Gauteng East Year End Function 5-6 December 2015 - Page 7





Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7
Results 121 to 134 of 134
  1. #121
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    benoni
    Age
    43
    Posts
    4,664
    Thanked: 50

    Default

    In fact i wasnt even at this gtg so i dont actually know what you okes are talking about
    4x4 action group
    www.gwm4x4club.co.za

    Nissan navara (camping and family truck)
    Jeep XJ (to make sure fortunes can't follow)
    Triumph tiger 800 (everyday drive)
    Conqueror safari trailer

  2. #122
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    benoni
    Age
    43
    Posts
    4,664
    Thanked: 50

    Default

    Tannie Elize and omm sarel need to delete some photos
    4x4 action group
    www.gwm4x4club.co.za

    Nissan navara (camping and family truck)
    Jeep XJ (to make sure fortunes can't follow)
    Triumph tiger 800 (everyday drive)
    Conqueror safari trailer

  3. #123
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    benoni
    Age
    43
    Posts
    4,664
    Thanked: 50

    Default


    Love yous all
    Thanks for a wonderful day
    Thank you thank you thank you
    4x4 action group
    www.gwm4x4club.co.za

    Nissan navara (camping and family truck)
    Jeep XJ (to make sure fortunes can't follow)
    Triumph tiger 800 (everyday drive)
    Conqueror safari trailer

  4. #124
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    55
    Posts
    1,003
    Thanked: 39

    Default

    Baie dankie Sarel en Elize dit was n groot sukses en vir al die moeite julle ingesit het. Dankie Sarel vir die wekker wat jy gereeld het om ons 3h30 wakker te maak.
    Hercules Pieterse

    2.8 Powerstroke Tdi Kalahari 2007
    Accent GLS 2012
    Ex - i20 2011
    Ex - Discovery Tdi 1995
    Ex - Nissan Sani 1994
    082 389 2639

  5. #125
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    benoni
    Age
    43
    Posts
    4,664
    Thanked: 50

    Default

    @stranger
    I hear i maybe owe some money
    Just maybe
    4x4 action group
    www.gwm4x4club.co.za

    Nissan navara (camping and family truck)
    Jeep XJ (to make sure fortunes can't follow)
    Triumph tiger 800 (everyday drive)
    Conqueror safari trailer

  6. #126
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    26
    Posts
    817
    Thanked: 1

    Default

    Weereens n vrek lekker GTG saam lekker mense! Dankie aan almal daar
    Last edited by Jacquesse4x4; 2015/12/06 at 05:15 PM.
    Suzuki Jimny 2010
    Land Rover Defender 110 PUMA 2012

  7. #127
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Witbank
    Age
    34
    Posts
    291
    Thanked: 9

    Default

    Was lekker om weer ou vriende te sien en nuwe's te ontmoet. Baie dankie aan Oom Sarel en Tannie Elize vir die gasvryheid.
    Derik
    2018 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4x4 Auto Mall Crawler

    2013 Ford Figo TDCi


  8. #128
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default

    paar fotos











    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC03208 [Sony PSP].JPG 
Views:	228 
Size:	62.9 KB 
ID:	379386   Click image for larger version. 

Name:	DSC03213 [Sony PSP].JPG 
Views:	222 
Size:	65.2 KB 
ID:	379387   Click image for larger version. 

Name:	DSC03215 [Sony PSP].JPG 
Views:	220 
Size:	72.0 KB 
ID:	379388   Click image for larger version. 

Name:	DSC03216 [Sony PSP].JPG 
Views:	221 
Size:	71.1 KB 
ID:	379389   Click image for larger version. 

Name:	DSC03222 [Sony PSP].JPG 
Views:	240 
Size:	68.8 KB 
ID:	379390  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. #129
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Benoni
    Age
    55
    Posts
    479
    Thanked: 22

    Default

    Baie dankie Sarel en Elize vir jul reelings en gasvryheid en aan almal wat dit die lekker kuier gemaak het wat dit was.

    GP0214
    Freddie W
    ORRA AG25
    2006 Toyota Prado. EFS,Frontrunner RR,RTT,
    2010 Mahindra Thar (Sold)

  10. #130
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Benoni AH
    Age
    30
    Posts
    10
    Thanked: 0

    Thumbs up

    Quote Originally Posted by War-Medic View Post
    Weereens een ###### lekker kuier. Ongelooflik lekker om al die ou gesigte te sien en nuwes te leer ken. Baie baie dankie vir Oom Sarel en Elize. Julle gasvryheid is legendaries en die get together gaan nog net groter en groter word te oordeel aan die opkoms die jaar.

    Ek het myself probeer behave die jaar maar blykbaar het ek die toets alweer erg gedop. Sorry vir Jacques. Ray Ray en Murray vir die paintball gun voorval en vir Patricia Dilicia en Eugene, ek het nie geweet die Jameson is so sterk nie maar mens claim nie "machine" en dan kan jy nie saam die groot honde hol nie. Maar at least het julle nou n hele jaar om te oefen vir die volgende een. Een plus punt is darem dat ek al die sterk klein glasie water by die huis gelos het.......

    Nogmaals baie dankie aan almal wat dit so lekker gemaak het. Julle klomp rock big time....

    Ek hoop daai blokkie game het in die vuur op geeindig,ek was nie buwus gewees dat n "machine" op diesel en petrol moes loop nie hoopeloos te veel drank gemeng, maar wat ek van saterdag kan onthou was pret gewees, Baie dankie aan Oom Sarel en Tannie Elize vir die gasvryheidend, sal volginde jaar eers braai voordat die drank uit kom sodat ek die trok wat my raak getref het se nommer plaat kan kry

  11. #131
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Alberton
    Age
    55
    Posts
    507
    Thanked: 294

    Default

    Baie dankie aan Elize en Sarel vir alles. Dit word baie waardeer. Dit was ons eerste keer maar hopelik nie die laaste.
    Me Defender TD5 110 (Betty Boob)
    Swambo Defender TD5 90 (Komba)
    VW Caddy (MINIROK)

  12. #132
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default

    Quote Originally Posted by Silencer View Post
    Ek hoop daai blokkie game het in die vuur op geeindig,ek was nie buwus gewees dat n "machine" op diesel en petrol moes loop nie hoopeloos te veel drank gemeng, maar wat ek van saterdag kan onthou was pret gewees, Baie dankie aan Oom Sarel en Tannie Elize vir die gasvryheidend, sal volginde jaar eers braai voordat die drank uit kom sodat ek die trok wat my raak getref het se nommer plaat kan kry
    Dis nou hoekom die vetkoek en mince daar was ......om daai "linertjie" te vorm maar gelukkig het daar darem niks te skeef geloop nie.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  13. #133
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default

    Baie dankie aan almal wat hier was en dat julle gehelp het dat die GTG n groot sukses was.
    Nou kan almal gerus boek vir die Ruby GTG volgende jaar wat beloof om baie lekker te wees.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  14. #134
    Join Date
    May 2014
    Location
    Benoni
    Age
    45
    Posts
    342
    Thanked: 73

    Default

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Baie dankie aan almal wat hier was en dat julle gehelp het dat die GTG n groot sukses was.
    Nou kan almal gerus boek vir die Ruby GTG volgende jaar wat beloof om baie lekker te wees.
    Baie dankie aan julle oom Sarel, dit was n lekker dag en hopelik was ons eerste GP gtg nie ons laaste ook nie. Julle gasvryheid en vriendelikheid is tops en n groot dankie aan jou en tannie Elize vir al julle reelings en opofferings.

    My seun speel nou nog met sy geskenk van Kersvader af

    2009 Triton 2.5 DiD

Page 7 of 7 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7

Similar Threads

  1. Gauteng East G2G Thursday 4th June 2015
    By Defender TAZ in forum Gauteng
    Replies: 21
    Last Post: 2015/06/05, 10:17 AM
  2. Combined Year End Function
    By Mad Manny in forum Gauteng
    Replies: 860
    Last Post: 2014/11/26, 03:59 PM
  3. Gauteng East Year End Function 07 Dec 2013
    By Defender TAZ in forum Gauteng
    Replies: 196
    Last Post: 2013/12/09, 09:44 PM
  4. Gauteng Year end Spit braai
    By Engel in forum Gauteng
    Replies: 69
    Last Post: 2009/12/04, 09:22 AM
  5. End of Year Function
    By Dave Faddel in forum Southern Cape
    Replies: 149
    Last Post: 2009/12/03, 02:46 PM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •