Kampeerplek op Riviersonderend - Page 8





Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8
Results 141 to 152 of 152
  1. #141
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,900
    Thanked: 2556

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Mooi Reenen! Kan sien daai rivier het lanklaas groot water gehad. Gaan interessant wees as hy weer slag afkom!
    We can't change the wind but we can set our sails

  2. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  3. #142
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Res van badkamers het dak gekry vandag.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4272.jpg 
Views:	85 
Size:	155.5 KB 
ID:	538937
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4290.jpg 
Views:	86 
Size:	155.3 KB 
ID:	538938

    Toilette en wasbakke amper klaar. Deure is bestel. En dan teel, dan is ons klaar
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following 3 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #143
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Daar is altyd daardie een persoon in n groep wat om watter rede ookal, nie in tent wil/kan slaap nie.

    So ek wil n klip “slaapkamer” bou. Geen badkamer, hulle kan kamp se badkamers gebruik.

    Moet so n vertrek n bed in hê, of bring hulle dan maar net hul eie matras/kamp bed?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #144
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,795
    Thanked: 2137

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar is altyd daardie een persoon in n groep wat om watter rede ookal, nie in tent wil/kan slaap nie.

    So ek wil n klip “slaapkamer” bou. Geen badkamer, hulle kan kamp se badkamers gebruik.

    Moet so n vertrek n bed in hê, of bring hulle dan maar net hul eie matras/kamp bed?
    Met 'n bed kom...beddegoed.

    Bed en matras behoort fine te wees.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  7. #145
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,797
    Thanked: 376

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Reenen sommer net n bed binne in bou en dan matras op

  8. #146
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Ek dink om kamer effens groter te bou, met dubbelbed en matras. Maar genoeg spasie om jou eie bed/matras langsaan op te maak as jy gril vir bed. En dan kan jy jou goed pak op bed as jy jou eie bed gebruik.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #147
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4680.jpg 
Views:	59 
Size:	160.2 KB 
ID:	539751Click image for larger version. 

Name:	IMG_4678.jpg 
Views:	60 
Size:	181.0 KB 
ID:	539752
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4679.jpg 
Views:	58 
Size:	184.5 KB 
ID:	539753
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #148
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,797
    Thanked: 376

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Reenen dit lyk goed man

  11. #149
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4811.jpg 
Views:	58 
Size:	186.0 KB 
ID:	540076
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4812.jpg 
Views:	59 
Size:	118.0 KB 
ID:	540077
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  13. #150
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Ons vorder
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4928.jpg 
Views:	51 
Size:	194.7 KB 
ID:	540391
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4929.jpg 
Views:	51 
Size:	151.8 KB 
ID:	540392
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #151
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    66
    Posts
    533
    Thanked: 146

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Dit lyk sommer bakgat! Sal moet kom finale inspeksie hou...

    Groete van Thys en Susan. Ek kuier tans by hulle.
    Thys de Wet
    Jimny 2009

    Ek het nou klaar gewerk, maar ek weet nie of die bank daarvan gaan hou nie...

  15. The Following User Says Thank You to dewets For This Useful Post:


  16. #152
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,766
    Thanked: 2462

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5186.jpg 
Views:	41 
Size:	195.1 KB 
ID:	541338
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5214.jpg 
Views:	36 
Size:	162.4 KB 
ID:	541339
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_5184.jpg 
Views:	38 
Size:	162.1 KB 
ID:	541340
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8

Similar Threads

  1. Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept
    By Rikus.Mulder in forum Mpumalanga
    Replies: 4
    Last Post: 2013/07/18, 12:42 PM
  2. Riviersonderend Accommodation
    By HeinrichC in forum The 4x4 Pub
    Replies: 4
    Last Post: 2012/12/22, 07:47 AM
  3. Kampeerplek Roodeplaat dam naby aand Sable Hills
    By jthuynsma in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2012/11/06, 06:18 PM
  4. Riviersonderend trail
    By Botriver Bull in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2011/11/27, 05:01 PM
  5. Kampeerplek - Pella
    By "Semper Fidelis" in forum Northern Cape
    Replies: 8
    Last Post: 2010/04/21, 07:36 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •