Paarl Tafelronde Familie dag - 11 Oktober 2008





Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Paarl
    Age
    58
    Posts
    1,673

    Default Paarl Tafelronde Familie dag - 11 Oktober 2008

    Paarl Tafelronde hou weer ons jaarlikse 4x4 dag by Takbok 4x4 buite die Paarl.
    Aangeheg is die uitnodiging en inligting oor die dag.
    Kom geniet n heerlike dag met die familie.
    Groete
    Jaco Bence
    Attached Images Attached Images
    Last edited by jbeez; 2008/09/12 at 02:18 PM.
    Johann Bredell

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Paarl
    Age
    58
    Posts
    1,673

    Default Please take note

    Just received this.....

    4x4 Vriende

    Weens die baie reen wat die afgelope tyd geval het het die eienaars van Takbok gevra dat ons ons 4x4 dag met n maand skuif omdat die hele baan onder water is en dat die berg roete so verspoel het dat hulle eers instandhoudings werk wil doen voordat hulle weer die baan wil gebruik.

    Die voorlopige nuwe datum is die 8ste November maar ek sal die inligting deurgee sodra ek dit het.

    Baie dankie.
    Johann Bredell

Similar Threads

  1. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  2. TV Paarl 2008 challenge
    By Beans in forum Calender & Events
    Replies: 1
    Last Post: 2009/07/31, 06:42 PM
  3. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •