Groenkloof





Results 1 to 7 of 7

Thread: Groenkloof

  1. #1
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637

    Default Groenkloof

    Hi.
    Ons en vriende wil sondag bietjie met die 2 D3's by Groenkloof gaan speel. Hoe is dit deesdae daar? Moet mens maar die skietyster saamvat? Kan mens nog braai daar?
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  2. #2
    Smily Guest

    Default

    Won't be much in a d3. I do the whole groenkloof without even engaging the rear difflock on the v6 , mostly because I go and test everything we do on the Tuna at Groenkloof.

    The track does change with weather and can be easy or become difficult , after heavy rain it can get interesting.

  3. #3

    Default

    Ons was vandag daar, 'n vrou en haar dogter is aangeval op een van die trails. Die dogter kon darem wegkom en vir hulp kom soek, nie seker wat met haar ma gebeur het nie, die mense in beheer daar is nie baie goed met kommunikasie nie
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  4. #4
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,113

    Default

    Ek het nogals die laaste keer wat ons daar gery het gewonder hoe veilig is dit daar veral vir die mense wat stap en met fietse ry
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. #5
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    372

    Default

    waneer laas was een van julle daar, ek wil gou sondag dalk gaan ry, maar nie lus vir modder nie, is dit nat of droof op dei oomblik

  6. #6
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,113

    Default

    Was in julie daar die die water gat is droog en die water by die eerste opstical is so min jy kan om dit ry
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #7
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637

    Default

    Ons was toe so 2 weke gelede daar. Was baie lekker, maar nie regtig 'n challenge vir die D3 nie. Die water "sloot" is vol - ry maar net versigtig deur. Daar is iewers 'n groterige klip onder die water aan die regterkant waar jou wiele loop. As jy dit stadig vat sal jy fine wees.

    Ek het gehoor van die mense wat aangeval is. Ek het laas maar die skietyster saam gehad. Ek sal dit like om een van daai [email protected] raak te loop! Gaan dalk maar in meer as een voertuig.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

Similar Threads

  1. Groenkloof and Park Accoustics this Sunday
    By TaunB in forum Gauteng
    Replies: 9
    Last Post: 2014/11/29, 08:41 PM
  2. Groenkloof
    By WicBo in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 14
    Last Post: 2014/10/29, 12:00 PM
  3. M4X4 Club day out @ Groenkloof 9 June 2013
    By juriedp in forum Mahindra
    Replies: 23
    Last Post: 2014/04/09, 06:21 AM
  4. Scorpio does Groenkloof
    By OomD in forum Gauteng
    Replies: 24
    Last Post: 2011/11/24, 02:31 PM
  5. M4X4 Club day out @ Groenkloof 2 October 2011
    By juriedp in forum Mahindra
    Replies: 82
    Last Post: 2011/10/08, 10:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •