Page 85 of 87 FirstFirst ... 35 60 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 LastLast
Results 1,681 to 1,700 of 1725
  1. #1681
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,441
    Thanked: 294

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Jip. My brein hardloop ook rond. Nou grou ek maar op die forum
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  2. #1682
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Wartburg
    Age
    60
    Posts
    1,849
    Thanked: 2393

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Sam vd Merwe View Post
    Jip. My brein hardloop ook rond. Nou grou ek maar op die forum
    Ditto
    Mike Lauterbach

  3. #1683
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    5,337
    Thanked: 3789

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Kyk die semi’s van die America Cup.

    7 ton seilbote wat 100km/h doen en basies bo die water vlieg - absoluut amazing!!!
    ASPW on the Jeep Grand Cherokee: "This vehicle is phenomenal... I have never seen a traction control system working quite like this..."


  4. #1684
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Ballito
    Age
    41
    Posts
    705
    Thanked: 411

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Wake up = get up.

    ZS5CMA
    ******
    His: '17 Hilux GD-6 4x4 A/T ~115000km
    Hers: '19 Mitsu Eclipse Cross ~ 15000km
    Semi-retired: '12 Polo BlueMotion ~350000km
    Burned to a crisp: '05 WJ 2.7CRD
    https://www.instagram.com/fstopza/

  5. #1685
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Centurion
    Age
    45
    Posts
    433
    Thanked: 103

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    4:45 wakker geword, die verkeerde ding gedoen en na my werk whattsapps gekyk, moeilikheid gesien en toe is slaap daarmee heen...
    n' profeet word nie in sy eie land geken nie!

  6. #1686
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Gaborone
    Age
    40
    Posts
    1,004
    Thanked: 1070

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Sleep when you're dead.. Red Square
    Last edited by MickeyBlue42; 2021/01/29 at 05:28 AM.
    1997 Discovery 1 300tdi - Pussy Galore
    1996 Discovery 1 V8 - Mr Creosote

  7. #1687
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,889
    Thanked: 2450

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Is ek fie eerste een wat nie kan slaap in Februarie nie.
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  8. #1688
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    58
    Posts
    5,435
    Thanked: 1459

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Is al van voor 3 af wakker.
    Kobus

  9. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  10. #1689
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Barberton
    Age
    63
    Posts
    6,165
    Thanked: 1973

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Ons het n lekker swaar donderstorm gehad van middernag af. Krag was uit tot 5uur vanoggend.
    Het maar my Kindle lę en lees in die donker.Name:  Screenshot_20210222-015703_Weather%26Radar.jpg
Views: 143
Size:  26.3 KB

  11. #1690
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Kriel
    Age
    40
    Posts
    249
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by RoelfleRoux View Post
    Ons het n lekker swaar donderstorm gehad van middernag af. Krag was uit tot 5uur vanoggend.
    Het maar my Kindle lę en lees in die donker.Name:  Screenshot_20210222-015703_Weather%26Radar.jpg
Views: 143
Size:  26.3 KB
    Lekker wakker geword so na 5 met ń donder-weertjie wat hier in Kriel omgewing by Matla Kragstasie uitgesak het....

  12. #1691
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    2,220
    Thanked: 1668

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Nou net klaar gemaak met SWAMBOLITE se aanlyn aansoek vir hoërskool vir 2022.

    Wat 'n gesukkel, seker 20 keer uit gebom en elke keer moet ek weer inlog.
    As ek gelukkig is dan kan ek aangaan, maar meestal moet ek weer inlog.

    Ek hoop regtig ek kan haar in die skool van ons keuse kry.
    Last edited by jfh; 2021/02/26 at 01:24 AM.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind˛)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  13. The Following User Says Thank You to jfh For This Useful Post:


  14. #1692
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    51
    Posts
    3,441
    Thanked: 294

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Gout!
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0735236742
    Current: Discovery 2 td5.
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 v8i D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  15. #1693
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Alberton / Marloth Park
    Age
    62
    Posts
    65
    Thanked: 31

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Sommer net wakker van 01:30 af, dis maar elke nag se gewoonte.
    Ben
    2020 Amarok V6 Highline Plus
    2021 Bush Lapa Boskriek #2377

  16. The Following User Says Thank You to Windsock For This Useful Post:


  17. #1694
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Benoni
    Age
    62
    Posts
    180
    Thanked: 149

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Wonder altyd hoe kry die ander dit reg om so maklik om te draai en verder te slaap, as ek wakker word " start " alles onmiddelik

  18. The Following 4 Users Say Thank You to Louis J For This Useful Post:


  19. #1695
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    668
    Thanked: 3113

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Louis J View Post
    Wonder altyd hoe kry die ander dit reg om so maklik om te draai en verder te slaap, as ek wakker word " start " alles onmiddelik
    Intelligente mense sukkel maar om te slaap.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  20. The Following 2 Users Say Thank You to MANDREAS For This Useful Post:


  21. #1696
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    953
    Thanked: 1329

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by John.oosthuizen95 View Post
    Lekker wakker geword so na 5 met ń donder-weertjie wat hier in Kriel omgewing by Matla Kragstasie uitgesak het....
    Ek is ook 'n oud Kriel inwoner, het daar groot geword. Ek onthou die weer kan nogal ekstreem wees, hael, donderstorms en stofstorms.
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  22. #1697
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    953
    Thanked: 1329

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Intelligente mense sukkel maar om te slaap.
    Dan moet ek [email protected]$r slim wees!
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  23. The Following User Says Thank You to Hooly For This Useful Post:


  24. #1698
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Kriel
    Age
    40
    Posts
    249
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Ek is ook 'n oud Kriel inwoner, het daar groot geword. Ek onthou die weer kan nogal ekstreem wees, hael, donderstorms en stofstorms.
    Ek oorspronklik vanaf SUSPENSION City aan die Oos Rand...ek bly nou op ń Plaas net Suid van Matla Kragstasie so halfpad tussen Kinross en Kriel...werk op Sasol Syferfontein Myn...ry elke dag rain or shine die grondpad tussen Kinross/Kriel pad en N17 highway (Vlaklaagte Holfontein Road) om by werk te kom...

  25. #1699
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    953
    Thanked: 1329

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by John.oosthuizen95 View Post
    Ek oorspronklik vanaf SUSPENSION City aan die Oos Rand...ek bly nou op ń Plaas net Suid van Matla Kragstasie so halfpad tussen Kinross en Kriel...werk op Sasol Syferfontein Myn...ry elke dag rain or shine die grondpad tussen Kinross/Kriel pad en N17 highway (Vlaklaagte Holfontein Road) om by werk te kom...
    Kriel is soos Suspension City net meer kompak! Dit was nie rof genoeg nie, nou bly ek in die Woesrand!
    Louis Adendorff
    Jeep Cherokee Trailhawk (Ironman suit)
    Everest 2.2 XLS (Swambo’s mommy taxi)

  26. #1700
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Kriel
    Age
    40
    Posts
    249
    Thanked: 86

    Default Re: Hoekom slaap julle nie?

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Kriel is soos Suspension City net meer kompak! Dit was nie rof genoeg nie, nou bly ek in die Woesrand!
    Yah...I'm a Springs Geduld Ducktail...

Page 85 of 87 FirstFirst ... 35 60 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 LastLast

Similar Threads

  1. Cat b15 ??
    By Elders in forum The 4x4 Pub
    Replies: 21
    Last Post: 2014/08/27, 06:57 PM
  2. Night Drive-Heidelberg4x4
    By incrediblebob in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 358
    Last Post: 2012/10/29, 04:13 PM
  3. Die foute wat mans maak.....
    By Oppers in forum The 4x4 Pub
    Replies: 20
    Last Post: 2010/10/31, 05:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •