Page 13 of 14 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast
Results 241 to 260 of 276
  1. #241
    Join Date
    May 2019
    Location
    Brackenfell
    Age
    39
    Posts
    142
    Thanked: 311

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Winter is coming...

    Moet seker meer cater vir koue weer.
    Het nou n paar jacuzzi’s gekry wat ek gaan in sit, elke een met sy eie donkie, om die geboude hottub aan te vul.

    Nou wonder ek, sit mens n tipe van riet dak bo-oor, of net so oop, met view in rivier in?
    Ek sal verkies oop. Daar is niks lekkerder as om nek diep in warm water te sit en op te staar na die sterre hemel nie.
    2018 Mitsubishi Pajero Sport 4X4
    2016 Mazda CX-3 2.0 Dynamic Auto - Sold
    2012 VW Tiguan 2.0TDi Bluemotion - Sold
    2009 Ford Fiesta 1.6 Titanium 3 door - Sold

  2. #242
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend









    Swem bly maar altyd n vereiste by kamp met kinders. En in winter moet dit warm water wees. En die een Hottub is bietjie min, wie kyk, en wie swem. Maar om so een te bou is ontsaglik duur. So ek gaan nou paar ander opsies ook probeer.

    Al probleem met die water verhit deel, dit vreet noggal hout. Ek gaan iets probeer met die jacuzzis wat meer ekonomies warm maak, maar dit sal nog steeds hout vreet. Wie se verantwoordelik is dit om warm te kry? Die kampeerder, of myne? Elke ou kan seker self besluit hoe warm hy dit wil hê, en hout in gooi. Nou hoop ek net nie die hottubs en dinkies se hout word weggedra braaiplekke toe nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #243
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Swembad is ook n oorweging.


    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #244
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    35
    Posts
    577
    Thanked: 288

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Ek sal dood gelukkig wees daarmee om self te betaal vir die hout wat die donkies aan die gang hou. Bonus punte as dit hout is wat kom van uitheemse bosse op die plaas of omgewing.

  5. #245
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    38
    Posts
    2,189
    Thanked: 499

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    gee dalk een of 2 sakke hout ingesluit met huur/gebruik vir dag/naweek. Daarna hout die probleem van kampeerder.

    Ons paar jaar gelede Doringlaagte. Kol Kol gehuur vir R250 per dag en hout was jou eie probleem. Soos bom gewerk.

    4ver plastic sien lys die tub op sy produk lys, maar nie seker of geregistreer/gebind is om slegs kol kol te supply. Praat met Vonnie hy sal jou kan se

    anders swembad met heat pump/solar bedryf? Dit dalk in long run goedkoper.

  6. #246
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Het klaar die baddens, maak self die verhitting
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #247
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend



    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #248
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    30
    Posts
    3,206
    Thanked: 2942

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Moet ek kom vuur maak?
    Always think: Could this be sarcasm?

    André Opperman

  9. #249
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Solank jy jou eie hout bring, andre
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #250
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Capri Village, Western Cape
    Age
    41
    Posts
    815
    Thanked: 134

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    We enjoyed a fantastic long weekend at Reenen's, a hidden gem indeed.

    Thanks Reenen, loved the company of Maggie (The Irish Setter) and the peace and quiet of your farm. See you soon!

    Rob & Ash
    "THE PURPOSE OF LIVE IS TO BE HAPPY ." DALAI LAMA
    Rob
    Toyota Hilux Legend 50 2.8 DC 4x4
    VW T-Cross (Swambo's car)
    Conqueror Companion II
    Harley Davidson Dyna FATBOB

  11. #251
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    56
    Posts
    156
    Thanked: 62

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Winter is coming...

    Moet seker meer cater vir koue weer.
    Het nou n paar jacuzzi’s gekry wat ek gaan in sit, elke een met sy eie donkie, om die geboude hottub aan te vul.

    Nou wonder ek, sit mens n tipe van riet dak bo-oor, of net so oop, met view in rivier in?
    Ons het twee weke terug by Stillewaters by Rawsonville gekamp. Daar is ook van daai selfgeboude donkie jacuzzis. Hulle werk baie goed - sonder dak oor. Ons het sommer 'n gazebo oorgesit toe ons skaduwee gesoek het. Dis beter om dit oop te los....
    Last edited by breyts; 2021/04/07 at 04:45 PM.
    Carl Breytenbach

    11 Pajero Sport 3.2 Auto
    15 Volvo V40 D3
    Echo 3.5 (Ex Echo 1 Modified)

  12. #252
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Benoni.
    Age
    37
    Posts
    1,150
    Thanked: 748

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Reenen, I love the look of your camp site.
    I would definately charge for wood for the heating otherwise people will abuse it.

    For now, I am more interested in the Defender camper in the background there. Have you got a thread on that somewhere?

  13. #253
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    56
    Posts
    156
    Thanked: 62

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by breyts View Post
    Ons het twee weke terug by Stillewaters by Rawsonville gekamp. Daar is ook van daai selfgeboude donkie jacuzzis. Hulle werk baie goed - sonder dak oor. Ons het sommer 'n gazebo oorgesit toe ons skaduwee gesoek het. Dis beter om dit oop te los....
    Ons is deur so 200 stukke black wattle per dag. Daar was 'n honesty shop waar jy hout kan kry (Ons het die eerste dag s'n laat aflewer - maar nie besef ons gaan so baie nodig hê nie. Maar dit was die geld en moeite werd.
    Carl Breytenbach

    11 Pajero Sport 3.2 Auto
    15 Volvo V40 D3
    Echo 3.5 (Ex Echo 1 Modified)

  14. #254
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Meer swemplek is altyd nice.




    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  16. #255
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,236
    Thanked: 1427

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Swembad?

  17. #256
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Ek het so 4 of 5 ha skoon grond “ontdek” aan ander kant van rivier, wat alles grens aan rivier, langs my grond wat oorkant is. Vorige buurman het altyd voorgehou dit is syne, maar nuwe eienaar het bevestig dit is egter myne.

    Sal dalk kyk na n paar gaste huisies op stilte, en n hangbrug oor na my kant...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #257
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Age
    46
    Posts
    1,236
    Thanked: 1427

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Dit klink baie interesant, dit maak baie moontlikhede oop.

  20. #258
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Nou die dag kampers gehad wat die deel van geen elektrisiteit gemis het.

    Toe leen ek vir hulle n klein inverter vir die naweek.

    Ek het maar nog 1 kw inverters bestel, vir sal dit in toekoms nodig wees. Nou nie om groot goed te trek, maar soms wil iemand n laptop charge of het hulle gou iets nidig wat net van 220v werk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #259
    Join Date
    Apr 2015
    Location
    Durban
    Age
    72
    Posts
    39
    Thanked: 16

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Hallo Reenen. Wat is die kontak informasie om te bespreek vir kampeer? Alles lyk dusver lekker en handig. Ons sien uit daarna.
    Dave Raulstone

  22. #260
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3914

    Default Re: Kamplek buite Greyton op oewer van die Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Dave Raulstone View Post
    Hallo Reenen. Wat is die kontak informasie om te bespreek vir kampeer? Alles lyk dusver lekker en handig. Ons sien uit daarna.
    Dave Raulstone
    Bookings foon is by my P.A.
    0794404405
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


Page 13 of 14 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast

Similar Threads

  1. Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept
    By Rikus.Mulder in forum Mpumalanga
    Replies: 4
    Last Post: 2013/07/18, 12:42 PM
  2. Riviersonderend Accommodation
    By HeinrichC in forum The 4x4 Pub
    Replies: 4
    Last Post: 2012/12/22, 07:47 AM
  3. Kampeerplek Roodeplaat dam naby aand Sable Hills
    By jthuynsma in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2012/11/06, 06:18 PM
  4. Riviersonderend trail
    By Botriver Bull in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2011/11/27, 05:01 PM
  5. Kampeerplek - Pella
    By "Semper Fidelis" in forum Northern Cape
    Replies: 8
    Last Post: 2010/04/21, 07:36 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •