Oefen om te speel 19 Jul 2008





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 28
  1. #1
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default Oefen om te speel 19 Jul 2008

    S26 02.487 E27 35.246.
    EK gaan Saterdag kyk hoe dit daar lyk, was voorheen daar maar het nie veel gedoen nie, omdat ek alleen was.

    Dit is so ongeveer 10 km(mag dalk bietjie uit wees) weg van Tarlton, Rustenburg se rigting. Soos ek se weet nie rerig wat alles daar is nie.
    Het wel die volgende gesien :water, modder. dongas en een of twee sand hope.

    Daar is n ou geroeste hek (wat on jare nie toe was nie) by die ingang.
    As ek reg onthou is daar n hoeder plaas aan die een kant en die glyder Klub is ook daar naby.

    So ver ek weet gaan Pype ook so hoop om van die ander ook daar sien.

    Beste G

  2. #2
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    39
    Posts
    257
    Thanked: 1

    Default

    Ek sal nie kan gaan nie my OME is nog nie klaar nie en ek will nie met die 31"10.5 R15 speel as die suspensie nie in is nie ek glo die bande gaan die bakwerk vang met die standard suspensie.

    Alles sal seker volgende week klaar wees dan sal ek saam kom die volgende keer defnetief Julle moet dit geniet en neem fotos.
    To see what my previous Hilux did click link below

    https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU

    Now to see what the Fortuner can do

  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    1,613
    Thanked: 59

    Default

    So ver ek weet vang 31" nie, al het jy standaard bumper en suspensie.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    39
    Posts
    257
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    So ver ek weet vang 31" nie, al het jy standaard bumper en suspensie.
    Met die Cooper STT will ek nie 'n kaans vat nie as hulle vang gaan dit iets seer maak of afruk. Sal maar wag tot volgende naaweek dan sal alles klaar wees
    To see what my previous Hilux did click link below

    https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU

    Now to see what the Fortuner can do

  5. #5
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    211
    Thanked: 8

    Default

    Hi Pype,

    Ek het 31"10.5 R15 BF's op en dit is glad nie 'n probleem nie. Nie seker hoeveel die STT en BF's met mekaar verskil in groote nie, maar definitief geen issues met die BF's op my Lux nie.

    Groete
    Hilux D/C Raider D-4D Auto

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Krugersdorp
    Age
    39
    Posts
    257
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by James S View Post
    Hi Pype,

    Ek het 31"10.5 R15 BF's op en dit is glad nie 'n probleem nie. Nie seker hoeveel die STT en BF's met mekaar verskil in groote nie, maar definitief geen issues met die BF's op my Lux nie.

    Groete
    GR-man die manne maak my nou dink ek sal jou latter bel, net by 'n paar sekker maak die bande gaan nie vang met standard suspensie nie. As dit nie gaan vang nie dan is ek definitief more daar om te speel
    To see what my previous Hilux did click link below

    https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU

    Now to see what the Fortuner can do

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Hoe laat more ?

  8. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    I just came across this thread and am on my way out to Kallies in the next hour or two...

    Got to get to the shops, wondering if I should go do my wheel alignment before or after my outing... Monday could be mad at work to get it sorted...

    Nobody know what time you'll be out there, maybe we see each other later..
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  9. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default Play at Kallies

    Went to Kallies after all, just idled around for a coupla hours....

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_007.jpg 
Views:	83 
Size:	70.5 KB 
ID:	20637

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_027.jpg 
Views:	73 
Size:	73.1 KB 
ID:	20638

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_043.jpg 
Views:	83 
Size:	77.2 KB 
ID:	20639

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_066.jpg 
Views:	79 
Size:	83.5 KB 
ID:	20640

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_082.jpg 
Views:	76 
Size:	90.1 KB 
ID:	20641

    Click image for larger version. 

Name:	NDVD_100.jpg 
Views:	85 
Size:	94.4 KB 
ID:	20642

    Here is the video I took.. my wife got tired and ended up sleeping half the afternoon in the passenger seat, just looked up now and then when I dragged the rock sliders or grounded the bullbar (oops).. at least no damage http://www.youtube.com/watch?v=G9vjMJxf2Ok
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  10. #10
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    35
    Posts
    5,435
    Thanked: 2

    Default

    NICE!!! But i have to say, i cannot see myself driving the cherokee off road yet... i stil feel to "sorry" for her.
    I like anything with 4 or more wheels...

  11. #11
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default

    Dagse

    EK moet se, na Saterdag het ek nuwe respek vir ford/mazda. Die speelplek is groot genoeg vir n paar uur se pret. Dankie vir Bundu en sy pa, (die twee manne verstaan nogal die 4x4 ding). Ek moet se teen hulle, lyk ek soos n leek, en n diff-lock wat nie wil saamwerk nie is ook nie lekker nie. Maar dit was baie pret en ek dink komende Saterdag gaan net soveel pret wees. Pype sal dan ook daar wees. Kan nie wag nie.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default Kallies

    Dankie Bfreesani.

    Te minste weet ons nou wat die speelplek se naam is. Hoop ons sien jou Saterdag.

  13. #13
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    Waar het julle gery, en waar is die prentjies
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  14. #14
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    OOps, ek sien ons praat oor mekaar...
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  15. #15
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    Die site wil nou nie dat ek posts edit nie.... Ek het per ongelluk Saterdag af gehad weens slegte beplaning. Gewoonlik ry ek op Sondae. Gaan aan die werk wees vir die volgende 5 Saterdae
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  16. #16
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default

    Saterdag werk is darm nie reg nie. Ek sal kyk hoeveel van die pic's het oorleef en dan laai.

  17. #17
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default

    Hoekom lyk dit vir my of Kalies en die plek waar jy was verskil. As daar nog n speel plek is sal dit nogal goed wees.
    G

  18. #18
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    mmm waar was julle dan

    Hier is Kallies
    Click image for larger version. 

Name:	untitled.jpg 
Views:	111 
Size:	165.7 KB 
ID:	20760

    Heel bo kan jy Golden Harvest sien
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  19. #19
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    43
    Posts
    101
    Thanked: 0

    Default

    nee dit lyk reg daar is meer speel plek as wat ek gedink het

  20. #20
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,521
    Thanked: 586

    Default

    EK kyk ook nou weer die prentjie en sien ek het ook gaan baan maak noord van die modder poel. Daar wys eintlik omtrent niks op die prent nie...

    Is dit toe die plek waar julle was? Ek het eers na 11 daar aangekom, maar het elke geleentheid as ek op a hoogte was, rond gekyk en geluister, maar niks gesien nie.

    Ons sal weer probeer 'n ander dag
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. African Lion - ENDANGERED
    By Jayefe in forum Environmental & Conservation
    Replies: 62
    Last Post: 2014/02/07, 09:46 PM
  2. Kitaar Klets
    By AceVentura in forum The 4x4 Pub
    Replies: 38
    Last Post: 2012/03/24, 02:20 PM
  3. Final GPS Software / GPS Navigation Course 2008
    By 4x4offroad in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 0
    Last Post: 2008/11/07, 09:06 PM
  4. Replies: 0
    Last Post: 2008/05/20, 11:05 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •