Kampeerplek op Riviersonderend - Page 3

Page 3 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast
Results 41 to 60 of 162
  1. #41
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Glencairn - Cape Town
    Age
    56
    Posts
    109
    Thanked: 19

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    PM sent.

    regards
    Sandy
    Go Bigg or Go Home

  2. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Quote Originally Posted by trainrobber View Post
    PM sent.

    regards
    Sandy
    You are more than welcome. From champagne, about 2.5 km to greyton side..
    Will give more precise directions. I would not be here, camping at 22 waterfalls this weekend, but my farm manager is there.

    Go and have a look
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #43
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Champagne
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0037.jpg 
Views:	274 
Size:	90.1 KB 
ID:	435730

    My neighbor between me and champagne
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0038.jpg 
Views:	252 
Size:	80.6 KB 
ID:	435731
    Me and my camp
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0039.jpg 
Views:	280 
Size:	92.9 KB 
ID:	435732
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0040.jpg 
Views:	262 
Size:	85.7 KB 
ID:	435733
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #44
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    En ek het nou aftergekom wat is die groot probleem met n gratis kampterein...

    Mense bepreek n naweek, en omdat daar geen koste is, is daar geen deposito.

    Dan hou ek die kampterein vir hulle uit, want mense wil gewoontlik alleen wees.
    En dan dag voor die tyd, jammer, ons kan dit nie meer maak nie...

    En dit is nou maklik om uit te chicken, want daar is geen deposito wat verloor raak.

    Nou, dit is niks aan my of jy opdaag of nie, maar ek moes nou al 4 keer mense wegwys, omdat daar klaar mense was, wat dan nie opdaag nie...

    Hoe los mens dit op?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #45
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Kleinmond
    Age
    67
    Posts
    1,860
    Thanked: 99

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Vra deposito van R500, daag hulle op kry hulle dit terug. Maklik.
    2009 Triton V6 3500 DC
    2007 Disco 3 V8 SE
    1999 Pajero V6 3500 Sold

  6. The Following User Says Thank You to theunsb For This Useful Post:

  7. #46
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Glencairn - Cape Town
    Age
    56
    Posts
    109
    Thanked: 19

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Champagne
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0037.jpg 
Views:	274 
Size:	90.1 KB 
ID:	435730

    My neighbor between me and champagne
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0038.jpg 
Views:	252 
Size:	80.6 KB 
ID:	435731
    Me and my camp
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0039.jpg 
Views:	280 
Size:	92.9 KB 
ID:	435732
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0040.jpg 
Views:	262 
Size:	85.7 KB 
ID:	435733
    thanks. Enjoy your camp

    Do I turn in opposite Jacobsbos at the Greyton riding club sign - checking google street view
    Last edited by trainrobber; 2017/02/16 at 04:52 PM.
    Go Bigg or Go Home

  8. #47
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    No, as you leave champagne's gate, turn left. For about 2.5 km
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #48
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    My campsite is on the same side of river than champgane, just 3km downstream
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  11. #49
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    64
    Posts
    3,713
    Thanked: 419

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Reenen dis baie maklik, moenie hulle probleem joune maak nie.
    As die ou wil alleen wees en die plek is verlate, great.
    Indien hy daar aankom en daars ander mense, moet hy net bietjie verder in die bos intrek.
    Die oomblik wat jy by besprekings betrokke raak het jy eindelose pyne.
    Dis 'n kwessie van gebruik dit soos dit is or go somewhere else.
    If you live each day as if it was your last, someday you'll most certainly be right. SJ

  12. #50
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Wat n aangename ervering. Het kampeerders gehad die naweek.
    Hulle het die plek spotless agtergelaat. Het self n mop gaan koop vir badkamer, dit gemop, en mop agter gelos.
    En toe los hulle n donasie van meer as dubbeld n gewone kampplek se fooie. ( ek het weer helfte teruggegee, maar die idee was nice...)
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0912.JPG 
Views:	286 
Size:	35.2 KB 
ID:	438420
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0913.JPG 
Views:	279 
Size:	29.8 KB 
ID:	438421
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:

  14. #51
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0916.JPG 
Views:	278 
Size:	53.3 KB 
ID:	438422
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #52
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Wou nie foto neem, maar die een ou het noggal n blinkgat camper van sarel en elize agter op hul toyota gehad.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #53
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Goodwood
    Age
    37
    Posts
    162
    Thanked: 39

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Hi Reenen.

    Lyk mooi by jou. Ek dink ook jy moet daai R500 deposit vrae.
    2010 Nissan Navara 4L V6 Doublecab 4x4 manual with EFS suspension and Bashplate - SWAMBO
    2012 Suzuki Jimny 1.3L 4X4 with GobiX kit and then some - MINE

  17. #54
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Het van vrydag tot dinsdag heelpad 3 verskillende groepe. Een groep het vanoggend verlaat, en n ander het ingekom. Maar ek wou nie meer as 3 groepe opmn slag doen voor ek nie nog badkamers gebou het nie. Moes 21 besprekings wegwys, want klaar vol gewees. So gaan seker goed.

    En hier is toe vis... hulle vang nog heelpad die naweek van kampterein, en ook van een van kuile n ent op in rivier, vis.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #55
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Goodwood
    Age
    37
    Posts
    162
    Thanked: 39

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Het van vrydag tot dinsdag heelpad 3 verskillende groepe. Een groep het vanoggend verlaat, en n ander het ingekom. Maar ek wou nie meer as 3 groepe opmn slag doen voor ek nie nog badkamers gebou het nie. Moes 21 besprekings wegwys, want klaar vol gewees. So gaan seker goed.

    En hier is toe vis... hulle vang nog heelpad die naweek van kampterein, en ook van een van kuile n ent op in rivier, vis.
    Ja goeie skoon badkamers is altyd die heel eerste veryste vir n goeie kamp ervaring........veral vir Swambo
    2010 Nissan Navara 4L V6 Doublecab 4x4 manual with EFS suspension and Bashplate - SWAMBO
    2012 Suzuki Jimny 1.3L 4X4 with GobiX kit and then some - MINE

  19. #56
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Franskraal
    Posts
    193
    Thanked: 23

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Hallo Reenen kan jy my jou kontak besonderhede pm asb

  20. #57
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Vandag begin met 2 Bomas
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1541.JPG 
Views:	211 
Size:	25.0 KB 
ID:	440341
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1542.JPG 
Views:	198 
Size:	34.2 KB 
ID:	440342
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1544.JPG 
Views:	201 
Size:	37.1 KB 
ID:	440343
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1545.JPG 
Views:	196 
Size:	39.3 KB 
ID:	440344
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  22. #58
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1574.JPG 
Views:	199 
Size:	39.1 KB 
ID:	440517
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1585.jpg 
Views:	192 
Size:	121.7 KB 
ID:	440518
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1583.JPG 
Views:	188 
Size:	44.6 KB 
ID:	440519
    Wend n groot poging aan om oewer wyer skoon te kry. Wil van totaal oorgroeide oewer gaan na n vol km van net grasperk.... ek is nou op 20m...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:

  24. #59
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1742.JPG 
Views:	174 
Size:	46.1 KB 
ID:	440850
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1743.JPG 
Views:	159 
Size:	41.4 KB 
ID:	440851
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1744.JPG 
Views:	166 
Size:	42.2 KB 
ID:	440852
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1746.jpg 
Views:	170 
Size:	121.4 KB 
ID:	440853
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1747.JPG 
Views:	178 
Size:	41.3 KB 
ID:	440854
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1749.jpg 
Views:	187 
Size:	150.5 KB 
ID:	440855
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  25. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  26. #60
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,419
    Thanked: 2698

    Default Re: Kampeerplek op Riviersonderend

    Nog bietjie wyer oopgemaak vandag. Nou seker al 60m oewer oop.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1939.JPG 
Views:	168 
Size:	36.3 KB 
ID:	441415
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1944.JPG 
Views:	166 
Size:	34.5 KB 
ID:	441416
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1950.JPG 
Views:	169 
Size:	29.3 KB 
ID:	441417
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1959.JPG 
Views:	155 
Size:	33.3 KB 
ID:	441418
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_2001.JPG 
Views:	163 
Size:	34.7 KB 
ID:	441419
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1986.JPG 
Views:	161 
Size:	30.6 KB 
ID:	441420
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1988.JPG 
Views:	159 
Size:	34.5 KB 
ID:	441421
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1992.JPG 
Views:	163 
Size:	28.6 KB 
ID:	441422
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1994.JPG 
Views:	159 
Size:	33.6 KB 
ID:	441423
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1999.JPG 
Views:	164 
Size:	30.0 KB 
ID:	441424
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  27. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

Page 3 of 9 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 LastLast

Similar Threads

  1. Kampeerplek in Wildtuin 20Sept - 25Sept
    By Rikus.Mulder in forum Mpumalanga
    Replies: 4
    Last Post: 2013/07/18, 12:42 PM
  2. Riviersonderend Accommodation
    By HeinrichC in forum The 4x4 Pub
    Replies: 4
    Last Post: 2012/12/22, 07:47 AM
  3. Kampeerplek Roodeplaat dam naby aand Sable Hills
    By jthuynsma in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2012/11/06, 06:18 PM
  4. Riviersonderend trail
    By Botriver Bull in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 2
    Last Post: 2011/11/27, 05:01 PM
  5. Kampeerplek - Pella
    By "Semper Fidelis" in forum Northern Cape
    Replies: 8
    Last Post: 2010/04/21, 07:36 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •