Hoekom slaap julle nie? - Page 83





Page 83 of 84 FirstFirst ... 33 58 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 LastLast
Results 1,641 to 1,660 of 1671
  1. #1641
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Benoni
    Age
    61
    Posts
    170
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Ai dis sleg dat dinge so gaan Johan, sterkte cir die bure. Ry netnou daar by jou verby moet Annamarie gaan aflaai by hospitaal, die sleg daarvan is kan haar eers weer sien as sy ontslaan word.

  2. The Following User Says Thank You to Louis J For This Useful Post:


  3. #1642
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    53
    Posts
    2,625
    Thanked: 1347

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Sterkte almal.

    Dis baie erg Johan.

    Ons dink aan jou bure.
    Dashfibre: , Get Connected! If your complex wants fibre please contact us.

  4. The Following User Says Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  5. #1643
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    √‾‾‾‾Ѵ
    Age
    41
    Posts
    445
    Thanked: 54

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Goeiemore!!

    Slaap maar lig vanag.

    Laasnag is ons bure aangehou vir vier ure, aangerand en beroof van omtrent alles. 11nm tot 3vm. Vasgebind en geslaan. Die gesin van 6 almal in trauma. Die ouma werk by ons. Omtrent in ń toestant.
    Een groep het die Hilux se kappie afgehaal, drie plastic fietse opgelaai en gery. Polisiekar op patrollie sien hulle naby Etwatwa en jaag hulle in. Boewe stop en hardloop weg. Bakkie met fietse darem ongeskonde.
    Ander een met bankkaart na ATM gery. Kon nie geld getrek kry nie.
    Toe dit stil word in die huis kon man en vrou loskom en deur sydeur vlug en alarm maak. Die boewe het toe weggekom.
    Arme mense die afgelope jaar paar keer deurgeloop maar hierdie was die eerste waar hulle persoonlik aangeval is. Fietse gesteel, toe ń motor, toe gereedskap, nou díe.
    Hulle het geen wapens, alarm of gewapende diens.
    Lyk my mens moet tot die tande omring wees van "early warning" om vandag te oorleef. Dalk dit wat nog tot nou ons redding is.
    - Honde binne huis
    - Alarm en roboguards buite
    - 17 Kameras oral op strategies punte
    - Rewolwer armlengte van my op bedkassie
    - Deure altyd gesluit wanneer ons binne is.
    - Gewapende ouens ń knoppiedruk ver.

    Wat de moer nog om veilig te kan wees?

    BLIKSEMS!!!!!
    Jou lys van veiligheidsmaatreëls het my nou aan die ou grappie laat dink.

    3 maatjies stry oor wie se pa die bangste is.

    Eerste outjie sê, my pa is 'n Polisiereservis, maar hy is so bang, hy slaap met sy revolver onder sy kop kissing.

    Tweede outjie sê, my pa is 'n Rekkie, maar hy is so bang hy slaap met sy R1 op sy bors.

    Derde outjie, sê my pa is so bang, as my ma nie by die huis is nie slaap hy by die Huishulp.
    -Tobie-
    -----------------------------------------------
    '18 Ford Everest 3.2 Limited 4x4 Auto
    '17 Ford Kuga 1.5T Trend Auto
    '18 Jurgens XT65B
    -----------------------------------------------

  6. The Following 2 Users Say Thank You to TJWM For This Useful Post:


  7. #1644
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Tarentaalpan
    Posts
    358
    Thanked: 64

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Ai man, dis hartseer om te hoor. Waar het die gebeur Johan?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Goeiemore!!

    Slaap maar lig vanag.

    Laasnag is ons bure aangehou vir vier ure, aangerand en beroof van omtrent alles. 11nm tot 3vm. Vasgebind en geslaan. Die gesin van 6 almal in trauma. Die ouma werk by ons. Omtrent in ń toestant.
    Een groep het die Hilux se kappie afgehaal, drie plastic fietse opgelaai en gery. Polisiekar op patrollie sien hulle naby Etwatwa en jaag hulle in. Boewe stop en hardloop weg. Bakkie met fietse darem ongeskonde.
    Ander een met bankkaart na ATM gery. Kon nie geld getrek kry nie.
    Toe dit stil word in die huis kon man en vrou loskom en deur sydeur vlug en alarm maak. Die boewe het toe weggekom.
    Arme mense die afgelope jaar paar keer deurgeloop maar hierdie was die eerste waar hulle persoonlik aangeval is. Fietse gesteel, toe ń motor, toe gereedskap, nou díe.
    Hulle het geen wapens, alarm of gewapende diens.
    Lyk my mens moet tot die tande omring wees van "early warning" om vandag te oorleef. Dalk dit wat nog tot nou ons redding is.
    - Honde binne huis
    - Alarm en roboguards buite
    - 17 Kameras oral op strategies punte
    - Rewolwer armlengte van my op bedkassie
    - Deure altyd gesluit wanneer ons binne is.
    - Gewapende ouens ń knoppiedruk ver.

    Wat de moer nog om veilig te kan wees?

    BLIKSEMS!!!!!


  8. #1645
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1321

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Alan

    Hillrise. Pretoriaweg tussen Petit en Bapsfontein op die OosRand.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  9. #1646
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    464
    Thanked: 114

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    het 23 uur aanmekaar gewerk. Het eers vanmore net na 6 in die bed geklim.
    2018 Ford Everest XLT 3.2 4x4 Auto
    2013 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 MT (SOLD)

    Photography : https://500px.com/c0rn3llman5

    My girlfriend asked me to whisper 4 special words into her ear... so I said : "Ons gaan NOU braai!"

  10. #1647
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Benoni
    Age
    61
    Posts
    170
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    More, op my tweede koffie maar erg bekommerd en gefrustreerd met die situasie waarin ons is. My vrou Donderdag 7 uur by hospitaal afgelaai en nog nie weer met haar kon praat nie kan net die saal bel en al antwoord is " She is fine" Sy nog in high care so nie eers haar selfoon word toegelaat nie. Mooi dag vir julle

  11. The Following User Says Thank You to Louis J For This Useful Post:


  12. #1648
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    464
    Thanked: 114

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Louis J View Post
    More, op my tweede koffie maar erg bekommerd en gefrustreerd met die situasie waarin ons is. My vrou Donderdag 7 uur by hospitaal afgelaai en nog nie weer met haar kon praat nie kan net die saal bel en al antwoord is " She is fine" Sy nog in high care so nie eers haar selfoon word toegelaat nie. Mooi dag vir julle

    Werk al van 02:45, billing run, en dan volg my gewone werkdag to 16:30.

    Baie sterkte. Hoop jy hoor gou van haar. Was sy in vir operasie?
    2018 Ford Everest XLT 3.2 4x4 Auto
    2013 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 MT (SOLD)

    Photography : https://500px.com/c0rn3llman5

    My girlfriend asked me to whisper 4 special words into her ear... so I said : "Ons gaan NOU braai!"

  13. The Following User Says Thank You to CornellMans For This Useful Post:


  14. #1649
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    4,891
    Thanked: 2184

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Louis J View Post
    More, op my tweede koffie maar erg bekommerd en gefrustreerd met die situasie waarin ons is. My vrou Donderdag 7 uur by hospitaal afgelaai en nog nie weer met haar kon praat nie kan net die saal bel en al antwoord is " She is fine" Sy nog in high care so nie eers haar selfoon word toegelaat nie. Mooi dag vir julle
    Sterkte.

    Kan jy nie haar dokter kontak nie?
    My name is Rainier and I drive a Frotuna.

    Why are you always in such a bad mood? Experience...







  15. #1650
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,191
    Thanked: 1168

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Ek sukkel maar om weer in die regte slaap patroon te kom. Gaan swaar trek vandag by die werk.
    Kobus

  16. #1651
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1321

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Sterkte LouisJ
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  17. #1652
    Join Date
    May 2017
    Location
    Cape Town
    Age
    58
    Posts
    832
    Thanked: 1021

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Louis J View Post
    More, op my tweede koffie maar erg bekommerd en gefrustreerd met die situasie waarin ons is. My vrou Donderdag 7 uur by hospitaal afgelaai en nog nie weer met haar kon praat nie kan net die saal bel en al antwoord is " She is fine" Sy nog in high care so nie eers haar selfoon word toegelaat nie. Mooi dag vir julle
    dit is bitter erg. sterkte Louis
    Ezzac

  18. #1653
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    53
    Posts
    2,625
    Thanked: 1347

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Ek hoop julle slaap lekker.

    Die lewe is rof en onbeskof op die oomblik en ek soek na daardie positiwiteit om nog harder te probeer.

    Moedeloos mag ons nie word nie maar hy bekruip jou soos 'n swart mis wat jy heeltyd moet baklei.

    Na groot houe vanweë Covid 19 vat ons nou weer houe uit die politieke situasie in die land.

    Gelukkig het ons net een keuse.

    Druk vorentoe!
    Dashfibre: , Get Connected! If your complex wants fibre please contact us.

  19. The Following 3 Users Say Thank You to Mal Hannes For This Useful Post:


  20. #1654
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Benoni
    Age
    61
    Posts
    170
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Sterkte LouisJ
    Annamarie darem gister huistoe gekom als voorspoedig gegaan , lanklaas by julle gebraai Johan gewoonlik vergeet ek die datum maar vlg keer is ons daar. Louis

  21. #1655
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1321

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Welkom tuis Annamarie.

    Sien uit dat ons eendag weer kan saam strooi kwytraak.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  22. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  23. #1656
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Out of Town
    Age
    53
    Posts
    6,645
    Thanked: 696

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Al wakker van net na drie. My vrou my wakker gemaak want sy voel die tent en karavaan gaan weg waai in die wind.

    Hoop julle Kaapenaars is almal veilig, en reg vir die stormpie wat verwag word vir volgende paar dae, en ek praat nou nie eers van die politiek nie.

    Sit nou maar en koffie drink, amper reg om my derde koppie te gaan maak. Lekker dag vir julle almal.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  24. #1657
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1321

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    3vm
    Trok sopas vertrek na Ndumo naby Kosibaai met ń genset. Hoop maar hy ry veilig.
    Nou sal ek wakkerlê tot ons begin regmaak vir die naweek se " extended selfdrive excursions" naby Bronkies.
    Ons gaan bibber. Enigiets beter as om nóg ń langnaweek tuis te bly
    Last edited by JohanMaree; 2020/06/13 at 03:08 AM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  25. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  26. #1658
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    53
    Posts
    2,625
    Thanked: 1347

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    3vm
    Trok sopas vertrek na Ndumo naby Kosibaai met ń genset. Hoop maar hy ry veilig.
    Nou sal ek wakkerlê tot ons begin regmaak vir die naweek se " extended selfdrive excursions" naby Bronkies.
    Ons gaan bibber. Enigiets beter as om nóg ń langnaweek tuis te bly
    Is julle al oppie pad?
    Dashfibre: , Get Connected! If your complex wants fibre please contact us.

  27. #1659
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1321

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Gistermiddag terug na drie dae langs die Wilgerivier sonder Eskom. Gemoed nou weer skoongebrand saam goeie pelle al het ons Sondagoggend -5.6grade gemeet buite die tent. Gelukkig gou weer opgewarm toe die son kop uitsteek.

    Vandag gaan ek gholfspeel. Sal seker by die honderde draai...
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  28. #1660
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    3,738
    Thanked: 1162

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Is al van drie-uur af wakker. Gister n presentation gedoen wat baie goed afgeloop het. Nou wil die ou breins maar net nie afskakel nie.

    Le en worry oor mense wat ek ken wat nie die lockdown survive nie. Is sleg as slegte dinge met goeie mense gebeur. Het gister n lifeline probeer gooi maar hulle reageer nie.
    Defender 2.8i

    People talking without speaking
    People hearing without listening

  29. The Following User Says Thank You to albertvl For This Useful Post:


Page 83 of 84 FirstFirst ... 33 58 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 LastLast

Similar Threads

  1. Cat b15 ??
    By Elders in forum The 4x4 Pub
    Replies: 21
    Last Post: 2014/08/27, 06:57 PM
  2. Night Drive-Heidelberg4x4
    By incrediblebob in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 358
    Last Post: 2012/10/29, 04:13 PM
  3. Die foute wat mans maak.....
    By Oppers in forum The 4x4 Pub
    Replies: 20
    Last Post: 2010/10/31, 05:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •