak heerlike gevulde fillet met n kaas sous en morroccan rys en botter mielies vir aandete. Ons vat n langer as gewoonlik stort en le en lees bietjie in die tent voor ons gaan slaap.

    Afstand gery: 70km tweespoor
    Verbruik: 15.2 l/100km of 6.6 km/l


    Day 18 Monday (google translate)

    We sleep to good. We Discover brown haena's open location on the other side of the tree, where we camped. Clearly all for at least a week but abandoned the white puff of the legs are still there. I'm going to catch up before we left. They lived hard but ex lucky that we have not so far had not had a flat tire.

    Angelique make us good meatballs and we departed at 09:00 from green, orange, blue and red drum on the red drum adapt to Marble Mine where we look at the mine and just left the community Campsite number 2. The site is among one of the largest mopane trees I've ever seen.

    We are all at 14:00 at the camp and make the water tank. We have 51 liters of water was used in five days. We were and hang laundry. We herpak also download all the loose stuff around the charging system and Angelique rearrange her food. I replaced a pop rivit and drill a hole and can put another one on him to strengthen the load.

    We make delicious stuffed fillet with cheese sauce and rice morroccan and butter corn for dinner. We take a longer than usual shower and lie down and read little into the tent before we go to sleep.

    Distance traveled: 70km jeep track
    Consumption: 15.2 l / 100 km or 6.6 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	123.jpg 
Views:	687 
Size:	50.2 KB 
ID:	385318   Click image for larger version. 

Name:	124.jpg 
Views:	565 
Size:	87.3 KB 
ID:	385319   Click image for larger version. 

Name:	125.jpg 
Views:	554 
Size:	22.6 KB 
ID:	385320   Click image for larger version. 

Name:	126.jpg 
Views:	664 
Size:	29.7 KB 
ID:	385321   Click image for larger version. 

Name:	127.jpg 
Views:	582 
Size:	33.4 KB 
ID:	385322   Click image for larger version. 

Name:	128.jpg 
Views:	557 
Size:	90.4 KB 
ID:	385323   Click image for larger version. 

Name:	129.jpg 
Views:	587 
Size:	33.0 KB 
ID:	385324   Click image for larger version. 

Name:	130.jpg 
Views:	526 
Size:	73.5 KB 
ID:	385325  

    Click image for larger version. 

Name:	131.jpg 
Views:	644 
Size:	35.8 KB 
ID:	385326   Click image for larger version. 

Name:	132.jpg 
Views:	656 
Size:	86.6 KB 
ID:	385327  

  11. #49
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    58
    Posts
    1,735
    Thanked: 719

    Default

    Mooi Jurgen !

    Bly om te sien dat julle dit geniet het. Ook bly om te sien ons "internet kafee" staan nog by Groen Drom !

    Johan 8)
    2011 Daihatsu Terios 4x4
    2018 Isuzu KB300 Double Cab 4x4 Auto

  12. The Following User Says Thank You to J Snyman For This Useful Post:


  13. #50
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 19 Dinsdag

    Angelique maak vir ons heerlike gekookte eiers met aromat en bacon en sweetcorn. Ons ry via Orupembe in die Khumib rivier loop af tot by n kameelperd onder n pragtige boom waar ons die oorblywende fillet met kaas sous en rys met mielies warm gemaak het en vir middag ete verorber het.

    Ons ry verder verby die Himba sphinx tot in die Hoarusib rivier. Dit was effe modderig in plekke en ons het een noue ontkoming gehad. Ons kom toe by Puros se community camp nommer 2 wat sy eie kombuisie en ablusie het. Wat n pragtige staanplek lekker weggesteek tussen die rivier wal se bome op sand. Dit herhinner erg aan Botswana se Savuti area.

    Angelique maak vir ons spaghetti bolognaise en terwyl ons besig is kom se Steven, die kamp bestuurder, vir ons dat die olifante deur die kamp beweeg. Ons track toe die olifante en hou hulle van n veilige afstand dop. Hulle het so 20m vannaf ons kamp plek gestap. Nadat ons die sonsondergang geniet het kruip ons in. Daai aand het ons wakker geword van take wat kraak soos die olifante staan en eet omtrent 10m van ons af. Wonderlik!

    Afstand gery: 117km tweespoor
    Verbruik: 14.1 l/100km of 7.1 km/l


    Day 19 Tuesday (google translate)

    Angelique make us delicious cooked eggs and bacon Aromat and sweetcorn. We drive through Orupembe in Khumib river runs down to a giraffe under a beautiful tree where our remaining fillet with cheese sauce and rice with corn warmed and the consumed for lunch.

    We drive past the Himba sphinx to the Hoarusib river. It was a bit muddy in places and we had a narrow escape. We came to Puros's community camp number two which has its own kitchen and ablution it. What a beautiful site nice hidden between the river bank of trees on sand. It reminds very Botswana's Savuti area.

    Angelique make us spaghetti bolognaise and while we're coming Steven's, the camp manager, tells us that the elephants move through the camp. We track when the elephants and take them from a safe distance. They 20m vannaf so we walked campsite. After we enjoyed our creep into the sunset. That night we woke tasks crack as the elephants are eating about 10m from us. Wonderful!

    Distance traveled: 117km two track
    Consumption: 14.1 l / 100 km or 7.1 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	133.jpg 
Views:	489 
Size:	18.9 KB 
ID:	385334   Click image for larger version. 

Name:	134.jpg 
Views:	588 
Size:	60.2 KB 
ID:	385335   Click image for larger version. 

Name:	135.jpg 
Views:	830 
Size:	74.4 KB 
ID:	385336   Click image for larger version. 

Name:	136.jpg 
Views:	993 
Size:	60.8 KB 
ID:	385337   Click image for larger version. 

Name:	137.jpg 
Views:	553 
Size:	32.2 KB 
ID:	385338   Click image for larger version. 

Name:	138.jpg 
Views:	533 
Size:	48.9 KB 
ID:	385339   Click image for larger version. 

Name:	139.jpg 
Views:	561 
Size:	41.1 KB 
ID:	385340   Click image for larger version. 

Name:	140.jpg 
Views:	545 
Size:	43.0 KB 
ID:	385341  

    Click image for larger version. 

Name:	141.jpg 
Views:	635 
Size:	65.7 KB 
ID:	385342   Click image for larger version. 

Name:	142.jpg 
Views:	549 
Size:	69.8 KB 
ID:	385343  

  14. #51
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 20 Woensdag

    Ons drink koffie en eet beskuit vir ontbyt en toe vertrek ons na Jan Joubert koppie. Die uitsig is beslis die moeite werd! Van daar af besoek ons die Himba neddersetting en gaan op n baie insiggewende toer wat ons tot binne in n Himba hut in vat vir n rook bad. Ons vertrek toe na die Puros Bush Lodge om te kyk of ons ons sprite en/of lemonade voorraad kan aanvul vir kola tonic maar hulle het nie gehad nie.

    Toe vertrek ons verder af in die Hoarusib na die Puros poort toe. So kilometer af in die rivier kry ons toe vir Moeilikheid (Coenraad Swart) en sy pa in n Defender 200tdi wat tot op die aste toe vassit. Ons is net so bly om hulle te sien as hulle vir ons want die rivier het afgekom en dis verkieslik om nie alleen na die poort te ry nie.

    Ons sleep hul uit ons ons ry saam verder. Dis nat, die water tafel het gestyg en oral is daar die sand wat soveel water in het dat mens tot verby jou kniee weg sak as mens daar in loop. Die Defender ry voor en sit weer vas. In sekondes sak mens tot by die aste.

    Nadat pogins om agtertoe uit te sleep nie werk nie as gevolg van n taamlike trap en gladde oppervlaktes voor en agter die trap is daar besluit dat ek verby moet kom met momentum en die defender voorentoe moet probeer uitsleep. Ek is deur maar waar ons toe reken die grond is stewig en daar taamlik klip was was dit toe ook sag en daar sit altwee voertuie toe vas.

    Na minstens 3 ure se gewerk met die high lift, grawe en sand lere en klippe pak in die hitte van die dag is die Defender uit en sleep hy die Amarok uit. Ons ry verder. Van hier af loop ons enige iets wat lyk na vassit voordat ons ry.

    Toe ons weer so n kruising loop hoor ek n voertuig met n spoed aankom. Dit was n V8 cruiser op 35"s wat verby gejaag kom. Ek groet en hy kom tot n stop in die middel van die Amarok en Defender. Ek nooi hom om saam met ons te ry in konfooi en hy se gaaf maar jaag verder aan deur die plantegroei. Ons gaan maar rustig verder op die spoor. So paar minute later kom hy van voor gejaag en se ons moet maar omdraai want daar is geen manier deur nie en dit raak erg so 500m verder.

    Ons besluit toe om self te gaan kyk en ons vorder goed. Ons kom nie by die erg deel uit nie. Na n paar kilometer se ry gaan ons oor n skerp knik en ek besluit om die skuins te vat sodat ek nie die bakkie agter beskadig nie. Ek is net oor die knik en ek gly in daai wegsak sand in en daar sit ek. Gelukkig het net n ligte trekie van die Defender my uitgekry. By die volgende kruising sit die Defender vas en ek sleep hom uit.

    Ons sien vreeslik baie leeu en olifant spore. Dis om en by 17:00 toe ons by die poort kom en die Defender probeer maar sit weer tot op die aste. Ek probeer hom uitsleep maar daai sand suig hom vas. Ons lig sy agterwiele op sand lere op en toe kon ons hom uit sleep.

    Met dit besluit ons sommer om daar aan Puros se kant van die poort te slaap. Ons het n lekker vuur gemaak en lekker gebraai. Wat n wonderlike aand saam met nuwe vriende in Kaokoland.

    Afstand: 15km tweespoor
    Verbruik: 22.3 l/100km of 4.5 km/l


    Day 20 Wednesday (google translate)

    We drink coffee and eat biscuits for breakfast and then we leave for Jan Joubert cup. The view is definitely worth it! From there we visit the Himba neddersetting and go on a very informative tour we to within a Himba hut vessel for a smoke bath. We went unto the Puros Bush Lodge to see if we sprite and / or lemonade stock can complement for cola tonic but they did not have.

    When we leave down the Hoarusib to Puros gate. So kilometers down the river to get us for Difficulty (Coenraad Black) and his father in a Defender 200tdi stuck until the axles. We're just so happy to see them as they to us because the river came down and it was preferable not to travel alone to the gate.

    We drag their our we drive together. It's wet, the water table rose and everywhere there is the sand that much water in that person beyond your knees away bag when you walk in there. Defender row and sets back on. In seconds bag man to the shafts.

    After pogins back, to drag not work because of a fairly step and smooth surfaces before and behind the stage, it was decided that I should come over with momentum and defender Continue to try haul. I've been through, but we count when the ground is firm and fairly stone was then also sit quietly and both vehicles when fasting.

    After at least 3 hours working with high lift, dig and sand ladders and stones suit in the heat of the day is the Defender and drag it out of the Amarok. We drive on. From here we run anything that seems to stick before we left.

    As we get such a junction, I heard a vehicle arrives at speed. It was a V8 cruiser 35 's coming rushed over. I also salute and came to a stop in the middle of the Amarok and Defender. I invite him to ride with us in convoy and he's nice but hastening by vegetation. We will just quietly on track. A few minutes later, he raced ahead and say we should go back because there is no way through and it gets very so 500m further.

    We decided to go himself look and we are progressing well. We are not at the very part out. After a few kilometers drive we on a sharp bend and I decided to take the diagonal so I do not pickup damage behind. I'm just about nodded and I slid into that sinking sand and sit me. Fortunately, only a slight trekie of the Defender me to say. At the next intersection put the Defender fast and I pulled him out.

    We see very many lion and elephant tracks. It at around 17:00 when we reached the gate and come Defender tries to put back on the axles. I tried to tow it but those sand sucking him down. We lifted his rear wheels on sand ladders and when we could drag him out.

    With this decision we just to sleep there to Puros side of the gate. We made a bonfire and roasted tasty. What a wonderful evening with new friends in the Kunene.

    Distance: 15km jeep track
    Consumption: 22.3 l / 100 km or 4.5 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	143.jpg 
Views:	602 
Size:	30.3 KB 
ID:	385345   Click image for larger version. 

Name:	144.jpg 
Views:	663 
Size:	69.1 KB 
ID:	385346   Click image for larger version. 

Name:	145.jpg 
Views:	739 
Size:	65.2 KB 
ID:	385347   Click image for larger version. 

Name:	146.jpg 
Views:	601 
Size:	54.3 KB 
ID:	385348   Click image for larger version. 

Name:	147.jpg 
Views:	640 
Size:	47.7 KB 
ID:	385349   Click image for larger version. 

Name:	148.jpg 
Views:	709 
Size:	76.6 KB 
ID:	385350   Click image for larger version. 

Name:	149.jpg 
Views:	660 
Size:	60.7 KB 
ID:	385351   Click image for larger version. 

Name:	150.jpg 
Views:	785 
Size:	64.4 KB 
ID:	385352  

    Click image for larger version. 

Name:	151.jpg 
Views:	807 
Size:	65.1 KB 
ID:	385353   Click image for larger version. 

Name:	152.jpg 
Views:	817 
Size:	47.1 KB 
ID:	385354   Click image for larger version. 

Name:	153.jpg 
Views:	699 
Size:	38.1 KB 
ID:	385355   Click image for larger version. 

Name:	154.jpg 
Views:	773 
Size:	52.6 KB 
ID:	385356   Click image for larger version. 

Name:	155.jpg 
Views:	703 
Size:	38.1 KB 
ID:	385357   Click image for larger version. 

Name:	156.jpg 
Views:	760 
Size:	43.2 KB 
ID:	385358  

  15. The Following User Says Thank You to JurgenSteyn For This Useful Post:


  16. #52
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Dag 21 Donderdag

    Ons eet vir die eerste keer Pronutro vir ontbyt en begin sommer met die eerste hindernis hier by ons kamp, die poort self. Die Landy eerste met n ander lyn en meer momentum maak hy dit tot by n eiland binne die poort. Toe kom die Amarok tot by dieselfde eiland. Toe spring die Defender weg om die 2de deel van die poort aan te durf maar val vas. Ons lig al 4 sy wiele en sit sand lere agter en toe ry hy uit. Toe bring ek die Amarok met momentum deur die 2de deel.

    Na die poort het ons nog so 2.5 km gery sonder om vas te val en toe die pad uit oor die Gainas vlaktes gevat. Hier het ons gegroet en besonderhede uitgeruil. By die Hoanib gekom maak ons worsies en bone gaar in die pan vir middagete onder n pragtige Anna boom. Die Hoanib is droog en die mooiste van al die rivier lope sover. Ons sien ongelukkig nie olifante of leeus nie maar wel kameelperde.

    Die temperatuur styg tot 56 grade vandag terwyl ons deur die dik Hoanib sand ploeg met die Amarok. By die poort gekom ry ons n entjie in die Ganumub op en kry n mooi kamp plek. Angelique maak vir ons n lekker hoender kerrie met naan broodjies. Dis weer n koel aand met n windjie.

    Afstand: 107km 2spoor
    Verbruik: 15.2 l/100km of 6.6 km/l


    Day 21 Thursday (google translate)

    We ate for the first time Pronutro for breakfast and start right from the first hurdle here at our camp, the port itself. The Landy first with another line and momentum he makes it to an island in the port. Then the Amarok to the same island. Then jump Defender way to tackle the 2nd part of the gate but fell down. We raise all four wheels and put his sand ladders behind and drove him out. When I bring the Amarok with momentum by the 2nd part.

    After the gate we have traveled so 2.5Km without stuck and when the road took over the Gainas plains. Here we greeted and exchanged information. When we came Hoanib sausages and beans cooked in the pan for lunch under a beautiful tree Anna. The Hoanib dry and the most beautiful of all the river courses so far. We see, unfortunately, not elephants or lions but giraffes.

    The temperature rises to 56 degrees today when passing through the thick sand Hoanib team with the Amarok. At the gate we came riding a little in the Ganumub and get a nice campsite. Angelique make us a delicious chicken curry with naan bread. It was another cold night with a breeze.

    Distance: 107km 2spoor
    Consumption: 15.2 l / 100 km or 6.6 km / l
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	157.jpg 
Views:	633 
Size:	55.0 KB 
ID:	385359   Click image for larger version. 

Name:	158.jpg 
Views:	514 
Size:	65.4 KB 
ID:	385360   Click image for larger version. 

Name:	159.jpg 
Views:	504 
Size:	46.8 KB 
ID:	385361   Click image for larger version. 

Name:	160.jpg 
Views:	532 
Size:	76.3 KB 
ID:	385362   Click image for larger version. 

Name:	161.jpg 
Views:	534 
Size:	56.2 KB 
ID:	385363   Click image for larger version. 

Name:	162.jpg 
Views:	732 
Size:	39.8 KB 
ID:	385364   Click image for larger version. 

Name:	163.jpg 
Views:	561 
Size:	45.9 KB 
ID:	385365   Click image for larger version. 

Name:	164.jpg 
Views:	831 
Size:	68.9 KB 
ID:	385366  


  17. The Following User Says Thank You to JurgenSteyn For This Useful Post:


  18. #53
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    66
    Posts
    3,369
    Thanked: 38

    Default

    Hoe verlang ek nou na daai wereld.
    Dankie Jurgen vir n baie mooi verslag.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  19. The Following User Says Thank You to SarelF For This Useful Post:


  20. #54
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,652
    Thanked: 762

    Default

    Sjoe, ek verlang nou behoorlik terug na sekerlik een van die beste plekke ooit!

    Daardie wereld bly besonder en kruip diep diep onder jou vel in.

    Dankie Jurgens. Ek lees lekker en hou sommer so saam vakansie.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  21. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  22. #55
    Join Date
    May 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    3,142
    Thanked: 90

    Default

    Great trip report
    Are those Bridgestone duelers on your bakkie ?

    Have been in the same areas in winter before and those colors are just 300 times better in Summer - amazing

  23. The Following User Says Thank You to RossJ For This Useful Post:


  24. #56
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RossJ View Post
    Great trip report
    Are those Bridgestone duelers on your bakkie ?

    Have been in the same areas in winter before and those colors are just 300 times better in Summer - amazing
    Hi Ross, thank you.

    I have Pirelli Scorpoins in size 255/60R18 fitted which is a standard Amarok size.

  25. #57
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    8,790
    Thanked: 4448

    Default

    Mooi verslag, dankie Jurgen en 'n paar asemrowende mooi foto's

    As jy een kamp in Etosha sou kon kies om te bly vir 'n paar dae, watter een sou dit wees? En hoekom?
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  26. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  27. #58
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    35
    Posts
    1,230
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Mooi verslag, dankie Jurgen en 'n paar asemrowende mooi foto's

    As jy een kamp in Etosha sou kon kies om te bly vir 'n paar dae, watter een sou dit wees? En hoekom?
    Dankie!

    Ek sou by Okoekuiju bly. Meeste diere en omgewing daar asook mooi watergat. Halali is in mopaniewoud en minder daar gesien. Namutoni is tweede.

  28. #59
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    64
    Posts
    630
    Thanked: 62

    Default

    Nou water my mond sommer om nog 'n keer Namibie te toer!! Baie mooi verslag, pragtige fotos wat herinerringe by sekere van die plekke oproep. Dit maak mens lus om sommer iewers in die wilde heen te ry. Daai Kunene River Lodge bring pragtige herinneringe terug van ons 2013 toer. Dankie vir die puik ritverslag!!
    Ford Ranger 2.2 XL Plus 2015 4X4. Now with Cooper S/T,Hella Spotlights, ARB Bull Bar, LAS Econoline Rear Bumper, Customised Rims, Stofpad Rocksliders, Auxiliary Battery Factory Fitted, Fridge Slider, Drawer System with Wolf Pack, Pro Fender Shocks with Extender Shackles and Spacers, Bash Plate, Escape Gear Seat Covers, Hytera two-way Radio, Associer Wiring Harness. Memories- Ford Ranger 3.0 2007 and 2011, Ford Ranger 1.8 LWB, Mazda Drifter 2002.

  29. The Following User Says Thank You to koosarnold For This Useful Post:


  30. #60
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,652
    Thanked: 762

    Default

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    Dankie! Ek sou by Okoekuiju bly. Meeste diere en omgewing daar asook mooi watergat. Halali is in mopaniewoud en minder daar gesien. Namutoni is tweede.
    Stem. Dit bly my gunsteling. En die beste watergat om saans by te sit en die diere te kyk!
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 85
    Last Post: 2018/02/05, 09:16 AM
  2. Northern Tanzania trip report June 2015
    By botswanadreams in forum Tanzania
    Replies: 21
    Last Post: 2015/10/07, 08:16 AM
  3. False Namibian trip report 2015
    By Harry OpieTremspoor in forum Namibia
    Replies: 12
    Last Post: 2015/09/21, 10:22 AM
  4. Replies: 45
    Last Post: 2015/07/25, 05:55 PM
  5. Trip Report April 2015
    By AndreTunie in forum Botswana
    Replies: 47
    Last Post: 2015/07/12, 08:44 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •