Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    80
    Posts
    4,742
    Thanked: 811

    Default Spilpunte vir Afrika !

    ... kom toevallig hierop af op Google Earth .. in die woestyn !

    Groot boerdery daardie !

    Ek kyk ook na die Nyl-delta - dis darem ook super-intensiwe boerdery
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	SpilpunteWoestyn.jpg 
Views:	285 
Size:	122.7 KB 
ID:	330258  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is dié oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  2. #2
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Brits
    Age
    43
    Posts
    1,004
    Thanked: 7

    Default

    Sjoe nee kyk, daai is kop hou om so boedery aan die gang te hou, sommer so rof getel lyk dit na so 750 spilpunte van 350ha elk so 262000ha, kan dit wees? Seker n besproeings skema soos Hartswater of iets. edit. nou weer gaan kyk as spilpunt bietjie groter is en die spilpunte is so om en by n 1000, dan skuif die ha op na 500000ha.
    Last edited by FDVisser; 2015/01/16 at 08:20 PM.
    Nissan Qashqai
    Series 3 Landy
    Land Cruiser 4.2D work

  3. #3
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    42
    Posts
    912
    Thanked: 19

    Default

    Quote Originally Posted by Kgopa View Post
    Sjoe nee kyk, daai is kop hou om so boedery aan die gang te hou, sommer so rof getel lyk dit na so 750 spilpunte van 350ha elk so 262000ha, kan dit wees? Seker n besproeings skema soos Hartswater of iets. edit. nou weer gaan kyk as spilpunt bietjie groter is en die spilpunte is so om en by n 1000, dan skuif die ha op na 500000ha.
    As ek volgens daai skaal van hulle werk pas daar 17 spilpunte in 16km langs mekaar. Dus 950m deursnee per spilpunt. Dit gee jou ongeveer 70 ha per pivot. 750 x 70ha= 52 500ha. Nogsteeds baie groot!
    Toyota

  4. #4
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Brits
    Age
    43
    Posts
    1,004
    Thanked: 7

    Default

    Jy is reg Platjan, weet nie hoe ek uitgewerk het nie, ken eintlik die formule goed.
    Last edited by FDVisser; 2015/01/16 at 08:52 PM.
    Nissan Qashqai
    Series 3 Landy
    Land Cruiser 4.2D work

  5. #5
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    42
    Posts
    912
    Thanked: 19

    Default

    Quote Originally Posted by Kgopa View Post
    Jy is reg Platjan, weet nie hoe ek uitgewerk het nie, ken eintlik die formule goed.
    maklike fout om te maak. Mens vergeet om weer deur 10000 te deel as mens die vierkante meter het.
    Toyota

  6. #6
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pampoenkraal, naby Dwarskersbos
    Age
    80
    Posts
    4,742
    Thanked: 811

    Default

    Quote Originally Posted by Kgopa View Post
    Sjoe nee kyk, daai is kop hou om so boedery aan die gang te hou, sommer so rof getel lyk dit na so 750 spilpunte van 350ha elk so 262000ha, kan dit wees? Seker n besproeings skema soos Hartswater of iets. edit. nou weer gaan kyk as spilpunt bietjie groter is en die spilpunte is so om en by n 1000, dan skuif die ha op na 500000ha.
    Hartswater lyk ook nogal heel indrukwekkend ... weet nie hoe vergelyk dit in grootte nie, lyk vir my heelwat kleiner ??

    Wat besonder van die Egiptenare se "skema" is, is dat dit in die woestyn is, nagenoeg 300 km. van Lake Nasser af ... word die water al die pad van daar af gepomp ?
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	SpilpunteHartswater.jpg 
Views:	180 
Size:	132.4 KB 
ID:	330267  
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is dié oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

Similar Threads

  1. Namibië - 50 Doendinge
    By Spook in forum Namibia
    Replies: 51
    Last Post: 2017/12/13, 09:55 AM
  2. The future of South Africa
    By GAZZA1976 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 67
    Last Post: 2015/09/29, 04:27 PM
  3. What to see in Namibia
    By 4x4 wanabe in forum Namibia
    Replies: 4
    Last Post: 2014/01/12, 08:25 PM
  4. Botswana Reisverslag Junie 2011
    By ProtZkroG in forum Botswana
    Replies: 11
    Last Post: 2011/09/28, 07:34 PM
  5. Gebakte brood vir 4/8/20 mense in veld
    By ALEXSMIT in forum Braai, cooking, recipies
    Replies: 0
    Last Post: 2009/02/03, 04:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •