Prado 120 motor in sy maai...





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default Prado 120 motor in sy maai...

    My '03 KZTE Prado 120 se motor is amptelik in sy maai in! >:

    Kortliks:
    1. Top sÍ tata op 320 000 km
    2. Ek laat vervang met splinter nuwe een (non OEM)
    3. Ry 50 000, selfde issue
    4. Hulle maak oop, top OK
    5. Report back: blok gebuig met 'n diep 'scar' in no 3 sleeve - meneer moet maar 'n ander enjin insit.......

    Ek besluit toe dat die krag meer moet wees (sleep karavaan en als) en begin navraag doen oor D4D conversion. Ek word verwys na reputable mense hier op die forum. Quote? R75 000!!! En hier word my maag toe mos los...

    Het iemand nie raad nie, asseblief tog? Ek kannie/wil nie verkoop nie (te veel al ingesit met upgrades en ek like haar VREESLIK!).

    Die pyn is dat ek nie 75k het wat rondlÍ nie en nie juis self 'n motor kan 'map' na so 'n conversion nie. En ek verstaan dat hierdie conversion 'n match made in heaven is...

    OK, klaar gehuil, het iemand nie raad nie? My gemoed is maar laag want ek sukkel sonder haar, kannie meer gaan kamp nie, moet nou met SWAMBO se ruk en sluk Mazda oorleef!

    Waar, met wie kan ek praat? Ek is raadop!
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  2. #2
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    SA TZ UK
    Age
    51
    Posts
    102
    Thanked: 40

    Default

    Sit vir jou n tweedehandse japsneuse enjin in.

    Probeer by "engines and more"
    Dit sal jou goedkoopste opsie wees
    http://www.enginesandmore.co.za
    Last edited by Shorty.; 2015/04/26 at 07:25 AM.

  3. #3
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default

    Ek het al na daardie opsie gekyk. Ek kan selfs met raad die ombouing self doen. Die challenge is die mapping en die computer stories. Daar stop my kennis soos Eskom se kraglewering - skielik!
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  4. #4
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Paarl
    Age
    36
    Posts
    153
    Thanked: 3

    Default

    Was dit R75k vir n ombouing met n nuwe of tweedaanse D4D motor?
    Pajero DID GLS LWB - 2004 Gen3
    Audi A4 1.8T - B8

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stellenbosch
    Age
    52
    Posts
    980
    Thanked: 87

    Default

    Cobus
    Land Cruiser 200 4.6
    Imagine Comfortvan

  6. #6
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    130
    Thanked: 4

    Default

    ek sal maar bietjie hier dophou want ek soek n 4.0 v6 engine,,maar ek gaan nie vir Toyota ryk maak met R75k nie

  7. #7
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    317
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Willem01 View Post
    ek sal maar bietjie hier dophou want ek soek n 4.0 v6 engine,,maar ek gaan nie vir Toyota ryk maak met R75k nie
    Is dit R75k vir complete motor of net die block?
    Lux 4.0l V6 4x4 2006
    70L Long Range Tank
    Stofpad Bashplate
    Ironman Performance Suspension
    TRD Supercharger

  8. #8
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    39
    Posts
    1,708
    Thanked: 58

    Default

    Idiotic question: hoe buig die block? Is dit hitte wat?
    2011 Amarok TDI D/Cab 4x2
    2001 Isuzu KB 320 V6 D/Cab 4x2

    DISCLAIMER: I'm not an expert in the subject posted about above, i'm a member of an internet forum only and my comments, advise, suggestions and ideas should be taken from that point of view

  9. #9
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,637
    Thanked: 2375

    Default

    Quote Originally Posted by LeonP View Post
    Idiotic question: hoe buig die block? Is dit hitte wat?
    Daai een wil ek ook graag sien. Met alle respek as die blok gebuig het sou hy die head saam met hom getrek het.

    Die scar gedeelte glo ek maar die blok buig met `n head wat reg is daai ene glo ek moeilik.
    It is not what you buy its what you build.

  10. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,041
    Thanked: 10118

    Default

    Quote Originally Posted by Shorty. View Post
    Sit vir jou n tweedehandse japsneuse enjin in.

    Probeer by "engines and more"
    Dit sal jou goedkoopste opsie wees
    http://www.enginesandmore.co.za
    x 2 en hulle is in Harties, hulle sal kom aflewer ook.

    Praat met Paul Maguire. Maak seker dis die intercooled Prado KZ-TE engine.

    Maar vra sommer dan ook oor die 1KD-FTV (3.0 D4D), miskien het hy raad.

    Hulle doen ook ombouings en installasies en dan is die waarborg beter.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #11
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Doornlaagte, Rustenburg
    Age
    53
    Posts
    136
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir al die raad en comments. Ek waardeer dit regtig want die ou hart eet poefies as ek sien hoe almal enjoy!!! 🙀. Blok skeef/ gebuig? Ek maak nie uit nie. Dis maar wat ek vertel was deur die mechanic.
    75k is tweedehandse motor, ingesit deur hulle met jaar waaeborg op werk gedoen.
    Dis seer kerels, dis seer.
    * '03 Prado 120 3.0 diesel
    Iron Man suspension
    Snorkel, DIY fitted
    LED light bar
    ARB bumper (almost black...)
    Custom 63mm exhaust
    Charging thing for...
    * '11 Oryx campervaantjie
    C-Tec DC-DC charger

  12. #12
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    1,045
    Thanked: 126

    Default

    Ek het vir jou 'n blok as jy by die Kz wil bly.
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

Similar Threads

  1. Prado 120 issues
    By Osie in forum Toyota
    Replies: 56
    Last Post: 2018/04/01, 11:50 AM
  2. Prado 120 Suspension upgrade
    By DefenderIT in forum Toyota
    Replies: 5
    Last Post: 2014/01/29, 07:41 AM
  3. Prado 120 V6 Auto not staying 4th and 1st
    By dkomen in forum Toyota
    Replies: 6
    Last Post: 2013/11/15, 01:33 PM
  4. Prado 120 electric windows
    By docj in forum Toyota
    Replies: 7
    Last Post: 2013/06/24, 03:28 PM
  5. Prado 120 or 100 VX
    By Hobo Hoppy in forum Toyota
    Replies: 7
    Last Post: 2013/01/20, 02:28 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •