Page 2 of 12 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast
Results 21 to 40 of 222
  1. #21
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    735
    Thanked: 170

    Default

    Quote Originally Posted by Heinz Modricky View Post
    That's really very disappointing to see. I have not heard about this trailer other than being alerted to this here now. From the pics, that is a failure on the rear drawbar bracket. (The simplest recovery is two new brackets, a jack and two 19 spanners, hook and go, so if this is a salvage job, that's the way to do it.)


    I'll try identify this owner - really very sad for me to see this.
    Heinz, the trailer had a Natal number plate.
    1951 Land Rover Series I 80" 2-litre ioe tilt (project)
    1975 Land Rover Series III 88" 2.25 p soft top (workhorse)
    1998 Land Rover Defender 90 2.8i CSW (expedition vehicle)
    1977 Land Rover Series III 109" 2.25 p station wagon (sold)

  2. #22
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Austin, TX
    Age
    60
    Posts
    57
    Thanked: 1

    Default

    Fix it on site and tow it back.. 12V DC Welder..

  3. #23
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    69
    Posts
    4,892
    Thanked: 1161

    Default

    Ai, is rowwe wereld daai. Seker te veel moeite gewees om dit te probeer saam vat op n manier.

    n Paar jaar gelede was ons ook daar oor. Bokant Van Zyls het 2 voertuie ons ingehaal met n redelike spoed. Ons stop toe maar dat hulle kan verby gaan. Ek wonder toe by myself hoe lank voor ons hulle weer gaan kry. Dit was ook nie ver nie toe kry ons hulle, n control arm gebreek. Maar ons het die manne onderskat, hulle het daai joppie in n paar minute reg gemaak en voort gestorm.
    Last edited by JLK; 2015/07/16 at 11:52 PM.
    Johan Kriel

  4. #24
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Witbank
    Age
    63
    Posts
    20
    Thanked: 5

    Default

    Die eienaar is Koot vd Merwe, ons het hom daar ontmoet. Die disselboom het stomp afgebreek! Te lig ontwerp?

  5. #25
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    44
    Posts
    3,696
    Thanked: 44

    Default

    Nou wat gaan hy nou net die trailer doen
    Corne

  6. #26
    Join Date
    May 2011
    Location
    Sterkrivier
    Age
    44
    Posts
    270
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Theo Vermaak View Post
    Die eienaar is Koot vd Merwe, ons het hom daar ontmoet. Die disselboom het stomp afgebreek! Te lig ontwerp?
    Nou gaan hy die ding net daar los, of gaan hy dit haal wonder ek.

    HILUX

  7. #27
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    39
    Posts
    5,348
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by BaasJo View Post
    Nou gaan hy die ding net daar los, of gaan hy dit haal wonder ek.
    Dit wat oor is na die locals 'n donkie kar daarmee gebou het.
    Pat

    Hilux 3.0 D4D 4x4

  8. #28
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    38
    Posts
    2,342
    Thanked: 200

    Default

    Ek kan nie dink dat n mens net n trailer so sal los nie ek sal net daar en dan vir Heinz laat weet het ek glo vir n ou met sy goeie reputasie sou hy dalk n plan kon gemaak het trailers soos daai is nie goedkoop nie en n mens se besigheid hang van dit af of is ek verkeerd
    Drikus Paulsen

    Trok: Ford Ranger 2.2 Xl-Plus aka RHINO sleep Echo Chobe.

  9. #29
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    44
    Posts
    3,696
    Thanked: 44

    Default

    Jys reg maar hoe laat weet jy hom van daar af.
    Corne

  10. #30
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    38
    Posts
    2,342
    Thanked: 200

    Default

    Surely as jy so trip aan durf moet jy seker n sataliet foon he of dan vat jy maar die lang pad na die naaste dorp en vra vir hulp

  11. #31
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    St Albans
    Age
    44
    Posts
    6,587
    Thanked: 1125

    Default

    My passport is brand new. How far is that spot from Fourways?

  12. #32
    Join Date
    May 2012
    Location
    Witbank
    Age
    34
    Posts
    695
    Thanked: 210

    Default

    Quote Originally Posted by Dp123 View Post
    Surely as jy so trip aan durf moet jy seker n sataliet foon he of dan vat jy maar die lang pad na die naaste dorp en vra vir hulp
    +1.

    Soos ek gehoor het staan die Metallian daar dol leeg. Die eienaar het als uitgelaai en die wa daar gelos, persoonlik dink ek nie hy het 'n ander keuse gehad nie.

    Nie 'n baie goeie advertensie vir Metallian nie, almal wat daar verby ry sien hom en gaan doen inspeksie.

    Ek sal graag wil hoor of die eienaar van plan is om die wa huis toe te bring en te laat reg maak en of hy gatvol is en niks wil weet nie.
    NJ Vermaak

    Toyota Hilux 3.0 D4D | Bush Lapa Miskruier 404

  13. #33
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    44
    Posts
    3,696
    Thanked: 44

    Default

    Quote Originally Posted by Dp123 View Post
    Surely as jy so trip aan durf moet jy seker n sataliet foon he of dan vat jy maar die lang pad na die naaste dorp en vra vir hulp

    Neewat daar is mense wat sweer daai ding is die pes van self.
    Corne

  14. #34
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    44
    Posts
    3,696
    Thanked: 44

    Default

    Quote Originally Posted by njvermaak View Post
    +1.



    Soos ek gehoor het staan die Metallian daar dol leeg. Die eienaar het als uitgelaai en die wa daar gelos, persoonlik dink ek nie hy het 'n ander keuse gehad nie.



    Nie 'n baie goeie advertensie vir Metallian nie, almal wat daar verby ry sien hom en gaan doen inspeksie.



    Ek sal graag wil hoor of die eienaar van plan is om die wa huis toe te bring en te laat reg maak en of hy gatvol is en niks wil weet nie.

    Dit hang af of hy oorlaai en abuse was of nie.
    Corne

  15. #35
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Jukskei Park
    Age
    42
    Posts
    1,818
    Thanked: 1

    Default

    Lot of armchair critics around here; if you have full info of what happened, then please fire away.
    2008 9A Discovery 3 TDV6 SE "Binky"
    2015 Amarok Auto Highline

  16. #36
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Weskus van Namibia
    Age
    36
    Posts
    1,069
    Thanked: 155

    Default

    I know Koot, I will try get hold of him to get the whole story
    My speelding: 2012 VW Amarok 2.0 TDI
    Vrou se speelding: Astra OuPC

  17. #37
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    4,315
    Thanked: 384

    Default

    Quote Originally Posted by Tony Weaver View Post
    Au contraire. Heinz makes a brilliant product. That is a fine example of dom onnosel driving. Those tyres are pumped to around 3 bar. They should be bulging at 1.8.

    Shjoe... Van daai paar fotos kan jy aflei dat die drywer onnosel bestuur ??

    En 3 Bar ?? Jy sien dit alles op daai fotos ??

    Ek moet se, jy is 'n baie spesiale mens om sulke afleidings te maak van daai fotos af....
    Last edited by SinWolf; 2015/07/17 at 08:48 AM.
    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 Auto Diesel


    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide
    My ULTIMATE dual battery box

    .

  18. #38
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion + Others
    Age
    62
    Posts
    2,920
    Thanked: 255

    Default

    If i was peed off enough - I would have left it too.

    My Bushpig is so well engineered it will never break like that.
    Merit before Race - anything else IS Racism.
    Stay Calm, engage low-ratio, keep buggering on - a Landy Man
    Longevity isn't worth dying for,

  19. #39
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion + Others
    Age
    62
    Posts
    2,920
    Thanked: 255

    Default

    I hope
    Merit before Race - anything else IS Racism.
    Stay Calm, engage low-ratio, keep buggering on - a Landy Man
    Longevity isn't worth dying for,

  20. #40
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Zeerust
    Posts
    234
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by lrswb View Post
    Recently when visited the beautiful Kaokoland in Namibia we came across this trailer about 1 km before the Van Zyl's Pass. The road surface in some places from Etengwa to the pass has suffered extensive erosion damage and is covered in loose rocks.

    Clearly this trailer was not up to negotiating the challenging conditions towards the Van Zyl's Pass. The trailer was left empty and still looks brand new.

    I have spoken to someone in Kamanjab that recover vehicles etc and he said that it will cost R40,000 just to recover the trailer.
    Hi, ons het julle manne ontmoet by die "brandstof stasie" die oggend net voor julle die roete na Van Zyls aangedurf het.

    Ons was deel van die G-Wagen Klub.

    Toe ons daar verby is twee dae daarna was die wiele reeds af.

    So ek weet nie wat gaan oorbly hoe langer julle manne talm om die wa te gaan haal nie
    Last edited by riaan harman; 2015/07/17 at 08:51 AM.
    Riaan

    MB 300 CDI (Gulliver)

    Bush Lapa 137

Page 2 of 12 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast

Similar Threads

  1. Van Zyl's in retrospect
    By Chris Card in forum Namibia
    Replies: 86
    Last Post: 2021/06/06, 12:26 PM
  2. Metalian- Awesome trailer, Crap Service!
    By Smiles in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 203
    Last Post: 2015/01/17, 09:38 PM
  3. Over Van Zyls Pass (Namibia) with an offroad trailer
    By rentelt in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 0
    Last Post: 2014/03/12, 07:25 AM
  4. What to see in Namibia
    By 4x4 wanabe in forum Namibia
    Replies: 4
    Last Post: 2014/01/12, 08:25 PM
  5. Van Zyl's pass, Namibia
    By Jean Kotze in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 58
    Last Post: 2011/08/15, 11:42 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •