Jy kan Pienaardam Resort probeer, weet nie hoe hulle voel oor bachelor parties nie maar dit is baie lekker daar en redelik goedkoop verblyf.
|
Weet enige ieman dalk van n lekker venue wat bachelors toelaat vir n naweek wegbreuk om Middelburg
Jy kan Pienaardam Resort probeer, weet nie hoe hulle voel oor bachelor parties nie maar dit is baie lekker daar en redelik goedkoop verblyf.
2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
Dual battery system
57 mm freeflow system
General Grabber AT3's
Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra
Ek het vergeet van Pienaarsdam, maar soek bietjie iets nuuts.
Ek kyk huidiglik na n plek met die naam Buffalo Gorge maar sal hulle later kontak en hoor of hulle n bachelors sal toelaat
Gerhard
-------------------------------------------------------
Jeep Grand Cherokee WK2![]()
Mercedes GLA 2.0 diesel (SWAMBO)
And a Summit Everest trailer that SWAMBO loves.
Try ribbokkloof, lekker campsite, fishing and 4x4 route.
Life's too short to drive boring...
-------------------------------------
2011 Disco 4 SDV6 SE (iNyathi)
2005 Disco 3 TDV6 HSE (Pepper)
1994 Pajero 3.0 V6 (Ruby)
Buffalo Gorge is gewoonlik stil, albei kere wat ons daar was, was ons die enigste besoekers. Glo nie Ryk sal n probleem met n bachelor party he nie. Die 4x4 baan is lank en daar is n paar plekke waar jy jou voertuig kan seermaak as jy nie mooi kyk nie. Toe ons daar was vroeer die jaar was die 4x4 kamp amper klaar, dit kan dalk die ideale plek wees.
Soos Willie hierbo gese het, Steves Place hier naby Witbank is ook baie nice vir n bachelors. Swembad by die kroeg en kan selfs n ou stokkie in die water ook gooi. Dis meer n partytjie/kuier plek, totaal die teenoorgestelde van Buffalo Gorge.
Bookmarks