My twee rigting radio is direk gekoppel op die battery, wanneer die bakkie start drop hy so baie voltage op die battery dat die radio aansit na die tyd. En die musiek radio begin elke keer by folder 1 op die USB.

Is die tipe voltage drop normaal?