New chev trailblazer owner




Results 1 to 20 of 20
  1. #1
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    52
    Posts
    903
    Thanked: 218

    Default New chev trailblazer owner

    Received my new Trailblazer 2.8 LTZ today , 11 000km on the clock and I'm a very happy man , My first close to new car in my 48 years.
    BUT , I will never let my Disco 1 , V8 go , so I will join you Chev heads and stay with my Landy tjommies.
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    37
    Posts
    903
    Thanked: 15

    Default

    Congrats! Wishing you many happy miles!
    Toyota

  3. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    √‾‾‾‾Ѵ
    Age
    40
    Posts
    405
    Thanked: 24

    Default

    It's been 6 weeks and I still look forward to every trip. Enjoy!
    -Tobie-
    -----------------------------------------------
    '13 Chevrolet Trailblazer 3.6 V6 4x4 Auto
    '17 Ford Kuga 1.5T Trend Auto
    '18 Jurgens XT65B
    -----------------------------------------------

  4. #4
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Vereeniging
    Age
    56
    Posts
    470
    Thanked: 10

    Default

    Congrats enjoy.
    Real engines use spark plugs

    2012 Trailblazer 3.6 V6
    2017 Jeep Grand Cherokee 5.7 HEMI

    Philip

  5. #5
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,147
    Thanked: 192

    Default

    I took delivery of my TB 2.8 on day before yesterday. Looking forward to my new journey after 16 years with Isuzu(s)!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  6. #6
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Parys
    Age
    42
    Posts
    209
    Thanked: 3

    Default

    Geluk, Uys!

  7. #7
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,147
    Thanked: 192

    Default

    Dankie Andries - ons hoop en vertrou so. Kan nie wag om my wa te hak nie!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  8. #8
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    37
    Posts
    903
    Thanked: 15

    Default

    Baie geluk Uys. Gee ons bietjie terugvoering na jy hom so rukkie gery het!
    Toyota

  9. #9
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Somerset West near Cape Town South Africa
    Age
    70
    Posts
    212
    Thanked: 11

    Default

    The TrailBlazer is a stunning vehicle, I never tire of driving mine. Mine is just coming up to 30,000 kms, its getting better everyday.
    2013 Chev Trailblazer 2.8 4x4 auto.

  10. #10
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Meyerton
    Age
    66
    Posts
    53
    Thanked: 1

    Smile Re: New chev trailblazer owner

    More almal, dit is lekker om s baie positiewe terugvoer van die TB te kry. Ek self is besig om 'n besluit te maak of ek 'n TB moet kry of nie. Ek sal in die 2.8, 2x4 automaties belangstel. Ek woon permanent in my woonwa en soek dus 'n voertuig wat my karavaan sonder moeite deur die berge kan sleep. Die 500Nm is baie aanloklik. Kan julle my asseblief help met die volgende vrae wat ek hetdie vrae hou verband met sleep)
    1- Hoe stabiel is die TB as sleep voertuig
    2- Hoe lyk die remvermo met 'n swaar vrag agter
    3- Hoe gemaklik sleep die TB (automaties) met "cruise control" geaktiveer. Ek het gehoor die ratkas skakel nie so lekker oor nie - is dit so?
    4- Hoe vind julle die pak spasie wanneer die sitplekke plat geslaan is
    5- Wat is jou gemiddelde brandstof gebruik wanneer julle karavaan sleep

    Enige ander kommentaar sal ook baie waardeer word.

  11. #11
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,147
    Thanked: 192

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Hi, ek het TB 4x2 auto en sleep 4x4 karavaan - wat 'n fees! Was nog nie n dag spyt nie.
    Om jou vrae meer direk te antwoord, as volg:
    1- baie stabiel. Nog issues gehad nie
    2- moes nou die dag nogal half skielik stop met die karavaan agter. Was aangenaam verras en by verre beter as my Isuzu wat ek gehad het. Onthou die TB het ook skyfremme agter.
    3- sleep gemaklik met CC maar ek verkies om sonder dit te sleep, veral as die pad baie bulte het. Geen probleem met terugskop nie, eintlik te veel.
    4- pakspasie is voldoende vir my maar dit wissel van persoon tot persoon. Wel aanpassing as mens vanaf bakkie kom
    5- auto beslis swaarder as MT. Baie faktore speel n rol hier. Ek het al gekry vanaf 6.5km/l (slegste) met sterk wind van voor tot 9.6km/l (beste) in meer ideale omstandighede. Lg was teen spoed van ongeveer 100km/h sonder CC.
    Ek geniet elke sleep trip - sit voet neer en die kar gaan net. Ek sal moeilik van hierdie kragbron ontslae raak. Algemene rygerief is goed en padhou vermo ook baie goed. Ry sagter as sy kompetisie wat baie soos die kar gevoem is.
    Ek dink nie jy sal 'n fout maak nie.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  12. #12
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,263
    Thanked: 279

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Quote Originally Posted by wesselsj View Post
    More almal, dit is lekker om s baie positiewe terugvoer van die TB te kry. Ek self is besig om 'n besluit te maak of ek 'n TB moet kry of nie. Ek sal in die 2.8, 2x4 automaties belangstel. Ek woon permanent in my woonwa en soek dus 'n voertuig wat my karavaan sonder moeite deur die berge kan sleep. Die 500Nm is baie aanloklik. Kan julle my asseblief help met die volgende vrae wat ek hetdie vrae hou verband met sleep)
    1- Hoe stabiel is die TB as sleep voertuig
    2- Hoe lyk die remvermo met 'n swaar vrag agter
    3- Hoe gemaklik sleep die TB (automaties) met "cruise control" geaktiveer. Ek het gehoor die ratkas skakel nie so lekker oor nie - is dit so?
    4- Hoe vind julle die pak spasie wanneer die sitplekke plat geslaan is
    5- Wat is jou gemiddelde brandstof gebruik wanneer julle karavaan sleep

    Enige ander kommentaar sal ook baie waardeer word.

    Interessant genoeg, ek het die 2.5 TB (4x2) as werkskar. Het nou die dag die Miskruier gesleepp en kan die volgende terugvoer gee op die punte hierbo:
    1. Was baie stabiel (dalk nie so stabiel soos die Amarok nie), maar meer as goed genoeg.
    2. Glad nie 'n probleem gehad om te rem nie. Neem in elk geval aan jy gaan 'n karavaan he met inloopremme wat ook help.
    3. Ek kan nie kommentaar lewer oor die Auto nie. Maar met die Handrat 2.5 sleep ek in 5de. Verloor bietjie spoed teen bulte, maar gaan nie onder 100 nie. Dis nou tussen JHB en Pta oor Midrand.
    4. Ek glo met 'n wa behoort die spasie genoeg te wees en nog meer as jy die sitplekke gaan platslaan.
    5. Die gemiddelde verbruik was so 9.8 met die was. Oor die 15 000 km wat ek hom het is die verbruik presies 12km/l waarmee ek baie tevrede is. Ek is seker dit kan nog beter as mens stadiger ry (ek ry 129km/h op die gps sonder die wa. Met die wa 115 km/h op die Spoedmeter).

    Oor die algemeen verbaas die Trailblazer my sover. Baie nice goed wat standaard in hom is wat die Fortuner nie het nie.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  13. #13
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Meyerton
    Age
    66
    Posts
    53
    Thanked: 1

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Uys en Bogaards, baie dankie vir julle terugvoer. Ek glo daaraan om met mense wat self 'n spesifieke voertuig besit, te gesels. Hulle sal allermins vir jou die waarheid vertel. Ek het nogal baie tyd op die net spandeer om soveel terugvoer en opinies as moontlik in te win en dit lyk vir my almal is baie tevrede met hulle voertuie. Heelwat ouens noem die 18" wiele as 'n probleem. Dit wil voorkom dat die vervanging van die 18" bande buitensporig duur is. Van die manne beveel aan dat mens moet oorweeg om die 18" wiele met 16" te vervang. Wat is julle opinie in die verband. As julle dit ook gedoen het of oorweeg om dit te doen, wat doen mens met die ou "rims" en met watter "rims" het julle dit vervang? Wat is die grootte van die bande wat julle opgesit het. Lyk my mens moet maar versigtig wees dat jou groottes reg is anders gaan die spaarwiel nie in sy plek pas nie.

    Groetnis

    Johan

  14. #14
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,147
    Thanked: 192

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Johan hi, in kort, ek het ook al die dinge gelees oor die bande en dit het my baie bekommerd gehad voor ek gekoop het.
    Ek het egter lank gedink wat om te doen en uiteindelik besluit om by die standaard te bly. 18" is nou skaars en duur maar dit moet goedkoper en meer beskikbaar raak!
    Ek glo ook die ander vraag wat jy jouself moet fra is hoe lank beplan jy om jou voertuig te ry en waar gaan jy hom gebruik? Om die wiele met 'n nuwe stel te vervang en dit kos jou ook maar klein fortuin, en jy swaai jou voertuig na 3 jaar, het jy dan die waarde uit die verandering gekry? Ek glo nie maar dit sal ook verskillend wees van persoon tot persoon.
    Sterkte en laat weet maar wat jy besluit het, sal nogal graag jou besluit en redenasie wil verstaan.
    Mooi bly.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  15. #15
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,263
    Thanked: 279

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Quote Originally Posted by wesselsj View Post
    Uys en Bogaards, baie dankie vir julle terugvoer. Ek glo daaraan om met mense wat self 'n spesifieke voertuig besit, te gesels. Hulle sal allermins vir jou die waarheid vertel. Ek het nogal baie tyd op die net spandeer om soveel terugvoer en opinies as moontlik in te win en dit lyk vir my almal is baie tevrede met hulle voertuie. Heelwat ouens noem die 18" wiele as 'n probleem. Dit wil voorkom dat die vervanging van die 18" bande buitensporig duur is. Van die manne beveel aan dat mens moet oorweeg om die 18" wiele met 16" te vervang. Wat is julle opinie in die verband. As julle dit ook gedoen het of oorweeg om dit te doen, wat doen mens met die ou "rims" en met watter "rims" het julle dit vervang? Wat is die grootte van die bande wat julle opgesit het. Lyk my mens moet maar versigtig wees dat jou groottes reg is anders gaan die spaarwiel nie in sy plek pas nie.

    Groetnis

    Johan
    Hi Johan

    Ek stem saam met Uys.

    Vra jouself die volgende paar vrae:
    Waar gaan jy sleeep?
    Hoeveel gaan dit kos om bande te verander.

    Kom ek gee my situasie. Ek is nou op my 2de Amarok. Op altwee my Amaroks het ek die bande verander sodat dit A/T is. Dan kan ek mos offroad ry. Ek het ook 'n lift kit in altwee gesit. Om die bande te verander kos so R10 000 (spaarwiel ingesluit). Met my 2de Amarok kon ek net die bande en rims oorsit omdat die bande nog nuut is. Maar ek het 18' rims met nuwe bande verloor (handelaar wou nie afslag gee nie). So dit kos maar geld en of dit die moeite werd is weet ek nie...

    Was dit die moeite werd? Ek weet nie. Dit help seker ja, maar vir my toepassing kon ek die voertuig standaard gehou het.

    Selfde met my trailblazer. Hy het sulke dun wiele op. Maar dit doen alles wat dit moet. So ek sien geen rede om dit te verander nie.

    Hoop dit help.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  16. #16
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Meyerton
    Age
    66
    Posts
    53
    Thanked: 1

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Dags Manne, ek hoor duidelik wat julle s. Ek is nie meer in die mark om gereeld my voertuig te vervang nie, die goed raak net t duur daarvoor. Ek hoop hierdie voertuig sal my enduit kan hou sonder probleme.

    Daar is twee redes waarom ek oor die wiel groottes navraag gedoen het.
    Eerstens, blykbaar is die spaarwiel 'n 16" wiel wat nie dieselfde omtrek grootte het as die wiele aan die voertuig. As dit so is, kan dit dalk vir my 'n probleem wees. As ek 'n wiel verloor wanneer ek nie sleep nie, is dit nie 'n ramp nie. Ek kan dan rustig ry na 'n plek waar ek die probleem kan oplos. Dit is egter nie so maklik met 'n karavaan agter jou nie. Dan wil ek nie sleep met verskillende grootte wiele op my voertuig nie. Dit is waarom ek dink in die rigting van 16" wiele reg rondom.
    Tweedens is die kwessie van die beskikbaarheid van 18" bande in die platteland. Daarmee saam is daar ook die kwessie van prys. Ek stem saam dat dit meer algemeen behoort te raak, maar dit werk nie altyd so wanneer jy weg van die groot stede beweeg nie. Op 'n vorige trip teen die Weskus af, het ek 'n redelike gat in een van my bande gekry. Ek kom toe in Springbok aan en gaan na Trentyre op die dorp. Daar s hulle die band kan nie herstel word en 'n nuwe een sou my omtrent R1000 meer kos as wat ek verwag het. Gelukkig het ek twee spaarwiele by my gehad en toe besluit ek sal die band laat herstel sodra ek weer in Johannesburg is. Dit het my uiteindelik 'n paar rand gekos en die wiel is nogsteeds op die bakkie, 15000 km later.

    Hierdie oefening kan 'n duur een wees. Want dit is nie net die bande wat vervang moet word nie, maar ook die vellings. Wanneer dit by voertuig wiele kom is ek 'n ou wat van eenvormigheid hou en dan sal ek al vyf die wiele dieselfde wil h.

    Ek sal maar nog oor hierdie een moet herkou.

    Groetnis
    Johan

  17. #17
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Somerset West near Cape Town South Africa
    Age
    70
    Posts
    212
    Thanked: 11

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Quote Originally Posted by wesselsj View Post
    Uys en Bogaards, baie dankie vir julle terugvoer. Ek glo daaraan om met mense wat self 'n spesifieke voertuig besit, te gesels. Hulle sal allermins vir jou die waarheid vertel. Ek het nogal baie tyd op die net spandeer om soveel terugvoer en opinies as moontlik in te win en dit lyk vir my almal is baie tevrede met hulle voertuie. Heelwat ouens noem die 18" wiele as 'n probleem. Dit wil voorkom dat die vervanging van die 18" bande buitensporig duur is. Van die manne beveel aan dat mens moet oorweeg om die 18" wiele met 16" te vervang. Wat is julle opinie in die verband. As julle dit ook gedoen het of oorweeg om dit te doen, wat doen mens met die ou "rims" en met watter "rims" het julle dit vervang? Wat is die grootte van die bande wat julle opgesit het. Lyk my mens moet maar versigtig wees dat jou groottes reg is anders gaan die spaarwiel nie in sy plek pas nie.

    Groetnis

    Johan
    If you wish to change your 18 inch rims for 16 inch then you would need to fit 265/70/16 tyres (including your spare wheel). The 265/70/16 would be 2mm bigger diameter as your 18 fitted at the moment.

    When my 18 tyres are worn out, that the route I intend to take, not only 16 inch tyres are considerably cheaper then 18 inchers, there's a lot more choice
    2013 Chev Trailblazer 2.8 4x4 auto.

  18. #18
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Meyerton
    Age
    66
    Posts
    53
    Thanked: 1

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Ek het vandag vir die eerste keer die geleentheid en voorreg gekry om 'n 2,8 TB 2x4 te ry. Wat 'n ongelooflike ondervinding! AMAZING! is al wat ek s. Die verkoopsman het toe ook aangedring ek neem die Isuzu 300 Auto vir 'n toetsrit. Nee wat, daar is geen vergelyking te tref nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is mal oor die Isuzu bakkies maar dit is waar dit nou vir my eindig.
    So, nou is die handelaar op soek na een vir my - ek kan nie wag nie.

  19. #19
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Meyerton
    Age
    66
    Posts
    53
    Thanked: 1

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Wel, hoe gaan die gesegde, die kol is deur die kerk. Ek het gister die dokumente geteken vir my Trailblazer. Sal seker in twee weke die nuwe eienaar wees. Ek kan nie wag nie!
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Trailblazer 1.jpg 
Views:	99 
Size:	93.0 KB 
ID:	395866   Click image for larger version. 

Name:	Trailblazer.jpg 
Views:	101 
Size:	77.2 KB 
ID:	395867  

  20. #20
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Howick
    Age
    38
    Posts
    155
    Thanked: 26

    Default Re: New chev trailblazer owner

    Awesome. Enjoy the car.

Similar Threads

  1. TrailBlazer offroad capabilities
    By devnull in forum Chevrolet
    Replies: 77
    Last Post: 2015/08/31, 07:35 PM
  2. Chev Trailblazer or Hyundai Santa Fe
    By kellyman in forum Chevrolet
    Replies: 65
    Last Post: 2014/11/08, 09:36 PM
  3. A virus called Bing
    By 4eJunior in forum The 4x4 Pub
    Replies: 26
    Last Post: 2014/06/24, 02:21 PM
  4. Discovery 1 Advice Needed Disco 1 Gear Box Seize Indy Workshop or Previous Owner??
    By Cantona70007 in forum Land Rover
    Replies: 45
    Last Post: 2014/05/14, 01:50 PM
  5. Trailblazer vs Fortuner Shoot-Out Leisure Wheels
    By Platjan in forum Chevrolet
    Replies: 42
    Last Post: 2013/06/09, 12:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •