Nuwe Projek VW Double Cab





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 33
  1. #1
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default Nuwe Projek VW Double Cab

    Ek het die naweek my nuwe projek gekoop.


    1969 VW Double Cab 3 door
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20150725_135032 - Copy.jpg 
Views:	295 
Size:	142.6 KB 
ID:	357347   Click image for larger version. 

Name:	20150725_135043 - Copy.jpg 
Views:	291 
Size:	128.7 KB 
ID:	357348   Click image for larger version. 

Name:	20150725_135053 - Copy.jpg 
Views:	306 
Size:	156.3 KB 
ID:	357349  

  2. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    52
    Posts
    394
    Thanked: 32

    Default

    sterkte, my neef het jare terug een gekoop en die het gaan staan so 3 km van waar hy dit gekoop het, toe ons die engin oopmaak het hy n hout piston in gehad met n staal plaat bo-op, die vorige eienaar het net gese die koop was voetstoots en dit was lank voor die nuwe verbruikers wette.
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2015 Navara 4x4
    4x4 Com Radio: 1033

  3. #3
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Quote Originally Posted by jagbeukes View Post
    sterkte, my neef het jare terug een gekoop en die het gaan staan so 3 km van waar hy dit gekoop het, toe ons die engin oopmaak het hy n hout piston in gehad met n staal plaat bo-op, die vorige eienaar het net gese die koop was voetstoots en dit was lank voor die nuwe verbruikers wette.

    HAHA , Ek weet darm vaarvoor ek in is met die een , sal so 3 jaar vat en hom heltemal restoreer

  4. #4
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Randburg/ Roodepoort
    Age
    30
    Posts
    413
    Thanked: 53

    Default

    Quote Originally Posted by jagbeukes View Post
    sterkte, my neef het jare terug een gekoop en die het gaan staan so 3 km van waar hy dit gekoop het, toe ons die engin oopmaak het hy n hout piston in gehad met n staal plaat bo-op, die vorige eienaar het net gese die koop was voetstoots en dit was lank voor die nuwe verbruikers wette.
    Ag nee, daai is 'n slegte een.
    In order to succeed, your desire for success should be greater than your fear of failure. Bill Cosby

    VW Tiguan 2.0T - Track and Field - 4 Motion
    AG0011

  5. #5
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    56
    Posts
    156
    Thanked: 35

    Default

    Sterkte, ek het ook 'n ou 72 VW KOMBI wat ek mooi laat regmaak het, lieflike karre. Sit fotos op soos jy aangaan
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  6. #6
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Buccleuch
    Age
    50
    Posts
    763
    Thanked: 7

    Default

    I want to keep an eye on this one.
    Fred
    2005 Colt (Ex) had a few mods
    1999 Colt 2.8TDi DC (Now) Now with Stofpad bashplate ...(Motor she's in.. Let the other work carry on...)
    http://www.hotfrog.co.za/Companies/F...Handy-Handyman

  7. #7
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Ek sal die post updated hou , gaan hom seker in so week of 2 haal en terug bring huistoe

  8. #8
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Alberton
    Age
    57
    Posts
    631
    Thanked: 278

    Default

    Hi Charlie. Haal my hoed af vir jou. Jy het baie werk wat vir jou wag. Ek begin nou met 'n 1966 Beetle, mar nie so baie werk soos jy het nie. Sal graag eendag na joune will kom kyk, ek's in Alberton, nie ver van jou af nie. So ver soos ek weet kan jy ook body panels vir daai een kry. Laat weet as jy goed soek, ek ken so paar ouens.
    Nico
    Fortuner 4.0 V6
    Ford Transit Panelvan(Modern version of the Passion Wagon)
    AG 388
    NEVER GIVE UP !

  9. #9
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Quote Originally Posted by Nico-MAD View Post
    Hi Charlie. Haal my hoed af vir jou. Jy het baie werk wat vir jou wag. Ek begin nou met 'n 1966 Beetle, mar nie so baie werk soos jy het nie. Sal graag eendag na joune will kom kyk, ek's in Alberton, nie ver van jou af nie. So ver soos ek weet kan jy ook body panels vir daai een kry. Laat weet as jy goed soek, ek ken so paar ouens.
    Nico



    Dankie man , Ja nee ek het bietjie werk wat wag , maar aag ek geniet dit baie , ek is nie n ou wat le en TV kyk nie ek is eerder in my garage besig


    Ek het die naweek die van na my plaas toe getou , wil hom oor so 3 weke gaan haal en hom JHB toe bring


    Ek is aan die wesrand as julle wil kom inloer my yskas het altyd n koue een in
    Attached Images Attached Images  

  10. #10
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Alberton
    Age
    57
    Posts
    631
    Thanked: 278

    Default

    Sal vir seker kom kyk. Lat weet wanneer hy daar is.
    Nico
    Fortuner 4.0 V6
    Ford Transit Panelvan(Modern version of the Passion Wagon)
    AG 388
    NEVER GIVE UP !

  11. #11
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Hier is n paar idees wat ek het vir my Van
    Attached Images Attached Images  

  12. #12
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Nog
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	9ipsiQZiszUXTkN33vXSYZYTUTmnrevk9ZYT6kdSQOO9hyGmtLIzmqdyAucGtYkv-jgAbm_Je75UKZ4MGR9J0K6olHwu_5J.jpeg 
Views:	131 
Size:	47.0 KB 
ID:	358738   Click image for larger version. 

Name:	iMzOIG5y_03LnPEM0X5YNe_8MMqiYABDQQLLar2pXe_4ooXbyROdb5LTUaFgryHuIhUqhriT3vuLHsi7ZKhzelTJBwpwbPo.jpeg 
Views:	134 
Size:	51.6 KB 
ID:	358739  

  13. #13
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Die wa is by die huis nou begin die werk
    Attached Images Attached Images  

  14. #14
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    52
    Posts
    394
    Thanked: 32

    Default

    STerkte en ek volg die threat met n valk oog
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2015 Navara 4x4
    4x4 Com Radio: 1033

  15. #15
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Jeffrey's Bay
    Age
    37
    Posts
    1,726
    Thanked: 6806

    Default

    Awesome projek!

    Ek sal ook hierdie thread gereeld kom loer.
    Anton



    "At the end of the game, the King and the pawn go back into the same box." - Italian Proverb
    "The single most important component of a camera is the twelve inches behind it." - Ansel Adams

  16. #16
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ruimsig
    Age
    52
    Posts
    2,423
    Thanked: 718

    Default

    Daardie wa het darem karakter.


    Laat mens terug dink aan die 70's en Despatch drive-in.


    Ek sal graag sien wat jy alles met hom gaan doen.
    Yizwa imithandazo yethu,

  17. #17
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    41
    Posts
    2,097
    Thanked: 52

    Default

    Ek sal gereeld fotos op sit van die vordering

  18. #18
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Alberton
    Age
    57
    Posts
    631
    Thanked: 278

    Default

    Sterkte Charlie. Myne gan mar nog baie stadig mar ek gan nie te veel doen nie. Lat weet as my sukkel met spares. Het nou al 'n paar kontakte opgebou.
    Nico
    Fortuner 4.0 V6
    Ford Transit Panelvan(Modern version of the Passion Wagon)
    AG 388
    NEVER GIVE UP !

  19. #19
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    52
    Posts
    7,140
    Thanked: 2864

    Default

    GREAT!!!!!!!! MAL oor daai half loafs!!!!
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  20. #20
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,851
    Thanked: 960

    Default

    mooi! gaan jy original bly
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 13
    Last Post: 2015/09/04, 01:38 PM
  2. Double Cab Interior Space
    By sommerso in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 11
    Last Post: 2012/05/09, 12:53 PM
  3. DFM Double Cab @ JIMS
    By Charlie1800 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 26
    Last Post: 2011/10/19, 03:21 PM
  4. Looking to purchase an Isuzu Double CAB
    By Newby14 in forum Isuzu
    Replies: 10
    Last Post: 2011/08/03, 02:22 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •