Aan al die pyp rokers - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 58 of 58
  1. #41
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    35
    Posts
    126
    Thanked: 13

    Default

    Quote Originally Posted by janfloris View Post
    Watse winkel is dit? Die taster pakkie klink baie nice! Ons het Ye Olde Tobacco house hier in Centurion mall. Dis waar ek al my twak en pyp goeters kry.





    Byford ken ek nie, maar die Keysers is so R850 - R1100 rofweg. As daai Keyser van jou 'n kromsteel is moet jy maar laat weet as hy 'n nuwe baas soek! Maak jou prys. Die arme ding kan nie net le nie...



    Dit geld ook vir as iemand 'n verlate kromsteel Peterson het wat hy van ontslae wil raak. Miskien kan ons 'n deal maak...


    Hier is die pakkie, die papier binne s "Wesleys fine tobacconists" www.wesleys.co.za

    Die tasters was:

    Old Gold
    Full Gold
    Three Quarter Flake
    Perique Navy Cut
    Fruit Flake
    Black Cherry
    Black Cavendish
    Latakia A.


  2. #42
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,132
    Thanked: 1073

    Default

    Ek het groot geword met die oukerel se mengsel. Dinglers no7 en Magaliesberg twak. As jy hom nie ken nie is jy geklap, geknetter en gekraak as jy anderkant uitkom.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  3. #43
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Ladismith W/C
    Age
    61
    Posts
    220
    Thanked: 8

    Default

    Rook die afgeloope 9 jaar net Ebenhart, hy bly op Carlitzdorp, so entjie van my af. Het 4 van sy pype waarvan een hy gemaak het terwyl ek gewag het, almal kromsteel. Gunstelling tabak is Blue lable van Strurks in Kaapstad of anders Black and White gemeng met of Cherry of Rum en maple
    Lindsay Cameron

    Swambo MitsuOutlander



    The severity of an itch is determined by it's inaccesabilty

  4. #44
    Join Date
    May 2013
    Location
    Sabie
    Age
    52
    Posts
    253
    Thanked: 165

    Default

    Ek gebruik ook net vuurhoutjies om my pyp op te steek. Die Lion maak is die swakste kwaliteit.
    Die vuurhoutjie kan meerdoelig gebruik word.
    1. Hy kan gebruik word om jou pyp aan te steek.
    2. Hy kan gebruik word om n te stywe stopsel bietjie lost te maak.
    3. Hy kan gebruik word om n pyp uit te krap, daai nat twakkies wat onder in die pyp vaskleef.
    4. Jy kan n jukende oor daarmee krap.
    5. Jou tande skoonmaak na jy daai taai steak geeet het.
    6. Grond onder jou naels uit krap.
    7. N vuurhoudjie op die bodem van die asbak waarop jy jou pyp kan tik om die twak uit te kry.
    8. As n spaander gebruik om Pratly gom te meng en aan te wend.
    9. Gebruik n paar vuurhoutjies om n uitgewerkte skroefgat in n muur weer bruikbaar te maak as die skroef dan weer in gedraai word.

    Voel vry om nog gebruike te plaas.
    Ek geniet dit om die uitgebrande vuurhoutjie met my vinger in n asblik in te skiet, en my akkuraatheid te beproef. Ek is nogal goed daarmee. My pa kon so n vuurhoutjie deur n vel koerantpapier skiet.

    Ek kan ook n vuurhoutjie met een hand uit die boksie uit haal en aan steek.
    Last edited by Magnaman; 2015/05/18 at 09:48 PM.
    Don't feed the monkeys!

  5. #45
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    73
    Posts
    2,493
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Magnaman View Post
    Ek gebruik ook net vuurhoutjies om my pyp op te steek. Die Lion maak is die swakste kwaliteit.
    Die vuurhoutjie kan meerdoelig gebruik word.
    1. Hy kan gebruik word om jou pyp aan te steek.
    2. Hy kan gebruik word om n te stywe stopsel bietjie lost te maak.
    3. Hy kan gebruik word om n pyp uit te krap, daai nat twakkies wat onder in die pyp vaskleef.
    4. Jy kan n jukende oor daarmee krap.
    5. Jou tande skoonmaak na jy daai taai steak geeet het.
    6. Grond onder jou naels uit krap.
    7. N vuurhoudjie op die bodem van die asbak waarop jy jou pyp kan tik om die twak uit te kry.
    8. As n spaander gebruik om Pratly gom te meng en aan te wend.
    9. Gebruik n paar vuurhoutjies om n uitgewerkte skroefgat in n muur weer bruikbaar te maak as die skroef dan weer in gedraai word.

    Voel vry om nog gebruike te plaas.
    Ek geniet dit om die uitgebrande vuurhoutjie met my vinger in n asblik in te skiet, en my akkuraatheid te beproef. Ek is nogal goed daarmee. My pa kon so n vuurhoutjie deur n vel koerantpapier skiet.

    Ek kan ook n vuurhoutjie met een hand uit die boksie uit haal en aan steek.


    Ai hoe laat jy my nou verlang.

    Ja geen ordentlike pyp roker steek sy pyp aan : nee ons s: "maak sy pyp brand" met 'n sigaretaansteker ( lighter ) nie.

    Kan sien jy is 'n gekonfyte pyproker.

    Chris.

  6. #46
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisLab View Post
    Ja geen ordentlike pyp roker steek sy pyp aan : nee ons s: "maak sy pyp brand" met 'n sigaretaansteker ( lighter ) nie.
    Chris.
    Ek steek my pyp aan met 'n pyp zippo. Ek is mal oor die reuk van die zippo as hy brand. Ek gebruik dan ook so nou en dan daai lang pyp vuurhoutjies.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  7. The Following User Says Thank You to janfloris For This Useful Post:


  8. #47
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    416
    Thanked: 35

    Default

    I smoke the Red Stone mini tip cigarellos. Maybe 1 a day and on weekends a few more. R120 per pack of 6 from Checkers. I know, it's expensive, but I don't do cigarettes. Every now and then when I fly international I get 2 bricks from duty free. R365 per brick of 10 packs.
    2018 VW Amarok V6 4Motion Auto

  9. #48
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria...(closest)
    Age
    64
    Posts
    287
    Thanked: 0

    Default

    Al die jare nog....n mengsel van Boxer...Dinglers mild en Rum en Mapel.
    Gooi die hele lot bymekaar...los in die son vir so 20 minute....bakgat!

    Het twee pype....Kromsteel Keyser en reguit steel Petersen. Gebruik hulle al baie baie jare. Doen ook die whiskey ding...werk goed. Gebruik ook gereel die regte pyp skoonmakers vir die stele.

    Lekker man..Lekker!
    " IF THE GIANT BEASTS ARE GONE, MAN WILL SURELY DIE FROM A GREAT LONLINESS OF SPIRIT "

    1996 3.0L SANI "EXECUTIVE" S/W
    CAMIL SUSPENSION
    3O/9.5/15 BF GOODRICH A/T
    WILCAT BRANCHES
    REAR SUPER LEAF-SPRINGS
    PORTABLE NL DUAL-BATTERY POWER PACK

  10. #49
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria...(closest)
    Age
    64
    Posts
    287
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by janfloris View Post
    Ek steek my pyp aan met 'n pyp zippo. Ek is mal oor die reuk van die zippo as hy brand. Ek gebruik dan ook so nou en dan daai lang pyp vuurhoutjies.
    Janfloris......waar het jy jou pyp Zippo gekry? Myne is nou al n geruime tyd net weg en ek soek plek waar ek dit kan vervang...
    " IF THE GIANT BEASTS ARE GONE, MAN WILL SURELY DIE FROM A GREAT LONLINESS OF SPIRIT "

    1996 3.0L SANI "EXECUTIVE" S/W
    CAMIL SUSPENSION
    3O/9.5/15 BF GOODRICH A/T
    WILCAT BRANCHES
    REAR SUPER LEAF-SPRINGS
    PORTABLE NL DUAL-BATTERY POWER PACK

  11. #50
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    637
    Thanked: 20

    Default

    Quote Originally Posted by HIGHFLYER View Post
    Janfloris......waar het jy jou pyp Zippo gekry? Myne is nou al n geruime tyd net weg en ek soek plek waar ek dit kan vervang...
    Hier in Centurion Mall by Ye Ole tobacco house. R400.
    Jan Floris
    2007 Discovery 3 V8 HSE
    1982 Merc Gelandewagen 300GD
    BMW R1200GSA
    2012 Nissan Micra (SWAMBO)
    Ex:
    2004 X-Trail 2.5 4x4
    2004 Discovery II TD5

  12. #51
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    54
    Posts
    198
    Thanked: 1

    Default

    Ek rook nou nie maar my seun is n pypman, check bietjie die link.
    Geniet julle pype, dit lyk lekker maar nie vir my nie dankie.
    https://www.facebook.com/groups/553148064818395/
    Ze'
    '98 Disco 300 Tdi "Stony"
    Ironman suspension, dual tanks/batteries, rr,rtt,snorkel, etc.....

  13. The Following User Says Thank You to Ze' For This Useful Post:


  14. #52
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    5,375
    Thanked: 5

    Default

    In my jong dae toe ek nog pyp gerook het.
    20:80 mengsel. 1 pakkie Rum & Maple en 4 pakkies Holland House Aromatic. Baie lekker mengsel.
    Last edited by Die Skim; 2015/05/20 at 10:34 AM.
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  15. The Following User Says Thank You to Die Skim For This Useful Post:


  16. #53
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Ermelo
    Age
    49
    Posts
    3,337
    Thanked: 109

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    Nou herleef ek n ou thread. Ek rook ook pyp. Sal maar invest in n goeie pyp soos hierbo genoem
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0614512283
    Current: Discovery 1 V8i
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  17. The Following User Says Thank You to Sam vd Merwe For This Useful Post:


  18. #54
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Newcastle
    Age
    39
    Posts
    388
    Thanked: 27

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    Subscribed.
    2001 ISUZU KB 280 DT 4X4 LX (WIT WILLEM) - sold
    1990 WV JETTA-sold
    2004 MERC C180 will never sell
    2011 Amatrok BiTdi

  19. #55
    Join Date
    May 2013
    Location
    Sabie
    Age
    52
    Posts
    253
    Thanked: 165

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    Ook 'n pyp roker. Rook Bokser of BB. Het altyd kyser pype gerook maar het nou net Salvinelli pype.

    Ek gebruik net vuurhoutjies om my pyp brand te maak.
    Don't feed the monkeys!

  20. #56
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    51
    Posts
    1,037
    Thanked: 919

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    Onthou ek my nou my pa en sy Dinglers Bruin.

  21. #57
    Join Date
    Jan 2019
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    11
    Thanked: 15

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    I last smoked my pipe back in 1986 at the time i smoked Borkum Riff Cherry and Holland House Cavindish , i never really mixed them at the time though , i also had a pipe scratcher / stopper ( resembling a nail clipper with i think three pipe tools that could swivel out )

  22. #58
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    74
    Posts
    2,862
    Thanked: 1058

    Default Re: Aan al die pyp rokers

    Ek het begin pyp rook toe ek twee en twintig was, nooit daarna weer iets anders gerook nie, en heeltemal opgehou rook toe ek agt en dertig was.

    Om deeltyds te studeer was vir my baie moeilik. Om op te hou rook was vir my baie baie moeiliker as n na-graadse kwalifikasie. Dank die Vader ek het die deursettingsvermoe ontvang om op te hou. Die beloning was ongekende lewenskwaliteit.

    Ek kan egter nie spog dat ek enigsins meer spandeerbare geld gehad het nadat ek die pype neergesit het nie.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Similar Threads

  1. Touched
    By busaxfar in forum Lesotho
    Replies: 31
    Last Post: 2012/05/04, 08:04 PM
  2. Event van die jaar - Mudz Challenge
    By David Maritz in forum Gauteng
    Replies: 165
    Last Post: 2010/10/31, 08:07 PM
  3. Border War
    By Ashley in forum The 4x4 Pub
    Replies: 10
    Last Post: 2009/01/19, 06:38 PM
  4. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •