X-Trail 2x4 vrae





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    41
    Posts
    395
    Thanked: 1

    Default X-Trail 2x4 vrae

    Ek wil net graag weet of iemand my kan vertel wat ek kan uitrig met 'n Nissan X-trail 2x4 ? Hy is voorwiel aangedrewe. Ek het op die oomblik daai patetiese Toyo Tranpath bande op waarmee hy uitgekom het, en gaan binnekort nuwes moet opsit. So ek het nogal raad daarmee ook nodig. Wil weet watter grootte bande kan ek opkry. hy het op : 215/70/ 15" sal maar by 15" bly, maar wil graag 225 of 235 gaan, en kyk na iets soos of die Yokohama geolander A/T, of die Perelli Scorpion. Ek gebruik haar vir badgebruik, maar probeer elke moontlike kans vat om af van die bad af te gaan. Wil graag Baviaans doen, maar dit blyk om buite die kwessie te wees. Ek weet dit is sommer baie op een slag, maar ek sukkel regtig om inligting in die hande te kry. Alle hulp sal waardeer word. O ja ek in Port Elizabeth.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    The Windy City
    Age
    48
    Posts
    15,542
    Thanked: 3006

    Default

    Daar is nie veel wat jy kan doen nie......

  3. #3
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    5,256
    Thanked: 139

    Default XT

    Ek eht Pirelli Scorpions dadelik opgesit toe ek myne gekoop het, dit het nou 47 000km op en ek gaan voor en agter ruil ek behoort nog so 20 000km te kry. Oor die "off road" vermoens, hy het nie veel nie maar het ten minste lekker grondvry hoogte, en kan lekker grondpaaie ry met bietjie sand en klip maar niks meer nie.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    41
    Posts
    395
    Thanked: 1

    Default

    Bostokkelos, is daai oorspronklikke rims wat jy op het, indien nie,waar het jy hulle gekry? ek kan nie so mooi sien op die signature nie. Hierdie Toyo's wat hulle opgesit het, ek gly op teer, nevermind grond, sy aquaplane teen 60km/h, as ek bietjies te vinnig wegtrek begin sy klink of ek snaaks probeer wees. Het nou eers 20 000 km op, ek hoop om 30 000 te haal.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    5,256
    Thanked: 139

    Default XT

    Ek het die 16" Oorspronklike Mags gekoop 2e hands by Wannenburgs in PTA Noord vir R2000. Die Xtrail sal maklik spin want hy is voorwiel aangedryf. Aquaplane? dit moet nie gebeur nie, vervang daai bande.

  6. #6
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Standerton
    Age
    42
    Posts
    126
    Thanked: 0

    Default Bande

    Hi

    Ek het die 4X4 diesel en het Toyo's opgehad,dis gemors! Ek het baie navorsing gedoen oor bande want ek ry nogal baie grondpad en het "All Terein" gesoek. Myne het 215/65/16 op en daar is nie baie AT bande van daai grootte nie. Ek het Yokohama Geolanders AT/S (GO12) bande opgesit en is baie tevrede. Min padgeraas en klou baie goed. Maak net seker dis die nuwe Geolanders (GO12) ,want die oues was nie baie goed gewees nie.

Similar Threads

  1. The Baboon 4x4 Trail Queenstown
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2018/12/17, 03:33 PM
  2. Dewildt in STD Jeep GC WJ
    By andrewbuch in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 22
    Last Post: 2011/12/02, 12:31 PM
  3. An interesting TJ Jeep Article.
    By Big Hilux in forum Jeep
    Replies: 2
    Last Post: 2009/05/19, 10:31 PM
  4. Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
    By PENDEGO in forum Calender & Events
    Replies: 17
    Last Post: 2008/12/22, 08:33 PM
  5. Another bash at The Rocky Mounatin 4x4 Trail
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2007/02/20, 01:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •