Serval vs Miskruier - Page 5

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 100 of 100
  1. #81
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    George
    Age
    50
    Posts
    319
    Thanked: 8

    Default Re: Serval vs Miskruier

    That's the nice thing of competition......keeps the suppliers honest and chasing for better products.....and the gives us as customers better options.
    The best caravan is the one that is most often out in the bush next to a vuurtjie!
    Plan B, read all you can, see as much as you can. Then follow your gut. Don't get into analysis paralysis.
    Whichever van you get, go and enjoy it and experience His beauty
    _______________________
    Heinz Reinstorf
    Mitsubishi Pajero 3.2 Did GLS
    VW Tiguan Tdi
    Bushlapa Miskruier No. 68

  2. #82
    Join Date
    Apr 2016
    Location
    Rosh Pinah
    Age
    68
    Posts
    6
    Thanked: 5

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Interressante gesprekke oor die afgelope paar maande oor die BUSHLAPA en AFRISPOOR. Ek het heelwat "navorsing" gedoen, en die Afrispoor het vir my uitgestaan. Gedurende Februarie se Buite Expo op Malmesbury het ek egter EKO VELDGEAR se nuwe ARMADILLO gesien. Daarna het ek BUSHLAPA se fabriek besoek, en weer na die ARMADILLO gaan kyk. aangesien die AFRISPOOR in Natal vervaardig word,(groot afstand) en agv die prys, het ek dit eers buite rekening gelaat. Daarna was my keuse baie maklik. Die ARMADILLO het absoluut uitgestaan. Verby is die dae van in n bed "inkruip". My Vrou se eerste reaksie van die BUSHLAPA was dat sy voel sy is in n visblik ingedruk.

    Ons karavaan gaan die 5 de ARMADILLO wees wat voltooi gaan word, en moontlik sal daar groeipyne wees. Ek kan egter enige persoon aanraai om eers by EKO VELDGEAR in Brackenfell n draai te maak, voordat besluit word op n ander karavaan van die tipe.

  3. The Following User Says Thank You to BJVDHOVEN For This Useful Post:

  4. #83
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    52
    Posts
    2,656
    Thanked: 676

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by BJVDHOVEN View Post

    Looks to me like another copycat....this is getting boring now...why can't these people be original So sad that other's have to copy.
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2016 VW Amarok 4motion DC(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Boskriek 567, Fusion 17 boat-Yamaha 70hp 4st.

  5. #84
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,229
    Thanked: 979

    Default Re: Serval vs Miskruier

    I suppose there is only so many things one can do with a design if you want for example, a kitchen on the one side, beds for 4 and a roof over your head while outside.

    I see quite a few design differences on the Armadillo. I'm curious to see how the tent setup over the bed holds up in really bad storms. The kind of storms our Bush Lapa passed with flying colors.

    This is nothing compared to the outright carbon copies Jaguar trailers are pushing out. Now THAT, is criminal in my opinion . If you did not know any better, you will be surprised to find that it is not a BL product. Close inspection and the materials used tells another story.....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  6. The Following User Says Thank You to Kooskop For This Useful Post:

  7. #85
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    52
    Posts
    2,656
    Thanked: 676

    Default Re: Serval vs Miskruier

    It will also be interesting to see materials used for the Armadillo. It is the first impression in my eyes that says another copycat or not.

    The Jaguar though is the "Chinese" copycat....very difficult to tell the difference!
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2016 VW Amarok 4motion DC(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Boskriek 567, Fusion 17 boat-Yamaha 70hp 4st.

  8. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:

  9. #86
    Join Date
    Apr 2016
    Location
    Rosh Pinah
    Age
    68
    Posts
    6
    Thanked: 5

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Dit blyk daar is sekere boskaravaan "fans" wat dieselfde is as sekere bakkie "fans". Hulle duld nie n ander opinies nie. En alle DC bakkies moet seker ook copycats wees. Ek stem egter saam dat daar gesien moet word wat die bed dak in baie sterk wind sal maak. Die Armadillo ontwerp skep egter die gevoel van spasie binne. Ek het selfs n AC laat insit. En intussen "kruip" ek nie meer in my bed in nie.

  10. #87
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    57
    Posts
    473
    Thanked: 25

    ek is net bly ek hoef nie in die reen of in wind met die Cheetha te kamp nie!

  11. #88
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    52
    Posts
    2,656
    Thanked: 676

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by BJVDHOVEN View Post
    Dit blyk daar is sekere boskaravaan "fans" wat dieselfde is as sekere bakkie "fans". Hulle duld nie n ander opinies nie. En alle DC bakkies moet seker ook copycats wees. Ek stem egter saam dat daar gesien moet word wat die bed dak in baie sterk wind sal maak. Die Armadillo ontwerp skep egter die gevoel van spasie binne. Ek het selfs n AC laat insit. En intussen "kruip" ek nie meer in my bed in nie.
    Dit is nie noodwendig waar nie. Ons gee ook net ons opinies. Die BL is meer ontwerp vir rowwe paaie. Die feit dat jy 'n AC insit se vir my jy gaan meer teerpad ry. Daai Armadillo tent gaan ook baie veil word wanneer jy onder bome gaan staan.

    Weereens mis meeste mense die doel van die BL dak. Ja, as dit reguit oplug is daar meer kop spasie maar dan verloor jy die sonpaneel se doel.

    Die boumateriaal is ook belangrik vir die toekoms van jou wa.

    En Dan....die Bushwing!!!! Say no more.....
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2016 VW Amarok 4motion DC(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Boskriek 567, Fusion 17 boat-Yamaha 70hp 4st.

  12. #89
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,229
    Thanked: 979

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by BJVDHOVEN View Post
    . En intussen "kruip" ek nie meer in my bed in nie.
    Ek ook nie. Dis waarvoor die Bush Lapa 'n sy bed het. Los die kruipery maar vir die jongspan op die voor bed .

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1465018662111.jpg 
Views:	385 
Size:	77.2 KB 
ID:	406473
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  13. The Following 2 Users Say Thank You to Kooskop For This Useful Post:

  14. #90
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,109
    Thanked: 2888

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Die Armadillo is nie heeltemal 'n BL copy nie, of ten minste nie 'n goeie een nie.

    Waar is die fly sheet oor die voorste bed? En geen wing? Vat dit nou maar van 'n BL eienaar wat nou pas maar eers 'n wing gekry dit het, dis fantasies!!

    Ons het ook onlangs die voorbed bygekry. Kyk, ek moet eerlik sÍ dit is nie die beste deel van die BL en ek het meer van die Serval wat saam ons was se voorste bed gehou. Maar dan nou weer, ons slaap net in die karavaan en as ek nou eenkeer per dag moet bed kruip dan is dit fyn met my. Die oomblik wat ek lÍ, weet ek dit was die moeite werd al woed die reŽn en storms buite.

    Die skuinsdak bly vir my nog die beste opsie.

    Elke ou het mos maar sy opinie en maak sy keuse. Belangrikste is dat jou keuse vir jou moet werk.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  15. #91
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    1,212
    Thanked: 39

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ek ook nie. Dis waarvoor die Bush Lapa 'n sy bed het. Los die kruipery maar vir die jongspan op die voor bed .

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1465018662111.jpg 
Views:	385 
Size:	77.2 KB 
ID:	406473
    Is hy nie nouer nie? 1300mm vs 1500mm?
    Willem Louw
    Toyota Hilux D/C 3.0 D-4D 4x4, Full OME suspension, African Outback Alu-Top, Dual Battery, DIY Drawer System, National Luna 50L
    Venter Offroader Trailer

  16. #92
    Join Date
    Apr 2016
    Location
    Rosh Pinah
    Age
    68
    Posts
    6
    Thanked: 5

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Die Armadillo is nie heeltemal 'n BL copy nie, of ten minste nie 'n goeie een nie.

    Waar is die fly sheet oor die voorste bed? En geen wing? Vat dit nou maar van 'n BL eienaar wat nou pas maar eers 'n wing gekry dit het, dis fantasies!!

    Ons het ook onlangs die voorbed bygekry. Kyk, ek moet eerlik sÍ dit is nie die beste deel van die BL en ek het meer van die Serval wat saam ons was se voorste bed gehou. Maar dan nou weer, ons slaap net in die karavaan en as ek nou eenkeer per dag moet bed kruip dan is dit fyn met my. Die oomblik wat ek lÍ, weet ek dit was die moeite werd al woed die reŽn en storms buite.

    Die skuinsdak bly vir my nog die beste opsie.

    Elke ou het mos maar sy opinie en maak sy keuse. Belangrikste is dat jou keuse vir jou moet werk.

    Baie dankie vir n sinvolle gesprek. Dit is beslis so dat BL tans die standaard stel,fantasties verkoop, en uitstekende kwaliteit lewer. dit is ook die rede dat ek eers na die BL gaan kyk het. Ek het egter ook al verskeie persone op hierdie forum gesien wat se dat hulle iets anders gekoop het omdat dit hul beter pas

    Ek wil nie tegnies raak nie, maar die Armadillo het ook n wing. Die oorspronklike wing het uit Australie gekom, en alle SA wings is "copycats" met verskilletjies. Die bed se grootte is 1700mm x 2000mm. Die onderstel is gegalvaniseerd en die sye is dubbele wand aluminium met 32 mm isolasie tussenin.As stainless steel gebruik word, moet dit van n baie lae graad wees, want SS se karaktertrek is dat dit baie maklik kraak. Laegraad SS is egter OK.

    Ek bly in die suide van Namibie, en agv hoe somer temperature het ek n AC laat insit, anders sal ons nooit in die somer kamp nie. My punt is net, daar is plek vir n AC in die Armadillo. Ons dorp het 3 toegangs roetes. Met 2 ry jy 8 km teerpad, en dan is dit "ongeboude" grondpad. Na ons gewildste Kampeerplek draai ons dan later af op n veld tweespoor pad. Dis hier waar ek sien die toeriste skakel hul voertuie se "hubs" in, met hul fantastiese 4x4 waens en boskaravane. Ek ry daar met my 2x4 voertuig en my (gewese) Xcape en neem ook indrukwekkende fotos van die sogenaamde 4x4 roete.

    My doel om op hierdie forum iets te se, was net om voornemende kopers se aandag daarop te vestig dat daar meer as een alternatief is. Mense se behoeftes en sienings verskil. Ek persoonlik het vir my doel(oa 60% grondpad en offroad, want ek het ook n 4x4) n karavaan gekry met n ontwerp wat my behoeftes pas, baie goeie kwaliteit, en Fanie, die vervaardiger, wat uit sy pad gaan om die klient tevrede te stel, en op sy voete dink. Dit lyk egter of ek op n paar tone getrap het.

    En hiermee se ek amen.

  17. The Following 4 Users Say Thank You to BJVDHOVEN For This Useful Post:

  18. #93
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,229
    Thanked: 979

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by W3771M View Post
    Is hy nie nouer nie? 1300mm vs 1500mm?
    1330mm maar ek het nog nooit beknop gevoel nie.

    Hier trap ons nie op tone nie. As ons mekaar raak kamp, kuier ons 'n hond uit 'n bos uit. Solank ons ons waens gebruik en geniet.... mission accomplished .

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1465046458129.jpg 
Views:	282 
Size:	66.3 KB 
ID:	406508
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  19. #94
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,353
    Thanked: 326

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    1330mm maar ek het nog nooit beknop gevoel nie.

    Hier trap ons nie op tone nie. As ons mekaar raak kamp, kuier ons 'n hond uit 'n bos uit. Solank ons ons waens gebruik en geniet.... mission accomplished .

    Click image for larger version. 

Name:	uploadfromtaptalk1465046458129.jpg 
Views:	282 
Size:	66.3 KB 
ID:	406508
    Moet self se ons was al 3 op die kantbed en het nie beknop gevoel nie.

    Voorste bed is ook nie vir my n groot probleem om in te kom nie.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  20. #95
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    52
    Posts
    1,428
    Thanked: 297

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Kom nou op die draad af. Ek is n groot Bl fan maar het n Serval 2de hands vir goeie prys gekoop. Die grootste plus van Bl is die bushwing. Sover kon ek nog niks kry wat daarmee vergelyk nie. Andersins dink ek albei is puik met verskillende voor en nadele. Ek beplan om in die toekoms n bushwing op die serval te sit. Die mates lyk reg.
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  21. #96
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,287
    Thanked: 2318

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Kom nou op die draad af. Ek is n groot Bl fan maar het n Serval 2de hands vir goeie prys gekoop. Die grootste plus van Bl is die bushwing. Sover kon ek nog niks kry wat daarmee vergelyk nie. Andersins dink ek albei is puik met verskillende voor en nadele. Ek beplan om in die toekoms n bushwing op die serval te sit. Die mates lyk reg.
    Sandveld, gaan kyk op die cheetah thread (as ek reg onthou). Daar het iemand n video gepost van n baie baie nice awning wat apart the koop is
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  22. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:

  23. #97
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    52
    Posts
    1,428
    Thanked: 297

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Dankie Nys. Ek twyfel egter of dit so stewig soos die bushwing is veral in wind hier in die weskaap. As iemand ondervinding daarmee het in wind sal ek graag wil hoor

  24. #98
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    28
    Thanked: 3

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by BJVDHOVEN View Post
    Baie dankie vir n sinvolle gesprek. Dit is beslis so dat BL tans die standaard stel,fantasties verkoop, en uitstekende kwaliteit lewer. dit is ook die rede dat ek eers na die BL gaan kyk het. Ek het egter ook al verskeie persone op hierdie forum gesien wat se dat hulle iets anders gekoop het omdat dit hul beter pas

    Ek wil nie tegnies raak nie, maar die Armadillo het ook n wing. Die oorspronklike wing het uit Australie gekom, en alle SA wings is "copycats" met verskilletjies. Die bed se grootte is 1700mm x 2000mm. Die onderstel is gegalvaniseerd en die sye is dubbele wand aluminium met 32 mm isolasie tussenin.As stainless steel gebruik word, moet dit van n baie lae graad wees, want SS se karaktertrek is dat dit baie maklik kraak. Laegraad SS is egter OK.

    Ek bly in die suide van Namibie, en agv hoe somer temperature het ek n AC laat insit, anders sal ons nooit in die somer kamp nie. My punt is net, daar is plek vir n AC in die Armadillo. Ons dorp het 3 toegangs roetes. Met 2 ry jy 8 km teerpad, en dan is dit "ongeboude" grondpad. Na ons gewildste Kampeerplek draai ons dan later af op n veld tweespoor pad. Dis hier waar ek sien die toeriste skakel hul voertuie se "hubs" in, met hul fantastiese 4x4 waens en boskaravane. Ek ry daar met my 2x4 voertuig en my (gewese) Xcape en neem ook indrukwekkende fotos van die sogenaamde 4x4 roete.

    My doel om op hierdie forum iets te se, was net om voornemende kopers se aandag daarop te vestig dat daar meer as een alternatief is. Mense se behoeftes en sienings verskil. Ek persoonlik het vir my doel(oa 60% grondpad en offroad, want ek het ook n 4x4) n karavaan gekry met n ontwerp wat my behoeftes pas, baie goeie kwaliteit, en Fanie, die vervaardiger, wat uit sy pad gaan om die klient tevrede te stel, en op sy voete dink. Dit lyk egter of ek op n paar tone getrap het.

    En hiermee se ek amen.
    Het jy die armadillo?

  25. #99
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    George
    Age
    50
    Posts
    86
    Thanked: 70

    Default Re: Serval vs Miskruier

    I have a good friend, also a member here, who has an Armadillo, and which I had the benefit of viewing and experiencing their enjoyment of the van.

    The Armadillo is quite different and unique in many ways and definitely not a copy of the Bushlapa. It is also a quality product and if the set-up of the Armadillo appeals to someone it is a very good option.

    And in my opinion the Bushlapa is certainly not the original inventor of the idea behind the compact camper with fold-out beds and an external kitchen. If any camper van can claim that honours it has Ė to my knowledge, be the Imagine Trailvan. That was the original and only camper with such configuration available in the early 2000ís when I first started looking at such options.

    So in my opinion all of todayís compact campers with a fold-out bed and outside kitchen configuration, however it has been improved and adapted over the years by new manufactures, derives from the original idea behind the Imagine Trailvan which, even today, is also a good and proven choice.

  26. The Following 3 Users Say Thank You to Thilo For This Useful Post:

  27. #100
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    FOURWAYS GARDENS
    Age
    67
    Posts
    1,789
    Thanked: 296

    Default Re: Serval vs Miskruier

    Quote Originally Posted by Thilo View Post
    I have a good friend, also a member here, who has an Armadillo, and which I had the benefit of viewing and experiencing their enjoyment of the van.

    The Armadillo is quite different and unique in many ways and definitely not a copy of the Bushlapa. It is also a quality product and if the set-up of the Armadillo appeals to someone it is a very good option.

    And in my opinion the Bushlapa is certainly not the original inventor of the idea behind the compact camper with fold-out beds and an external kitchen. If any camper van can claim that honours it has Ė to my knowledge, be the Imagine Trailvan. That was the original and only camper with such configuration available in the early 2000ís when I first started looking at such options.

    So in my opinion all of todayís compact campers with a fold-out bed and outside kitchen configuration, however it has been improved and adapted over the years by new manufactures, derives from the original idea behind the Imagine Trailvan which, even today, is also a good and proven choice.
    Thilo
    100% The Imagine trail van was the first of that concept, but the difference here is that Gideon is an absolute gentleman and very true to his word and his order book is always full because his after sales service is excellent and so are his promised delivery dates, on time all the time.
    I had a comfort van and it was awesome just became too small for me and I sold it for a profit.

    http://www.overlandworx.com

    Take Care
    Stay frosty (Be alert at all times: We Live in a war zone)
    Peter Street
    0834535374

    2013 Disco 4 SDV6 HSE 8sp AKA " Gr8 White Induna"

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Similar Threads

  1. Bush lapa miskruier review
    By Jaco Kruger in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 11847
    Last Post: 2019/06/25, 10:35 PM
  2. Afrispoor Serval Camper
    By Phoebus in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 81
    Last Post: 2018/08/21, 01:38 PM
  3. Conqueror Comfort to Bush Lapa Miskruier
    By BAJ in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 16
    Last Post: 2016/05/13, 01:14 PM
  4. Bushlapa Miskruier or Boskriek?
    By lekhubu943 in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 11
    Last Post: 2012/09/28, 10:26 PM
  5. WegSleep test on Bush Lapa Miskruier ?
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 27
    Last Post: 2012/05/07, 09:53 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •