|
Ek weet net van die Boksburg, Nigel, Brakpan ge-kombineerde gebied.........
Louis Adendorff
Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)
Bok.....................Ni........................ .pan
Louis Adendorff
Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)
Want die blęrrie muskiete vreet my op!
Ettienne de Kock
"ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith
1998 Disco Tdi
1959 SII 88"
1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
197? RRC
AND SWAMBO's Unmentionable Abomination
Werk.... deadline met baie pressure.
Maar ons sal hom ace môre![]()
Dirk Theron - Life's a journey, enjoy the ride!
‘18 Land Cruiser FJ - build to play
‘19 Hilux 2.8 GD-6 Auto 4x4 - my best overland build ever
‘17 BL865 Ratel4 - the house on wheels
2013 LC 200 4.6 Petrol V8 - Ex. The best car I have owned, apart from its thirst
2014 LC 79 V8 - Ex
2001 LC 105 4.5 EFI - Ex
2013 FJ Cruiser - Ex
1996 LC 80 UK spec VX 4.5 EFI auto - Ex
2001 Jeep TJ 4L - Ex
2006 Jeep Cherokee - Ex
1989 LC Bundera 1KZ-TE 3L auto - Ex
1996 Nissan Sani DC 4x4 - Ex
We were rocked by a substantial eartquake in Larissa yesterday. Around 6.3 on the Richter scale. That was at about 12h20 in the day. After that and right through the night several fairly big after shocks came through, some over 5. So it was a bit of a restless night, some people sleeping in their cars. It's a strange feeling to be rocked in your bed suddenly in the middle of the night!
Apparantly the after shocks will continue for quite a while.
Reminds me of the one in Tulbagh in 1969. I was a little boy of 5 years old at the time but vivdly remember it since we had a farm in the district at the time and experienced it first had. What made it worse was the fact that it happened at night.
Hopefully tonight will be a bit better!
There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!
03h10
Gereeld wakker maar lanklaas gepost.
Het die virus na 4 weke finaal afgeskud en die lewe vorentoe begin weer normaal lyk. Dit was geen joyride nie.
Julle moet veilig wees daarbuite.
Johan Maree
Isuzu 300 d-tec
MB Gwagen G350 Bluetec
Nissan NP300 2.4 4x4
Conqueror UEV-25
Wakker en wag vir beurtkrag om in te skop om 24h00.
Maar hy doen nie!
Nou is my slaaptyd gemors.
Gmmmmmphff.
Johan Maree
Isuzu 300 d-tec
MB Gwagen G350 Bluetec
Nissan NP300 2.4 4x4
Conqueror UEV-25
Oefen solank om vroeg op te staan. Ry more oggend na curfew Drakensberg toe met die G wagen ouens.
Vroeg al op, so 3 uur oproep gekry daars n inbraak by die perseel
Hulle het die gemors gevang, ek het '4 silent Robobeam daar.
Nou eers teruggekom na al die sap verklarings etc etc
Maar hys darem daar weg in die poliesvan
"Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger
Lekker!!!!
Jou koffie gaan vanoggend ekstra soet smaak
Johan Maree
Isuzu 300 d-tec
MB Gwagen G350 Bluetec
Nissan NP300 2.4 4x4
Conqueror UEV-25
Damn...ek werk nagskofte wat wat 12 ure lank is...nou moet ek in die dag slaap wat reeds vir my moeilik is dan kom mense en rumoer hier by my blyplek met werk wat hulle binne die huis doen nou kon ek net 4ure van die minimum 6 ure wat ek probeer het om te slaap kry...MY HELE DAG IS IN SY FYOU IN WANT EK VOEL NOU SOOS Ń BLĘRRIE ZOMBIE...![]()
Want die oom wat bo my bly het of (a) ‘n nuwe meisie of (b) het vir hom ‘n klassieke staal bed gekoop.
Hoe dit ook al sy het ek en Jack sopas ons gatte afgeskrik, geklink of die hele petalje deur die plafon kom...
Hoop nie dis elke oggend se storie nie, weet nie regtig hoe mens die onderwerp aanraak indien dit ‘n gereelde storie word nie.
![]()
Hierdie 2-4 wakker sessies van my raak nou ń blerrie gewoonte.
En dan is die community nie lewendig genoeg om my heeltyd besig te hou nie.
Gister ń winskoop ontdek. Personeel en ek moet jaarliks mediese ondersoeke ondergaan. Gewoonlik is dit ń volle dag uit die werk en ry na ń plek in Germiston. Daar groepie vir groepie van stasie na stasie en kos sowat R1000 pp.
Het ń advertensie ontvang van ondersoek op my perseel. Die dame geskakel en sy daag toe op vir vier ondersoeke. Twee ure later is vier manne deurgedraf en gesertifiseer. Alles vir R1500!
Vriendelik, Afrikaans en enkelouer wat die ondersteuning na covid erg nodig het.
Johan Maree
Isuzu 300 d-tec
MB Gwagen G350 Bluetec
Nissan NP300 2.4 4x4
Conqueror UEV-25
Bookmarks