Ek ry n 2005 170A klas, en wil net hoor of iemand my kan help.Die kar sukkel om te start.As hy gestart het dan sukkel hy om refs op te tel.Die volgende oomblik makeer hy weer niks en ry asof niks verkeerd is nie.Ek het hom al by Worcester Mer. geneem vir herstel.Hulle se dit is batery en starter.Dit lyk my eerder of hy nie petroL
kry nie.Is daar n sensor of iets waarna ek kan kyk.
Help ASB.Ula