Results 1 to 19 of 19
  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default Tandepaste om skaafplekke te verwyder

    Het vanoggend my draai bietjie kort gevat en my bakkie se fender flare lelik gekrap. Ek het onthou van die boereraad om tandepasta te vat om dit uit te vryf. Het dit probeer en blikemmer dit werk goed!

    Jy vat 'n klam lappie en sit bietjie tandepasta op en vryf die krapmerke uit. As mens myne mooi kyk, kan jy nog fyn krappe sien, maar ek sal vanaand by die huis ordentlik gaan uitpolish.

    Kan van die tablet af net 1 foto op n slag laai, so hier volg hulle.
    Attached Images Attached Images  
    Toyota

  2. #2
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    My tools
    Attached Images Attached Images  
    Toyota

  3. #3
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    Die after foto
    Attached Images Attached Images  
    Toyota

  4. #4
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    Het my 15 minute geneem, want ek is haastig. Fyn krappe is nog sigbaar.
    Attached Images Attached Images  
    Toyota

  5. #5
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Kuils River
    Age
    58
    Posts
    1,587
    Thanked: 53

    Default

    Flippen amazing!
    Francois Johnson





    (swambo: Christel)

    Our rides
    • 2010 Isuzu KB300LX DTeq 4x4 D/C
    • Metalian Maxi Trailer, Maxine

  6. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    422
    Thanked: 48

    Default

    Quote Originally Posted by Vlakvarkie View Post
    Flippen amazing!
    ek stem saam, vanaand ek die ek, tandepaste en Mr Big

    Dankie vir die raad8)
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2015 Navara 4x4
    4x4 Com Radio: 1033

  7. #7
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Johannesburg
    Age
    92
    Posts
    740
    Thanked: 1

    Default

    Dem nice tip. Tks.

  8. #8
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Harties
    Posts
    1,508
    Thanked: 662

    Default

    Pasop vir Pepsodent

  9. #9
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    Quote Originally Posted by PRA View Post
    Pasop vir Pepsodent
    Gewone colgate het vir my gewerk.
    Toyota

  10. #10
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    Quote Originally Posted by jagbeukes View Post
    ek stem saam, vanaand ek die ek, tandepaste en Mr Big

    Dankie vir die raad8)
    Gerhard, ek kon nie glo hoe maklik dit was nie. Ek het besluit om dit te probeer anders kos dit mens weer baie geld om panelbeaters toe te gaan en dis te lelik om net so te los.
    Toyota

  11. #11
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    54
    Posts
    422
    Thanked: 48

    Default

    Quote Originally Posted by Platjan View Post
    Gerhard, ek kon nie glo hoe maklik dit was nie. Ek het besluit om dit te probeer anders kos dit mens weer baie geld om panelbeaters toe te gaan en dis te lelik om net so te los.
    ja nee , mens tel oral krappies op agv die size van die bakkie, maar gaan dit uitsort en dankie ook vir PRA ek soen nie meer pepsoDENT in die bakkie nie
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2015 Navara 4x4
    4x4 Com Radio: 1033

  12. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    452
    Thanked: 95

    Default

    Dit lyk baie goed.
    Tandepaste werk ook vir krap merke op cd's.

    Op wit voertuie werk Brasso ook baie goed.
    Last edited by jp_bez; 2015/07/28 at 10:01 AM.
    Jaco

    Isuzu KB300 DMax D/C 4x4 3" Homemade lift, Bosvark LFR Radio and free-wheel hubs.

  13. #13
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    63
    Posts
    888
    Thanked: 15

    Default

    Goddard's Glow (the paste tube) worked the best for me, as well as for polishing chrome etc. My bike's aluminium engine side covers looked like they were chromed
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  14. #14
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Jy Colgate Whitening gebruik?
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  15. #15
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Kimberley
    Age
    39
    Posts
    908
    Thanked: 16

    Default

    Quote Originally Posted by Die Skim View Post
    Jy Colgate Whitening gebruik?
    Ek het by n garage gestop en hulle het net gewone colgate gehad. Op my Hilux was hy beslis 'n whitening!
    Last edited by Platjan; 2015/07/28 at 06:37 PM.
    Toyota

  16. #16
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Hermanus
    Age
    59
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir die raad.

  17. #17
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Unfortunately Secunda
    Age
    57
    Posts
    366
    Thanked: 141

    Default

    Platjan, jy kan beslis n joppie by n panel beater as polisher kry!

  18. #18
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Birchleigh
    Age
    42
    Posts
    928
    Thanked: 5

    Default

    Just don't try use a gel. Doesn't have the same abrasive properties.
    Robert
    "...just a bottemless pit of useless facts"

    http://discoii.wordpress.com/

  19. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    WELLINGTON
    Age
    59
    Posts
    1,030
    Thanked: 87

    Default

    Ja-nee... Tandepaste werk goed. EK is net versigtig vir die "abrasive properties' daarvan..Brasso is veiliger....
    Nou die dag het my seun die draai ook bietjie kort gevat en die Merc se deur en fender gekrap...Kwotasie om dit reg te maak was R10k! Blikskottel! Eina! 'n helse optog om die kwotasie te maak met foto's van als, selfs die wiele se loopvlak en die afstand op die ritmeter...
    Ek koop toe maar 'n botteltjie Brasso (R70) Brasso en binne twee minute was die krappe weg - heeltemal! Daar was nou wel twee klein duikies in die wielboog, maar ek kan daarmee saamleef....die dinge waarmee "Panelbeaters" darem nie probeer wegkom nie!
    John van Dyk
    Land Cruiser VX 4.7l V8 1999
    Mercedes Benz E 200K - nou seun se vrou se ryding
    Mercedes - Benz GLC 250 -2017
    Noname Boswa - binnekort in die mark - Augustus
    VW California 2.0TDi 2017

Similar Threads

  1. verwyder van voorste propshaft???
    By 22arno22 in forum Mitsubishi
    Replies: 9
    Last Post: 2011/08/18, 12:47 PM
  2. Sushi saterdag?? Currie Cup Final
    By Engel in forum The 4x4 Pub
    Replies: 156
    Last Post: 2008/10/31, 09:34 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •