Aan al die pyp rokers





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 58
  1. #1
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default Aan al die pyp rokers

    Hi
    Aan almal van julle wat pyp rook. Deel asb bietjie julle lekkerste tabak geure en tabak mengsels. Ook enige ander pyprook "tips and tricks".

    Kom ons hou maar by die topic van pyprook en lekker tabak. Ons wil nie hoor hoe sleg rook vir jou is ens ens nie - ons weet die reeds.

    My gunstellinge is: (Alles kry ek by Ye Olde Tobacco)
    Haven (liquorice geur)
    Holland House se Cherry Cavendish gemeng met Hunters Blend.
    Treasure. (Dis 'n rum geur)
    Haven gemeng met Treasure.
    Peterson se Sweet Kilarney
    Peterson se St Patrics day.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  2. #2
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    51
    Posts
    1,863
    Thanked: 13

    Default

    Recondition jou pyp deur die bowl met sout vol te maak, en isopropiel alkohol in te drup. Laat hom staan oornag, krap die (nou bruin) sout uit, herhaal tot die sout skoon uitkom.

    Nou is baie van die teer in die hout uitgetrek, en is die pyp sommer weer lekker.
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  3. The Following User Says Thank You to ZS6HDV For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Caledon, Tesselaarsdal
    Age
    79
    Posts
    217
    Thanked: 43

    Default

    My alledaagse resep was Rhodesian Blend gemeng 50:50 met Rum & Maple - baie lekker geur en sag op die tong. O, jinne!

    Maar ek het 8 jaar terug die pyp in my kas gebere.

    Voorheen was Navy Cut my keuse, en Rubin's Medium Navy Cut was my gunstelling. Onthou iemand dit?

    Mens kan praat oor pyp en tabak soos jy oor braai toestelle en boerewors spog! Moenie wyn in bring nie....
    One must wait till evening to see how splendid the day has been

  5. #4
    Join Date
    May 2009
    Location
    Centurion
    Age
    41
    Posts
    367
    Thanked: 106

    Default

    My stapelvoedsel, nou verlang ek terug na my pyp wat ek jare nie meer rook nie.

    Rum and maple wanneer die geldtjies min gevoel het, en Holland house aromatic wanneer ek myself wou bederf.

    Ek grou nou juis 'n ou pakkie rum en maple uit die laai uit. Ek wonder of hy nog vogtig genoeg is - ek twyfel...
    Nissan Patrol 4.8 GRX
    Nissan Hardbody 2.4

  6. #5
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by ZS6HDV View Post
    Recondition jou pyp deur die bowl met sout vol te maak, en isopropiel alkohol in te drup. Laat hom staan oornag, krap die (nou bruin) sout uit, herhaal tot die sout skoon uitkom.

    Nou is baie van die teer in die hout uitgetrek, en is die pyp sommer weer lekker.
    So elke tweede maand gooi ek whiskey in my pype en laat hulle so vir 'n dag of wat staan. Gooi dan die whiskey uit en spoel die pyp met warm water. Laat hom dan 'n dag sit om droog te word. Dit maak hom ook weer vars. Die sout en alkohol klink of dit ook goed kan werk.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  7. The Following User Says Thank You to janfloris For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Noordheuwel
    Age
    28
    Posts
    758
    Thanked: 2

    Default

    Ek het vir my so 2 maande terug 'n pyp gekoop en begin pyp rook, wat vir my interesant is is dat wanneer ek siggerette rook is ek elke halfuur lus vir een, wanneer ek pyp rook rook ek hom maybe 1 keer in 2 tot 3 ure.
    If guns are outlawed only outlaws will have guns.

    2.5 Nissan Pathfinder
    Ford Ranger 2.2 Supercab - Ex

  9. #7
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    51
    Posts
    1,863
    Thanked: 13

    Default

    Vir voornemende pyprokers: 'n Goedkoop pyp gaan jou waarskynlik afsit. Soos rooiwyn en whisky.

    Ek het een van my pype (ek rook nie meer nie) van die begin af met heuning gesmeer voor ek hom stop, om die carbon lagie vinniger te bou. Die lagie is wat keer dat die pyp nie vinnig deurbrand nie.

    Ek het so 5 pype gehad uiteindelik. As jy baie rook is rotasie n goeie idee.
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  10. The Following User Says Thank You to ZS6HDV For This Useful Post:


  11. #8
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    51
    Posts
    1,863
    Thanked: 13

    Default

    Van die bekende name (soos Savinelli) het n "second" lyn pype, hulle verkoop hul rejects (flaws in die hout) onder hierdie name vir halfprys.

    Selfde hout, selfde pypmaker, maar die pyp het tipies n flaw wat hom vd groot naam diskwalifiseer
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  12. The Following User Says Thank You to ZS6HDV For This Useful Post:


  13. #9
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    64
    Thanked: 5

    Default

    Dis ook lekker om jou twak self te geur. Sit jou tabak in n houer en sny harde vrugte (appels werk baie lekker) oor die tabak en los daar vir n dag of drie, die appels raak kleiner en bruin en dra die smaak oor na die tabak.

  14. The Following User Says Thank You to Redline For This Useful Post:


  15. #10
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Vryburg
    Age
    47
    Posts
    88
    Thanked: 8

    Default Ek is maar 'n lui pyproker.

    Rum & maple, droog so klein bietjie uit en daar gaat ons. Het jare terrug begin pyp rook toe sigarette te duur geword het. Goeie pyp kos in die rigting van R600 en op, tabak per maand so 200. 30 sigarette per dag.....eish, ek kan elke maand nuwe pyp koop en dis steeds goedkoper. En laat ek nou net een of twee skelm sigaretjies rook en my sinusse is gebogger vir 3 dae.....

    Awsome thread, nou weet ek darm ek is in goeie geselskap. Gaan daai sout ding probeer, die rotation ding het ek al gehoor, maar dis maar moeilik om die ou gunsteling te laat staan vir 'n rukkie.

    Laat ek maar bietjie verder stir, watter pyp verkies julle?

  16. #11
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Witbank
    Age
    51
    Posts
    1,863
    Thanked: 13

    Default

    My gunsteling was n Ebenhart, gemaak deur n ou in die Weskaap, gekoop op KKNK jare terug (met my naam gegraveer). Ook Roma, Savinelli en n meerschaum waarvan die steel later gebreek het.

    Op 'n stadium het ek 'n lang steel klei pyp gehad. Gelyk soos die wat later in "Lord of the Rings" gerook is. Ongelooflik hoe koel die ding gerook het.
    Last edited by ZS6HDV; 2015/05/14 at 09:10 AM.
    Gandalf: '77 Series III 109" SW (He's old, he's grey, he smokes, but on an adventure you want him as companion...)
    HF, VHF, UHF
    Detroit Locker rear, Truetrac LSD front
    Hardened valve seat ULP conversion
    British cut cam shaft
    VW carb conversion, electric fuel pump
    G-Tech Electronic Ignition
    Hankook M/T 235/85/16

    Frodo: '12 Jimny (SWAMBO)
    Stofpad spacer lift and underbody protection

    Platkar (work): '15 Ranger 3.2 AT 4x4 with AluCab

  17. #12
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default

    Die heuning smeer klink vir my na goeie plan.

    Ek rook my pyp net as ek 'n dop drink, en omdat mens die pyp maar meer "puff" as intrek, is dit ook nie so rof my longe soos sigarette nie.

    Ek het verlede jaar eers begin pyp rook, en toe net vir die begin 2 Adsorba kromsteel pype gekry. Dis maar entry level (R400 stuk), maar hulle rook eintlik baie lekker. Ek sal nou maar myself treat op 'n staduim met Peterson's.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  18. #13
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Fochville
    Age
    54
    Posts
    4,619
    Thanked: 46

    Default

    Interesante thread, my gunsteling is n kromsteel Ebenhart.
    Ek gebruik ook die Whiskey idee vir skoonmaak.

    Julle maak my nou weer lus vir my pyp, gaan hom die naweek weer uithaal en probeer. Die appel / vrugte trick werk ook, ek het dit net baie lanklaas gedoen.

    Ryno Black
    Amarok V6

  19. #14
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by RynoB View Post
    Julle maak my nou weer lus vir my pyp, gaan hom die naweek weer uithaal en probeer. Die appel / vrugte trick werk ook, ek het dit net baie lanklaas gedoen.
    Doen dit! En as jy in die stad is dan gaan kry jy vir jou Haven (liquorice geur) tabak. Saam met vars moer koffie loop daai twak soos 'n voetpad!
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  20. #15
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    64
    Posts
    1,544
    Thanked: 172

    Default

    I was going through 3 packs of Texan plain a day while I lay in bed with a broken pelvis. Askd my swambo to buy me a pipe and she came back with a peterson. That slowed down the ciggs a lot. I gave up smoking but would love to smoke my pipe now and then. I was given a few Dunhill pipes but dont like them, as for tobacco, I used to by the house mix in the East Rand mall.
    Robbie
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.

  21. #16
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    61
    Posts
    359
    Thanked: 205

    Default

    'n mengsel van Fox en Rum & Maple. Meng goed, bere in houtvaatjie en sit 'n paar skywe appel by!!!!
    Nou water my mond!!!

  22. #17
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by RynoB View Post
    Interesante thread, my gunsteling is n kromsteel Ebenhart.
    Ek gebruik ook die Whiskey idee vir skoonmaak.

    Julle maak my nou weer lus vir my pyp, gaan hom die naweek weer uithaal en probeer. Die appel / vrugte trick werk ook, ek het dit net baie lanklaas gedoen.
    Ryno
    Ebenhardt says he is at the Nampo show...

  23. #18
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Fochville
    Age
    54
    Posts
    4,619
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by Andrew bin Achmet View Post
    Ryno
    Ebenhardt says he is at the Nampo show...
    Andrew en wie is hy dalk as hy by sy huis is?
    Die Ebenhardt was n geskenk van een van my 17 ex vrouens jare terug as jy dan iets soek om oor te gesels.
    Last edited by RynoB; 2015/05/15 at 08:51 AM.

    Ryno Black
    Amarok V6

  24. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,897
    Thanked: 2551

    Default

    Ek het in my lewe nog nooit 'n enkele trek aan enige iets wat gerook word gegee nie en sigaret rook veral verpes ek. Tog geniet ek die geur van lekker pyp tabak rook. Die hele pyp rokery is so 'n gewoonte wat my altyd aan 'n ontspanne persoon laat dink, waar sigaret rook net die teenoorgestelde indruk wek.

    Janfloris, as 'n nie roker geniet ek die thread nogal baie!
    We can't change the wind but we can set our sails

  25. #20
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by RynoB View Post
    Andrew en wie is hy dalk as hy by sy huis is?
    Die Ebenhardt was n geskenk van een van my 17 ex vrouens jare terug as jy dan iets soek om oor te gesels.
    Ebenhart Botha, ek en hy kom van ver af...

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. Touched
    By busaxfar in forum Lesotho
    Replies: 31
    Last Post: 2012/05/04, 08:04 PM
  2. Event van die jaar - Mudz Challenge
    By David Maritz in forum Gauteng
    Replies: 165
    Last Post: 2010/10/31, 08:07 PM
  3. Border War
    By Ashley in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2009/01/19, 06:38 PM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •