Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 113 of 113
  1. #101
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Oasis
    Posts
    351
    Thanked: 2078

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    Look I like to think I'm adventurous when it comes to my eating, but sjoe, I dunno about a skaapkop. Took me a while to start sucking prawn heads. The cheeks and stuff - sure, but the brains and eye? Nee wat. Nog nie daarso nie.
    Wat van afval?

    Edit: min goed so lekker soos 'n kerrie skaap poephol-derm nie
    Last edited by MANDREAS; 2021/01/05 at 10:14 AM.
    Cheers
    Willem Greyling

    "When the wise man points at the moon, the imbecile examines the finger" - Confucius

  2. #102
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    51
    Posts
    3,478
    Thanked: 5849

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by Toxxyc View Post
    Look I like to think I'm adventurous when it comes to my eating, but sjoe, I dunno about a skaapkop. Took me a while to start sucking prawn heads. The cheeks and stuff - sure, but the brains and eye? Nee wat. Nog nie daarso nie.
    I just cannot get myself to suck a prawn head.. Sorry but no..

    And I will not eat the other stuff either.
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  3. #103
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    779
    Thanked: 1323

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by MANDREAS View Post
    Wat van afval?

    Edit: min goed so lekker soos 'n kerrie skaap poephol-derm nie
    I've had some good afval before. Including chicken stomachs and stuff like that. I'm good with liver, heart, kidneys. I just dunno. Maybe it's the eyes.

  4. #104
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Louis Trichardt, Limpopo
    Age
    52
    Posts
    1,255
    Thanked: 396

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Dis nou als goed en wel en meeste se lippe water....ek kwyl sommer oopenlik!!

    Maar manne...mens kan NIE n skaapkop eet sonder n regte egte Joseph Rodgers of n egte Lambfoot nie!!
    Myne is in my kluis gebere uitsluitlik net hiervoor.
    '13 Toyota Hilux 4x4 XCab

  5. #105
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,680
    Thanked: 5117

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Vanaand - glo dit of nie - so pas WEER 'n skaapkop opgevreet.

    Ek en my oudste seun.......almal is weg, Ma is Kaap toe saam met Skoonma, Bea in Transkei met 'n maatjie, Sev ry bike iewers in Lindley, en Elzar is by haar pelle, syt gevlug toe die skapies vanmiddag op die kombuistafel vir haar loer.

    Anyway.

    So 6 uur die 2 koppe weer in die slow cooker ding gesit.

    8 Uur uitgehaal, en in die Weber gesit op indirect heat.

    Na so halfuur/45 minute uitgehaal. Dis Eishkom krag stories maar ons het charcoal en 'n Weber en baie portable lights.

    Eet met my dogter Elzar (die een wat gevlug het) se home made chutney, jy dip dip die tong en brein en ogies en wange en alles so in daai sousie en sluk af.

    Jomar eet die brein so met regte botter en lekker brood.

    Bedien saam met vars gesmokkelde Rageltjie Louw en Volroom Coke (Rooi Proppie).

    Sluk een van Tommie my pel se Gout Bomme af.

    Weet nie wat ek met die gal gaan maak more nie maar HEL.........wat maak dit saak

    HEAVENLY food.......rerig rerig - mense wat dit nie ken nie mis kwaai uit

    Maar ja Die Blond moet ook nou maar terugkom, mens kan ook net soveel cholesterol vreet. Dis nou Jomar nie ek nie - ek dink die cholesterol Ding het al laaaaankal gesien hy moenie met my sukkel nie dis 'n lost case
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  6. The Following 6 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  7. #106
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    849
    Thanked: 903

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Vanaand - glo dit of nie - so pas WEER 'n skaapkop opgevreet.

    Ek en my oudste seun.......almal is weg, Ma is Kaap toe saam met Skoonma, Bea in Transkei met 'n maatjie, Sev ry bike iewers in Lindley, en Elzar is by haar pelle, syt gevlug toe die skapies vanmiddag op die kombuistafel vir haar loer.

    Anyway.

    So 6 uur die 2 koppe weer in die slow cooker ding gesit.

    8 Uur uitgehaal, en in die Weber gesit op indirect heat.

    Na so halfuur/45 minute uitgehaal. Dis Eishkom krag stories maar ons het charcoal en 'n Weber en baie portable lights.

    Eet met my dogter Elzar (die een wat gevlug het) se home made chutney, jy dip dip die tong en brein en ogies en wange en alles so in daai sousie en sluk af.

    Jomar eet die brein so met regte botter en lekker brood.

    Bedien saam met vars gesmokkelde Rageltjie Louw en Volroom Coke (Rooi Proppie).

    Sluk een van Tommie my pel se Gout Bomme af.

    Weet nie wat ek met die gal gaan maak more nie maar HEL.........wat maak dit saak

    HEAVENLY food.......rerig rerig - mense wat dit nie ken nie mis kwaai uit

    Maar ja Die Blond moet ook nou maar terugkom, mens kan ook net soveel cholesterol vreet. Dis nou Jomar nie ek nie - ek dink die cholesterol Ding het al laaaaankal gesien hy moenie met my sukkel nie dis 'n lost case
    Ek dink jy moet 'n boek skryf. Jou storie trant is uitstekend.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  8. #107
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    309
    Thanked: 511

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Ek vind dit interessant dat die foto's op hierdie draad ore op die skaap wys. As kind was skaapkop 'n gunsteling in ons huishouding. Maar die skaap het nooit ore aangehad nie. Ook nie by vriende of familie waar ons dit sou teŽkom nie.

    Is dit 'n streeks wisselende voorkeur of was ons die uitsondering?

  9. #108
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,012
    Thanked: 540

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Nee jinne, dis een ding as hy vir jou kyk maar ek weet nie so mooi van die luister nie.

    Ek ken hom ook net sonder ore.

    Quote Originally Posted by Emmie L View Post
    Ek vind dit interessant dat die foto's op hierdie draad ore op die skaap wys. As kind was skaapkop 'n gunsteling in ons huishouding. Maar die skaap het nooit ore aangehad nie. Ook nie by vriende of familie waar ons dit sou teŽkom nie.

    Is dit 'n streeks wisselende voorkeur of was ons die uitsondering?
    Last edited by Tom13; 2021/01/15 at 10:01 AM.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  10. #109
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    63
    Posts
    1,659
    Thanked: 335

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Nee jinne, dis een ding as hy vir jou kyk maar ek weet nie so mooi van die luister nie.

    Ek ken hom ook net sonder ore.
    Selfde hier.
    Skaapkop eet is 'n geil etery.
    Mens se gestel moet sterk wees.

    Effens af van die onderwerp af.

    Skaapstert.
    Ek sit met 2 grotes wat ek in Rawsonville gekoop het.
    Hoe maak mens dit gaar.

    Ek is net gewoond aan lammerstertjies in die wol op die kole braai.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  11. The Following User Says Thank You to BarnieH For This Useful Post:


  12. #110
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    63
    Posts
    1,975
    Thanked: 610

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Jy braai nie sterjies gaar nie, jy kook hulle sag. Dan na jy hulle gekook het word die gaar (maar koue) stertjies op die kole gegooi net om hulle daai lekker doppie te gee.

    Ons kook gewoonlik 'n groot batch, en dan vries ons sommer die gaar stertjies, dan het jy byderhand wanneer nodig.


    Gooi bietjie worcester in die water as jy hulle kook.



    C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  13. The Following User Says Thank You to C Africa For This Useful Post:


  14. #111
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    63
    Posts
    1,659
    Thanked: 335

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Jy braai nie sterjies gaar nie, jy kook hulle sag. Dan na jy hulle gekook het word die gaar (maar koue) stertjies op die kole gegooi net om hulle daai lekker doppie te gee.

    Ons kook gewoonlik 'n groot batch, en dan vries ons sommer die gaar stertjies, dan het jy byderhand wanneer nodig.


    Gooi bietjie worcester in die water as jy hulle kook.



    C
    Dankie C.
    Hierdie 2 sterte is sowat 50mm in deursnee. Sal kook en braai.
    Barnie Hickman
    Jeep XJ 95 "Witblitz" Jeep XJ 99 "Goldi" Swambo's

  15. #112
    Join Date
    Sep 2019
    Location
    Pretoria East
    Age
    47
    Posts
    309
    Thanked: 511

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    Stoompot broer, stoompot.

  16. The Following User Says Thank You to Emmie L For This Useful Post:


  17. #113
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    849
    Thanked: 903

    Default Re: Skaapkop gaarmaak

    In die Karoo, Noordkaap, het die skaapkoppe wat ek teŽgekom het, almal ore gehad. My pa het die kop soms met wol en al gebak, maar verloor 'n mens die vel. As jy iemand ken wat kan skraap, is dit 'n groot bonus. Dan kan jy die gebraaide vel ook eet. Dis nou in die Aga se louoond heelnag.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  18. The Following User Says Thank You to Spiceman For This Useful Post:


Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •