Plaas roete




Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 33

Thread: Plaas roete

  1. #1
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Sutherland
    Age
    65
    Posts
    70
    Thanked: 24

    Default Plaas roete

    Middag almal,

    Ek kon nooit op my plaas van Wes na Oos ry nie, omdat daar geen pad was en die berg terrein is sodanig dat vorige eienaars nie gedink het so 'n pad is moontlik nie. Vir my was dit 'n probleem, veral as jy begin skaap soek en of 'n windpomp breek waar daar geen roete is nie. Om by my een windpomp te kom moes ek deur my buurman se grond ry.
    Ek het ongeveer 'n jaar gelede besluit om die pad te maak. Ek kan nou die hele lengte van my plaas ry, maar jy het 'n ordentlike 4x4 nodig om dit te doen! Ek skat dit is tussen 'n 3 en 4 as ek dit moet gradeer. Die roete is 13km lank met 'n verdere 12km gruispad om terug te kom op die plaas.
    Ek begin nou wonder hoe ander voertuie en bestuurders die roete sal vind. Nog net een bestuurder en voetuig het die roete gedoen en dit is ek en my Hilux.
    Die plaas is 30km van Sutherland. Is daar enige belangstellendes om die roete te kom beproef? Ek vra geen betaling, net terugvoer en voorstelle.

    Martin

  2. The Following User Says Thank You to Swifty For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    31,691
    Thanked: 7509

    Default

    Martin, net een ding om te s...........


    FOTOS ASB
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  4. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Swifty View Post
    Middag almal,

    Ek kon nooit op my plaas van Wes na Oos ry nie, omdat daar geen pad was en die berg terrein is sodanig dat vorige eienaars nie gedink het so 'n pad is moontlik nie. Vir my was dit 'n probleem, veral as jy begin skaap soek en of 'n windpomp breek waar daar geen roete is nie. Om by my een windpomp te kom moes ek deur my buurman se grond ry.
    Ek het ongeveer 'n jaar gelede besluit om die pad te maak. Ek kan nou die hele lengte van my plaas ry, maar jy het 'n ordentlike 4x4 nodig om dit te doen! Ek skat dit is tussen 'n 3 en 4 as ek dit moet gradeer. Die roete is 13km lank met 'n verdere 12km gruispad om terug te kom op die plaas.
    Ek begin nou wonder hoe ander voertuie en bestuurders die roete sal vind. Nog net een bestuurder en voetuig het die roete gedoen en dit is ek en my Hilux.
    Die plaas is 30km van Sutherland. Is daar enige belangstellendes om die roete te kom beproef? Ek vra geen betaling, net terugvoer en voorstelle.

    Martin
    Demmit man... hoekom is jy so ver?

  6. #4
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Sutherland
    Age
    65
    Posts
    70
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Martin, net een ding om te s...........


    FOTOS ASB
    So 'n paar fotos:
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	SAM_2425.JPG 
Views:	463 
Size:	219.6 KB 
ID:	373783   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2431.JPG 
Views:	453 
Size:	325.3 KB 
ID:	373784   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2434.JPG 
Views:	431 
Size:	314.2 KB 
ID:	373785   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2436.JPG 
Views:	439 
Size:	307.7 KB 
ID:	373786   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2441.JPG 
Views:	455 
Size:	242.1 KB 
ID:	373787   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2445.JPG 
Views:	435 
Size:	229.1 KB 
ID:	373788   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2447.JPG 
Views:	470 
Size:	281.9 KB 
ID:	373789   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2448.JPG 
Views:	437 
Size:	249.4 KB 
ID:	373790  

    Click image for larger version. 

Name:	SAM_2450.JPG 
Views:	430 
Size:	234.0 KB 
ID:	373791   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2453.JPG 
Views:	456 
Size:	344.2 KB 
ID:	373792  

  7. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    31,691
    Thanked: 7509

    Default

    Mooi en darem 'n behoorlike SFA Hilux.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  8. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Swifty View Post
    So 'n paar fotos:
    Hi Swifty

    Is daar kamp plek daar naby?

  9. #7
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Centurion
    Age
    46
    Posts
    808
    Thanked: 160

    Default

    Jis man, dis nou mooi, presies oos dit moet wees. Sal so graag wil kom help....

  10. #8
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Bellville
    Age
    60
    Posts
    11,659
    Thanked: 727

    Default

    Swifty, dit lyk baie lekker.

  11. #9
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Krugersdorp
    Age
    35
    Posts
    859
    Thanked: 32

    Default

    Dit lyk fantasties! Net jammer dis so bietjie ver!

    Sal graag dit wil ry.
    FORD Ranger XL Plus
    Conqueror Courage

  12. #10
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Hermanus
    Age
    58
    Posts
    767
    Thanked: 258

    Default

    Looks great.

  13. #11
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    305
    Thanked: 12

    Default

    Man - jou plan om van een kant na die ander te kom kan dalk vir jou geld maak.
    Dit lyk lekker - soos al die Gauties se dit is net bietjie ver
    2013 Isuzu KB300 DC 4x4

  14. #12
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Krugersdorp
    Age
    35
    Posts
    859
    Thanked: 32

    Default

    Quote Originally Posted by Andrew bin Achmet View Post
    Hi Swifty

    Is daar kamp plek daar naby?
    Klink my hier kom n plan...
    FORD Ranger XL Plus
    Conqueror Courage

  15. #13
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by blind View Post
    Klink my hier kom n plan...
    Yip

  16. #14
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Cape Town, Plumstead/The Sea/Franskraal
    Age
    51
    Posts
    2,291
    Thanked: 401

    Default

    360 Km from my house. Sounds like a lot of fun. When are we going?
    Mercedes W123 300D, runs on Mother Natures Goodness.
    Powered by the Sun, the Rain and the Earth.
    Have now covered 220 000Km on veg oil.
    Oh, and an Isuzu 280DT.

  17. #15
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Sutherland
    Age
    65
    Posts
    70
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Andrew bin Achmet View Post
    Hi Swifty

    Is daar kamp plek daar naby?
    Ek is besig met 'n kamp plek, maar dit gaan maar stadig. Ek en vroutjie werk alleen op die plaas, die minimum loon en drink gewoontes van die werkers het my rasend gemaak.

    Die kamp plek is langs die Rhenoster rivier. Met die droogte loop die rivier tans nie, maar die kuil langs die kamp het altyd water. Tente kan opgeslaan word onder ou peer bome en daar is reeds drink water aangele. Die laaste foto is die pad na die kamp, mens het reeds daar al 'n 4x4 nodig.

    Martin
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	SAM_2405.JPG 
Views:	295 
Size:	257.1 KB 
ID:	373977   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2409.JPG 
Views:	298 
Size:	230.8 KB 
ID:	373978   Click image for larger version. 

Name:	SAM_2410.JPG 
Views:	310 
Size:	256.2 KB 
ID:	373979  

  18. #16
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Swifty View Post
    Ek is besig met 'n kamp plek, maar dit gaan maar stadig. Ek en vroutjie werk alleen op die plaas, die minimum loon en drink gewoontes van die werkers het my rasend gemaak.

    Die kamp plek is langs die Rhenoster rivier. Met die droogte loop die rivier tans nie, maar die kuil langs die kamp het altyd water. Tente kan opgeslaan word onder ou peer bome en daar is reeds drink water aangele. Die laaste foto is die pad na die kamp, mens het reeds daar al 'n 4x4 nodig.

    Martin
    Swifty, kan ek voorloopig boek vir December sal laat weet, maar dit sal na die 18 de en voor Kersfees wees. Ons sal 6 mense, drie voertuie wees.

    Ek sal teen Vrydag finaliseer...

  19. #17
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    46
    Posts
    2,359
    Thanked: 251

    Default

    Dit lyk baie nice!

    Mag ek my hondjie saam bring?
    Fortuner 2.8 GD6
    LC 76 SW (Sold )
    Everybody needs to believe in something.... I believe I will have another Beer!

    Travel Blog: https://since1652.wordpress.com/

  20. #18
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Sutherland
    Age
    65
    Posts
    70
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Andrew bin Achmet View Post
    Swifty, kan ek voorloopig boek vir December sal laat weet, maar dit sal na die 18 de en voor Kersfees wees. Ons sal 6 mense, drie voertuie wees.

    Ek sal teen Vrydag finaliseer...
    Reg so

  21. #19
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Sutherland
    Age
    65
    Posts
    70
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by Papsak View Post
    Dit lyk baie nice!

    Mag ek my hondjie saam bring?
    Solank oubaas se honne sy maniere ken.........


    Martin
    Last edited by Swifty; 2015/11/02 at 12:32 PM.

  22. #20
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    190
    Thanked: 1

    Default

    Lyk baie nice hoor!

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Bergkraal 4X4 roete - Vredenda
    By frikkie in forum Western Cape
    Replies: 1
    Last Post: 2016/12/04, 06:55 AM
  2. Rooirivier 4x4 roete , 30.10.2010 (De Rust)
    By Benniebez in forum Southern Cape
    Replies: 5
    Last Post: 2015/01/22, 07:29 PM
  3. Mana Poele: Ons roete
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/07, 05:30 PM
  4. Lupisi/Nsikazi/Numbi/Grootklip Roete
    By Dewald in forum Mpumalanga
    Replies: 1
    Last Post: 2008/09/08, 05:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •