River Trip 2015





Results 1 to 15 of 15

Thread: River Trip 2015

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,411
    Thanked: 1275

    Default River Trip 2015

    What do you do on RT?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  2. #2
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,902
    Thanked: 57

    Default

    Hoop nie julle het weer donkie gery nie.......
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    PTA
    Age
    45
    Posts
    1,187
    Thanked: 9

    Default

    Ry deur die diepste dam... ooo sorry dit was laas jaar
    D4 V8
    Live life on the edge... you get a better view !
    Disco 3 Video
    http://www.youtube.com/watch?v=STt7DmJeeVc

  4. #4
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    545
    Thanked: 4

    Default

    wanr is die volgende een?
    '94 Land Rover Defender 110, 200tdi


    COFFEE.EXE Missing - Insert Cup and Press Any Key

  5. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    1,610
    Thanked: 59

    Default

    Ry 11 ure om van Pretoria tot in die Rivier te kom.

    Eet 'n Snyman's by Pot & Plow

    Pak klippe, grou gate.

    Ry Slee (terwyl jou 5 jarige bestuur)

    Laat kinders vir Kilo's aan een op slee ry.

    Laat Local op slee ry (Kinders het dan nie plek nie, so hulle ry dan op roofrack)

    As daar wel gery word, ry van koelte boom tot koelte boom en sample die latest vintage Spiced Gold.

    Soek boomstompe wat groter as jou kar is, sleep hulle nader, maak dan vuur vir deur nag kuier.

    Bad kaalgat saam met 'n klomp mans in die middel van die kamp

    Doen 'n water crossing met jou Spik Splinternuwe Fortuner, waar die water gelyk is met sy bonnet.

    Voel skuldig oor die water crossing, oor die kar nog stink nuut is, voel meer skuldig oor die krapmarkies teen die kant.

    Vertel vuilgrappe.

    Kry 2,5Km/L

    Beplan solank volgende jaar sin.

    Dink ek het die meeste gecover. Your individual results my differ.

    .
    Last edited by Andre N; 2015/09/28 at 12:56 PM.

  6. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    1,610
    Thanked: 59

    Default

    Quote Originally Posted by Frans Reichert View Post
    Hoop nie julle het weer donkie gery nie.......
    Ons kon nie een kry nie. Het maar "Slap 'n Bull" gespeel.
    Ek het gewen by Default. . . soortvan. Ek was die enigste speler, en ek dink dit was 'n Koei. Iemand het gese ek moet die speen trek, so ek neem maar aan dit was 'n Koei.

    Quote Originally Posted by Renier View Post
    wanr is die volgende een?
    Iewers in 3de kwartaal van 2016

    .

  7. #7
    Join Date
    May 2012
    Location
    Witbank
    Age
    33
    Posts
    644
    Thanked: 161

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    Ry 11 ure om van Pretoria tot in die Rivier te kom.

    Eet 'n Snyman's by Pot & Plow

    Pak klippe, grou gate.

    Ry Slee (terwyl jou 5 jarige bestuur)

    Laat kinders vir Kilo's aan een op slee ry.

    Laat Local op slee ry (Kinders het dan nie plek nie, so hulle ry dan op roofrack)

    As daar wel gery word, ry van koelte boom tot koelte boom en sample die latest vintage Spiced Gold.

    Soek boomstompe wat groter as jou kar is, sleep hulle nader, maak dan vuur vir deur nag kuier.

    Bad kaalgat saam met 'n klomp mans in die middel van die kamp

    Doen 'n water crossing met jou Spik Splinternuwe Fortuner, waar die water gelyk is met sy bonnet.

    Voel skuldig oor die water crossing, oor die kar nog stink nuut is, voel meer skuldig oor die krapmarkies teen die kant.

    Vertel vuilgrappe.

    Kry 2,5Km/L

    Beplan solank volgende jaar sin.

    Dink ek het die meeste gecover. Your individual results my differ.

    .
    Spot on!
    NJ Vermaak

    Toyota Hilux 3.0 D4D | '85 PUCH Geländewagen | Bush Lapa Miskruier 404 | Boozynkraal Bush Camp

  8. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,411
    Thanked: 1275

    Default

    Andre het dit basies ge-cover, dankie Andre!




    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20150924_155648.jpg 
Views:	276 
Size:	138.1 KB 
ID:	369629   Click image for larger version. 

Name:	20150924_155737.jpg 
Views:	277 
Size:	137.4 KB 
ID:	369630  
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  9. #9
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,799
    Thanked: 354

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Andre het dit basies ge-cover, dankie Andre!
    Laat hy nie dalk opsetlik dele uit nie? Al daai goed en die fortuner het nie eers een keer gerol nie?
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  10. #10
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    PTA
    Age
    45
    Posts
    1,187
    Thanked: 9

    Default

    Is daar darm n 750ml "Spin" by Shorty gedrink?
    D4 V8
    Live life on the edge... you get a better view !
    Disco 3 Video
    http://www.youtube.com/watch?v=STt7DmJeeVc

  11. #11
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,735
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    Ry 11 ure om van Pretoria tot in die Rivier te kom.

    Eet 'n Snyman's by Pot & Plow

    Pak klippe, grou gate.

    Ry Slee (terwyl jou 5 jarige bestuur)

    Laat kinders vir Kilo's aan een op slee ry.

    Laat Local op slee ry (Kinders het dan nie plek nie, so hulle ry dan op roofrack)

    As daar wel gery word, ry van koelte boom tot koelte boom en sample die latest vintage Spiced Gold.

    Soek boomstompe wat groter as jou kar is, sleep hulle nader, maak dan vuur vir deur nag kuier.

    Bad kaalgat saam met 'n klomp mans in die middel van die kamp

    Doen 'n water crossing met jou Spik Splinternuwe Fortuner, waar die water gelyk is met sy bonnet.

    Voel skuldig oor die water crossing, oor die kar nog stink nuut is, voel meer skuldig oor die krapmarkies teen die kant.

    Vertel vuilgrappe.

    Kry 2,5Km/L

    Beplan solank volgende jaar sin.

    Dink ek het die meeste gecover. Your individual results my differ.

    .
    Kyk wie is die bleste?

    Last edited by Dustbin; 2015/09/28 at 01:48 PM.

  12. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    1,610
    Thanked: 59

    Default

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Laat hy nie dalk opsetlik dele uit nie? Al daai goed en die fortuner het nie eers een keer gerol nie?
    Ek het banja Doughnuts gegooi !! Tel dit ?

    Quote Originally Posted by TiaanS View Post
    Is daar darm n 750ml "Spin" by Shorty gedrink?
    Niks. Can you believe. Toe ons by sy brug kom was ons maar moeg, en ek was nie lus om nou nog 'n vuisgeveg (of 'n dans ) optetel nie. Het net die nodige gekoop (Ys en Cream Soda) en is toe weer die Rivier in.

  13. #13
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    1,610
    Thanked: 59

    Default

    Quote Originally Posted by Andrew bin Achmet View Post
    Kyk wie is die bleste?
    Nope, Ek pak nie 'n game as ek weet ek kan hom nie wen nie.

  14. #14
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,735
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    Nope, Ek pak nie 'n game as ek weet ek kan hom nie wen nie.


    Laas jaar se trippie was seker die lekkerste 4x4 trippie ooit...

  15. #15
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    2,926
    Thanked: 25

    Default

    En niemand sit vas nie?
    '86 SFA Hilux V6

    Sponsors:

Similar Threads

  1. "Operation 53" Trip Report (Angola - March 2015)
    By STosen in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 17
    Last Post: 2015/09/04, 08:23 AM
  2. Kaokoland Desember 2011
    By Blignaut in forum Namibia
    Replies: 16
    Last Post: 2015/07/02, 10:10 AM
  3. Trip report - Namibia Dec 09-Jan 10
    By GreenDisco in forum Namibia
    Replies: 19
    Last Post: 2014/01/06, 03:53 PM
  4. Kerrys Zim-trip report-July 2011
    By kerry in forum Zimbabwe
    Replies: 4
    Last Post: 2011/08/18, 09:52 PM
  5. Trip to Zim
    By 4x4Maniac in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 2011/02/02, 01:32 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •