Page 12 of 13 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 221 to 240 of 253
  1. #221
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    924
    Thanked: 1168

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Kort nog n laag of wat
    Attachment 592214
    Is dit gewone pva?
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  2. #222
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Spiceman View Post
    Is dit gewone pva?
    Nee.
    2 lae epoxie onderlaag

    En toe vanoggend eerste laag epoxie top coat
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4558.jpg 
Views:	151 
Size:	180.4 KB 
ID:	592219

    Sal more nog een op sit
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  4. #223
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    924
    Thanked: 1168

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Nee.
    2 lae epoxie onderlaag

    En toe vanoggend eerste laag epoxie top coat
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4558.jpg 
Views:	151 
Size:	180.4 KB 
ID:	592219

    Sal more nog een op sit
    Sjoe, die onderlaag laat lyk dit soos aluminium.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  5. #224
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Wild camping gaste
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6517.jpg 
Views:	127 
Size:	182.0 KB 
ID:	603905
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6518.jpg 
Views:	156 
Size:	141.1 KB 
ID:	603906
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6519.jpg 
Views:	131 
Size:	172.1 KB 
ID:	603907
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6520.jpg 
Views:	111 
Size:	160.5 KB 
ID:	603908
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_6521.jpg 
Views:	133 
Size:	161.4 KB 
ID:	603909
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  7. #225
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,062
    Thanked: 1115

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Lyk baie lekker.
    My pa hulle het jou kamp plek baie geniet.
    Jors Malan
    FJ Cruiser

  8. #226
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Bex View Post
    Lyk baie lekker.
    My pa hulle het jou kamp plek baie geniet.
    Ja, hy het saam met ons boot gery ook
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #227
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Maak nog grasperk. Probeer nog bime aan gang kry vir skaduwee.
    En nog n stel badkamers vir die nuwe stuk aan beplan. 4 sluitbare badkamers met elk n stort, wasbak, en toilet, wat toegeken word aan n staanplek. En 2 adisionele oop toilette.

    Deesdae wil al meer en meer mense hul eie badkamer h.









    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #228
    Join Date
    Apr 2015
    Location
    Durban
    Age
    72
    Posts
    36
    Thanked: 13

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Baie mooi Reenen. I hope you get the good support you deserve. Voorspoed!!! Dave Raulstone

  12. The Following User Says Thank You to Dave Raulstone For This Useful Post:


  13. #229
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Dave Raulstone View Post
    Baie mooi Reenen. I hope you get the good support you deserve. Voorspoed!!! Dave Raulstone
    Dankie. En ja, ek kry genoeg mense. Groepe vriende wat gewoontlik saam kom, raak nou net bietjie te groot vir die 5 badkamers, en hier is meer as genoeg spasie om hulle uit mekaar uit te sprei.

    En, soos belowe, gebruik ek kamperd se donasies om kampplek nicer te maak. Baie mense verkies hul eie badkamer vir hul
    Staanplek, so ek maak maar so n paar van dit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #230
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend







    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. The Following 4 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  17. #231
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    1,062
    Thanked: 1115

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Reenen doen regtig moeite met sy kamp plek, ek het daar n draai gemaak maar het nog nie kans gehad om te kamp nie.
    Jors Malan
    FJ Cruiser

  18. #232
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    1,417
    Thanked: 237

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Reenen nice ek sal ook kom draai sterkte met alles

  19. #233
    Join Date
    May 2018
    Location
    Pearly Beach near Gansbaai
    Age
    63
    Posts
    130
    Thanked: 117

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Ons was 4 couples wat 2 naweke terug daar gekamp het - dit was AWESOME!

    Die rustigheid is oorverdowend en die donker naghemel laat jou die sterre baie duidelik sien.

    Reenen het 'n BAIE eksklusiewe kampterrein en dis as gevolg van die "rustic" atmosfeer.

    Deur meer kamp staanplekke uit te l en net die basiese geriewe daar te stel, sal jy die plek in 'n klein goudmyn kan omskep.

    Dankie vir die heerlike appels Reenen!

    Ons het die tydjie werklik geniet op die plaas.

    Dirk

  20. The Following 2 Users Say Thank You to Dirkba For This Useful Post:


  21. #234
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Langebaan
    Age
    61
    Posts
    723
    Thanked: 1189

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Hi Reenen, ons trek binnenkort Kaap toe, en sal graag daar wil kom kamp... ons sal nader aan die tyd kontak maak.

  22. #235
    Join Date
    May 2018
    Location
    Pearly Beach near Gansbaai
    Age
    63
    Posts
    130
    Thanked: 117

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Baie mense verkies hul eie badkamer vir hul Staanplek, so ek maak maar so n paar van dit.
    Hi Reenen,
    Ondersoek dalk die stelling hierbo....ek dink die gedagte wat sulke kampers het is om die badkamer as deel vd spesifieke staanplek te h. Dalk nog opwasplek daarmee saam.

    Nie noodwendig n toegewysde toesluitbare badkamer wat deel vorm van gemeenskaplike abulisie geriewe nie - dis soos ek jou skets verstaan!

  23. #236
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Dirkba View Post
    Hi Reenen,
    Ondersoek dalk die stelling hierbo....ek dink die gedagte wat sulke kampers het is om die badkamer as deel vd spesifieke staanplek te h. Dalk nog opwasplek daarmee saam.

    Nie noodwendig n toegewysde toesluitbare badkamer wat deel vorm van gemeenskaplike abulisie geriewe nie - dis soos ek jou skets verstaan!
    Dit is juis wat gevra is, en wat ek gaan bou.

    N toegewyde, toesluitbare badkamer in n blok van sulke badkamers. Jy het my by kamp probeer oorreed om die hele kampplek om te swaai in afgemerkte blokkies, waar elke ou binne sy blok moet bly, soos in n komersiele kampplek. Dit is glad nie wat ek wil h nie. Ek wil juis die hele grasperk oop h, waar die groepe self besluit hoe hulle hulself spasieer, hetsy enkel enkel, of n groep van 6 by mekaar. Informeel.

    Die laaste ding wat ek beplan met my kamp is blokkies, uitgemerk waarbinne jy moet bly. Met elke blokkie n badkamer en opwasplek.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  25. #237
    Join Date
    May 2018
    Location
    Pearly Beach near Gansbaai
    Age
    63
    Posts
    130
    Thanked: 117

    Talking Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Dit is juis wat gevra is, en wat ek gaan bou.

    N toegewyde, toesluitbare badkamer in n blok van sulke badkamers. Jy het my by kamp probeer oorreed om die hele kampplek om te swaai in afgemerkte blokkies, waar elke ou binne sy blok moet bly, soos in n komersiele kampplek. Dit is glad nie wat ek wil h nie. Ek wil juis die hele grasperk oop h, waar die groepe self besluit hoe hulle hulself spasieer, hetsy enkel enkel, of n groep van 6 by mekaar. Informeel.

    Die laaste ding wat ek beplan met my kamp is blokkies, uitgemerk waarbinne jy moet bly. Met elke blokkie n badkamer en opwasplek.
    Dis fine....elke ou soen sy vrou op sy manier!

  26. #238
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Syncro club





    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  27. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  28. #239
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend










    Fotos van kampers oor Paasnaweek.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  29. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  30. #240
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,654
    Thanked: 3645

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Winter is coming...

    Moet seker meer cater vir koue weer.
    Het nou n paar jacuzzis gekry wat ek gaan in sit, elke een met sy eie donkie, om die geboude hottub aan te vul.

    Nou wonder ek, sit mens n tipe van riet dak bo-oor, of net so oop, met view in rivier in?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 12 of 13 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept
    By Rikus.Mulder in forum Mpumalanga
    Replies: 4
    Last Post: 2013/07/18, 12:42 PM
  2. Riviersonderend Accommodation
    By HeinrichC in forum The 4x4 Pub
    Replies: 4
    Last Post: 2012/12/22, 07:47 AM
  3. Kampeerplek Roodeplaat dam naby aand Sable Hills
    By jthuynsma in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2012/11/06, 06:18 PM
  4. Riviersonderend trail
    By Botriver Bull in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2011/11/27, 05:01 PM
  5. Kampeerplek - Pella
    By "Semper Fidelis" in forum Northern Cape
    Replies: 8
    Last Post: 2010/04/21, 07:36 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •