Buffelsfontein Boskamp (Bush camp)





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    575
    Thanked: 15

    Default Buffelsfontein Boskamp (Bush camp)

    Ons het 'n aandjie spandeer in die boskamp by Buffelsfontein. Te heerlik!

    Die tente staan klaar wanneer jy aankom, met twee matrasse in elk. Nie net was die kamp plek mooi skoon nie, dis ook uitgerus met stoele, so mens kan bietjie spasie spaar (veral in die Jimny!).

    Daar is genoeg kuier plek, braai plek, warm storte en selfs spoel toilette wat die dames baie gerusstellend vind. Neem jou eie ligte saam, daar is geen elektrisiteit nie.

    Vir ons was dit 'n baie lekker, gemaklike kamp ervaring. Dis nogal lekker om aan te land en jou tent is uitgesorteer, grondseile is op die grond en al wat jy hoef te doen is bietjie uitpak en 'n braaitjie te prakseer.

    Gaan gerus vir 'n brekfis by die ontvangs-area, dis baie rustig en die kos is ook smaaklik voorberei.

    O ja!! Die laaste 20 meter of so se sand is BAIE los, gelukkig was ek in vierwiel dryf, anders kon ek my naam krater gemaak het. Wees maar gewaarsku, as jy laat-middag daar aankom is die sand baie los.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0002.jpg 
Views:	322 
Size:	244.4 KB 
ID:	334192   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0003.jpg 
Views:	385 
Size:	292.8 KB 
ID:	334193   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0004.jpg 
Views:	320 
Size:	216.5 KB 
ID:	334194   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0005.jpg 
Views:	352 
Size:	359.1 KB 
ID:	334195   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0006.jpg 
Views:	322 
Size:	306.0 KB 
ID:	334196   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0007.jpg 
Views:	294 
Size:	273.4 KB 
ID:	334197   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0009.jpg 
Views:	260 
Size:	228.2 KB 
ID:	334198   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0010.jpg 
Views:	260 
Size:	317.7 KB 
ID:	334199  

    Click image for larger version. 

Name:	DSC_0011.jpg 
Views:	276 
Size:	384.5 KB 
ID:	334200   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0013.jpg 
Views:	244 
Size:	393.6 KB 
ID:	334201   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0014.jpg 
Views:	263 
Size:	381.8 KB 
ID:	334202   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0015.jpg 
Views:	252 
Size:	363.0 KB 
ID:	334203   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0017.jpg 
Views:	259 
Size:	240.6 KB 
ID:	334204   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0019.jpg 
Views:	293 
Size:	233.5 KB 
ID:	334205   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0018.jpg 
Views:	271 
Size:	273.0 KB 
ID:	334206   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0021.jpg 
Views:	263 
Size:	220.6 KB 
ID:	334207  

    Click image for larger version. 

Name:	DSC_0022.jpg 
Views:	237 
Size:	348.0 KB 
ID:	334208  
    Ewald


    Have Jimny. Will play.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Eversdal, Kaapstad
    Age
    39
    Posts
    3,072
    Thanked: 474

    Default

    Dis een van my gunstelling plekke om te gaan bly. Hoekom, as ek mag vra, het julle in hulle tente gebly?

    Die roete is n goeie een. Bietjie kort, maar baie lekker. Die Bar, wel, n man kan vashhak daar.

  3. #3
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    575
    Thanked: 15

    Default

    Ja ek was nogal aangenaam verras. Sien, ek het 'n motief gehad met die tente... Kim (my Swambo), het nog nooit in 'n tent geslaap nie. So ek wou haar toets op 'n plek waar daar nie elektrisiteit is nie, ons in tente moet slaap en so aan. Mens wil nie op jou eerste werklike kamp ver van die beskawing uitvind dat dinge te erg is nie...

    Die kampplek is nogal lekker vir my. Ek gaan volgende keer 'n paar vriende saam vat, dan kan mens lekker kuier en ook sommer een oggend die roete doen.

    Kim het dit ook geniet, so ons gaan beslis weer loop kamp. Met die terug ry stel ek toe voor ons boek in by een van die huisies, maar sy reken ons moet weer in die tente loop bly. Dis goeie nuus, nou moet ek haar net aan 'n long drop bekendstel, en dan, heelwat later, aan die klein grafie wat ek orals saamry...
    Ewald


    Have Jimny. Will play.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    41
    Posts
    594
    Thanked: 12

    Default

    I hope you went to go play in the 'speel-plek' just over the rise by the tents.... Can use quite a few litres of petrol going around in circles there - lol
    2005 Jeep Cherokee KJ Limited Edition 3.7 V6
    2" EFS lift
    Maniac Steel Front Bumper
    245/75/16 Maxxis Bighorn 764 M/T's
    Powerbrake AT upgrade
    Unichip & de-cat
    ARB Rear Difflock


  5. #5
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    575
    Thanked: 15

    Default

    Ah, no we didn't know about that

    But it was great, and we'll definitely go again. Next time we'll do the little 4x4 route as well.
    Ewald


    Have Jimny. Will play.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Bellville
    Age
    46
    Posts
    455
    Thanked: 30

    Default

    Hierdie 4x4 roete is nou vir 'n voorbeeld van uitbuitery - IMHO. Hulle verblyf is heel redelik, maar vir die 4x4 roete vra hulle extra per persoon vir 2+. Ek kan werklikwaar nie die logika hiervan verstaan nie. Hoekom moet ek R120 meer betaal om my kinders in te vat as wat my nefie met sy Hummer hoef op te dok? My voertuig se footprint is tog nie groter nie. My voertuig rig tog nie meer skade aan nie. Die extra oe in die voertuig... ag tog! In stede daarvan om gereelde kliente te werf, voel ek hulle probeer 'n extra paar rand maak, en in my geval, skiet hulle hulself in die voet. R330 is net 'n bietjie styf vir my om my gesin te vat om te 4x4, daar is genoeg ander sand roetes om te ry. As kinders van 'n plek hou, wil hulle weer en weer en weer gaan. Hulle `nag` my juis vir OTP en Atlantis...

    Vent over....
    Last edited by larry007; 2015/02/17 at 03:25 PM.

    youtube clips

    Gen 2 2.8TDi, running with a Lexus heart since 290000kms
    - developed a drinking problem since - V8 inception 2014/03/28
    - looking up after some driver rehabilitation and fine tuning (5.5-8.7km/l) 2015/08/14
    - keep the wheels on the ground at all times - 2014/12/04
    - body maintenance completed -
    2015/02/19
    ------------------------------------------------------------------------------

  7. #7
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    575
    Thanked: 15

    Default

    Ah, ja dit kan nogal gou vrek duur raak. Ek dink ook die verblyf is heel billik, en ons het dit baie geniet. Maar nou ja, dis die prys en daar is seker redes daarvoor. Ek dink nie dis 'n roete wat mens gereeld gaan doen nie, maar ek stem saam, dit kan vinnig onbekostigbaar raak.

    OTP en Atlantis is lekker speel plekke, dis verseker, en dis darem nog bekostigbaar
    Ewald


    Have Jimny. Will play.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Durbanville
    Age
    30
    Posts
    30
    Thanked: 3

    Default

    Hi

    Ek het op n tyd erens gehoor hulle het die roete langer gemaak, is dit so of is dit nogsteeds die baie kort een?

    Dit is in my opinie ook hopeloos te duur...

  9. #9
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    42
    Posts
    575
    Thanked: 15

    Default

    Geen idee nie, maar 'n paar ouens gaan nou Sondag dit doen, dalk kan hulle ons inlig?
    Ewald


    Have Jimny. Will play.

  10. #10
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Cape Town & Tulbagh
    Age
    38
    Posts
    615
    Thanked: 3

    Default

    Ons (suzuki cpt 4x4 club) gaan daar wees saterdag aand en die trails sondag doen.
    So lig in

    2014 Jimny JB43
    Stofpad undies
    40mm Amada Xtreme Suspension
    Goodyear Wrangler AT/SA


  11. #11
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Durbanville
    Age
    30
    Posts
    30
    Thanked: 3

    Default

    HI

    Hoe was die roete toe gewees? Enige veranderings?

Similar Threads

  1. Replies: 8
    Last Post: 2015/11/29, 04:16 PM
  2. Camping next to the zambezi River
    By MariusvdM in forum Zimbabwe
    Replies: 23
    Last Post: 2014/01/30, 07:33 AM
  3. Camp near Matswere? or bush camp?
    By Yogi in forum Botswana
    Replies: 7
    Last Post: 2012/11/13, 08:20 AM
  4. South Africa to Kenya. The Zambian Factor.
    By Frank Louw in forum Zambia
    Replies: 25
    Last Post: 2011/04/03, 12:42 PM
  5. Magotho Camp / Banoka Bush Camp
    By Namrolf in forum Botswana
    Replies: 2
    Last Post: 2010/11/25, 09:16 AM

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •