Jimny trade for JMC





Results 1 to 20 of 20
  1. #1
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default Jimny trade for JMC

    Hi,
    Ek dink daaraan om my Jimny te verkoop of inruil, op ń JMC 280 Boarding dc 4x4. Het ek my kop verloor of wat?

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    7,025
    Thanked: 988

    Default

    I'm a LandyMan ALWAYS!

    IS JY MAL
    Stay Safe
    Disco-Deon
    This morning I woke up,
    Making today a great day.
    Nerdy, 2011 Honda Jazz, 1500 Exc

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Norway
    Posts
    4,486
    Thanked: 354

    Default

    yup...defnetief kop verloor.
    Last edited by Nox; 2015/01/20 at 06:30 PM.
    Mitsubishi ASX AWD top spec. - stock
    Land Rover Defender 90 2.8i - OME lift on 33" muds, bullbar, racks, freeflow.

    Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD WK - Mud terain 32's, Spacers, Lift kit, GDE Tune.
    Jeep Wrangler Rubicon 3.8 JK - Mud terain tyres. Aftermarket mufflers.
    Jeep Cherokee
    3.7 Sport KK - 40mm EFS lift, Mud terrain tyres, Spacers, skids.
    Jeep Cherokee 3.7 Extreme Sport KJ - 40mm spacer lift
    Suzuki Jimny ジムニ - EFS lift, ARB bullbar, Custom Maniac Rocksliders, Mud tyres, etc etc.

  4. #4
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default

    Landy na Jimny, dan weer Landy, miskien is dit die pad

  5. #5
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,388
    Thanked: 1234

    Default

    Wat is JMC?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  6. #6
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Roodepoort
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 13

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Wat is JMC?
    http://www.jmcsa.co.za/

  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    7,025
    Thanked: 988

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Wat is JMC?
    Jou Mammies Car.
    Stay Safe
    Disco-Deon
    This morning I woke up,
    Making today a great day.
    Nerdy, 2011 Honda Jazz, 1500 Exc

  8. #8
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Roodepoort
    Age
    42
    Posts
    503
    Thanked: 13

    Default

    Quote Originally Posted by Roverland View Post
    Hi,
    Ek dink daaraan om my Jimny te verkoop of inruil, op ń JMC 280 Boarding dc 4x4. Het ek my kop verloor of wat?
    Ek neem aan jy soek na 'n groter 4x4 soos 'n double cab bakkie?

    JMC Boarding miskien nie te sleg vir die prys nie maar is "old school" Isuzu.

    Kyk jy na 'n nuwe JMC of gebruikte een. Vir selfde prys as 'n nuwe JMC kan jy ook kyk na 'n goeie "2nd hand" DC Japan se bakkie.

  9. #9
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bloubergrant
    Age
    55
    Posts
    495
    Thanked: 137

    Default

    Roverland, sien die artkel in Desember Wegry (bl28 opsomming)wat Chinese voertuie vergelyk - hulle beskou JMC as die beter model - met 'n FORD agtergrond - puma 2.4 enjin. So, ja dink dit is goeie bakkie, maar teen R379k nogal duur - R30k meer = Ranger 2.2 XLT

    Ek het twee maande gelede van 'n Jimny na tweede handse Hilux geskuif - kan nie glo dat ek dit nie al lankal gedoen het nie - alles in die Hilux is groter, makliker, vinniger, minder inspanning, sagter................

  10. #10
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    47
    Posts
    6,913
    Thanked: 46

    Default

    Lol ek het gedownscale. Jys mal.

  11. #11
    CarloJK Guest

    Default

    Quote Originally Posted by Roverland View Post
    Hi,
    Ek dink daaraan om my Jimny te verkoop of inruil, op ń JMC 280 Boarding dc 4x4. Het ek my kop verloor of wat?
    Jy kort professionele hulp.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Boksburg
    Age
    44
    Posts
    1,250
    Thanked: 9

    Default

    Stay away from chinese vehicles. Not worth it. Goedkoop is duurkoop.

  13. The Following 2 Users Say Thank You to Shell For This Useful Post:


  14. #13
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    234
    Thanked: 8

    Default

    Moenie dit doenie verstaan jy my. Koop 2de handse jap al is hy oud gaan jy n beter voertuig kry wat langer hou en minder kos om te onderhou. n kar wat ry gee meer plesier as een wat heeltyd herstel moet word. Dit is ook nie lekker om langs die pad te staan en wag vir n isuzu low bed om jou te kom haal nie.
    What the BIG PRINT givith the small print taketh away

  15. #14
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    In my agterplaas in die WC
    Age
    49
    Posts
    1,711
    Thanked: 196

    Default

    Quote Originally Posted by Roverland View Post
    Hi,
    Ek dink daaraan om my Jimny te verkoop of inruil, op ń JMC 280 Boarding dc 4x4. Het ek my kop verloor of wat?
    Nee
    Jy sal ewig spyt wees.
    Sakkie van Staden
    Silver de Lange.2003 WJ Jeep..NOW powered by a 4L VVTI V8 Defy motor Forum Rebuild thread

    2004 Jeep Grand Cherokee 2.7 CRD Diesel power....4 inch Home build Long arm lift
    Past
    Jeep 3.1 Wj..AKA Turbo Esel (RIP)
    Man made it....Man Fix it.....
    I'm going to use all my tools, my God-given ability, and make the best life I can with it.
    LeBron James

  16. #15
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Ovamboland
    Posts
    2,286
    Thanked: 1214

    Default

    Ek stem saam. Moet eerder nie.

    Ek is seker daar is demo fords, nissans of Toyotas vir daardie klas geld.

    Shop bietjie verder rond.

  17. #16
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default

    Ja die plan is om later 'n groter 4x4 soos 'n DC te kry. Ek het net gedink dat dieJMC Boarding vir die huidige prys van R 189 000 nie te sleg is nie , al is dit 'n namaaksel van 'n ou Izusu. Ek sou glad nie omgee om nou nog my 1998 KB 280 DC te besit het nie, dit is die aanvanklikke trekpleister na die JMC. Ek is nie haastig nie en gaan julle goeie raad inagneem. Ek stem saam vir R 200 000 kan mens seker 'n tweedehandse Japanese bakkie van watter fabrikaat ookal in die hande kry. Soos ek se, ek is nie haastig nie, wanneer die tyd kom sal ek weer mooi besluit. 'n Defender is ook nog altyd weer op my kortlys.

  18. #17
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,211
    Thanked: 881

    Default

    NEEEEEEE ! Dont Do it !!!
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4 SOLD

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  19. #18
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Meyerton
    Age
    56
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Cool Re: Jimny trade for JMC

    Quote Originally Posted by Jacgil View Post
    Moenie dit doenie verstaan jy my. Koop 2de handse jap al is hy oud gaan jy n beter voertuig kry wat langer hou en minder kos om te onderhou. n kar wat ry gee meer plesier as een wat heeltyd herstel moet word. Dit is ook nie lekker om langs die pad te staan en wag vir n isuzu low bed om jou te kom haal nie.
    Om jou die eerlike waarheid te sÍ, ek het hierdie identiese reaksie as voorheen teŽgekom... ek praat nou van die laat 60's, vroeŽ 70's, toe die Japanese bakkies sopas plaaslik bekendgestel is!!! Destyds was die teenstand net afkomstig van C10/20/30 en F100/150/250 en 'n paar Dodge-eienaars... Noga
    l heel lagwekkend om die eerlike waarheid te sÍ!!!

  20. #19
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    143
    Thanked: 29

    Default Re: Jimny trade for JMC

    Ek het saam met iemand in 'n chinese bakkie gery.
    Die sitplek posisie en afmetings voel heeltemal verkeerd. Die "dash" voel of dit verkeerd geplaas is. Met die wegtrek het die paneelkissie oop geval, die deur panele en venster slingers het ge-"rattle" soos die koppelaar ge-"shudder" het. Die een kantruit kon nie heeltemal toe nie, en die plastiek op die sitplekke het so ekstra blink en plastiekreuk gehad. Die bakkie het 18000 km opgehad, maar was in 'n swakker toestand as ou Piet Kalkoen se 1986 Hilux, met 1.2 Miljoen km op.

    Julle gaan vir my lag, maar ek het 'n nuwe enkel kajuit Hilux SRX, en 'n Jimny.

    Die Jimny is my gunsteling.

    As jy met die Hilux op teer ry en jy gaan deur 'n knikkie in die pad,.... skep beide deure lug. Bo waar die deur en die dak bymekaar kom, beweeg die deur weg van die dak af vir 'n breukdeel van 'n sekonde (nie meer gemaak soos in die ou dae nie).
    Pad geraas in die Hilux is ook baie hoŽr as in die Jimny. Beide die Hilux en Jimny se sitplekke is maksimum agtertoe gestel, met die verskil dat ek in die Jimny my rugleuning nog bietjie agteroor kan stel vir gemak. In die Hilux sit jy so regop soos 'n meerkat op 'n miershoop. As iemand saamry in die SRX moet die passasier alles op sy skoot hou, of op dit trap, wat ek op die sitplek of in die voetput stoor. In die Jimny gaan alles netjies in die bagasieruimte (laptop, kamerasak, dagboek, waterbottel en kosblik). Het jy al jou waterbottel agter onder die Hilux se seiltjie gaan uithaal?
    Eers moet jy met 'n leer klim tot op die oop agterklap (diť is omtrent 4 voet van die grond af) dan moet jy luiperdkruip tot daar in die voorste verste hoekie vir die waterbottel, dan iemand bel om die waterbottel aan te vat terwyl jy na jou appel soek. Het jy al 'n middeljarige, effens oorgewig, man in reverse sien leopard crawl onder 'n Hilux se seiltjie uit?

    Met die Jimny staan jy soos 'n mens agter by die bagasiedeur, terwyl diť deur stewig, statig en geruisloos op 'n gasskokbreker oop swaai; alles is waar dit vanoggend ingepak is, en jy hoef niemand te bel om die appel of waterbottel te kom aanvat nie.

    Jaaaa...in die Jimny doen ek 120km/h in die heel linkerbaan op die R21, teen 3500rpm, terwyl ek met die Hilux in die heel regterbaan saam met die groot honde (bloulig brigades) hardloop teen 170km/h in 6de rat teen 2500rpm. In die Jimny kry ek kans om rond te kyk en asem te haal, terwyl ek in die Hilux my ore moet plattrek, die stuur kneukelwit vasklou terwyl ek nog 'n X5 jaag...

    Nee wat....gaan sit weer in jou Jimny...waardeer hom....koester hom....hy is eintlik baie beter as wat jy dink....en hy is goed vir jou siel.....haal diep asem en

    HOU JOU JIMNY!!!!
    PAUL

  21. #20
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default Re: Jimny trade for JMC

    Ek het lanklaas gepost. Net feed back. Ek het toe in Nov 2015 die Jimny ingeruil op ń nuwe GV Dune. Mis my Jimny maar die GV voeldoen beter aan my behoeftes. Tnx vir die goeie raad hoewel ek nie my Jimny gehou het nie.

Similar Threads

  1. Klein Jimny lyk Šl meer hardebaard
    By Johannes.G in forum Suzuki
    Replies: 6
    Last Post: 2015/10/10, 07:19 PM
  2. My Jimny review...
    By Krutch in forum Suzuki
    Replies: 26
    Last Post: 2014/07/04, 09:28 AM
  3. Replies: 3
    Last Post: 2014/06/22, 08:37 PM
  4. Rhino horn - time to legalise the trade say researchers
    By Jayefe in forum Environmental & Conservation
    Replies: 17
    Last Post: 2013/03/03, 09:07 AM
  5. Nxai Pans and Jimny
    By Miems in forum Suzuki
    Replies: 8
    Last Post: 2012/07/19, 01:01 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •