Engel 40lt Current Draw





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    47
    Posts
    1,919
    Thanked: 86

    Default Engel 40lt Current Draw

    Hi Guys
    I am a bit electrically impaired so need some advice. We booked a week at Ponta Malongane in September. The campsites offer only 5Amp powerpoints. Would this be sufficient to run two Engel 40lt fridges or will the current drawn be too much.
    Thanx
    Jannie

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Benoni
    Age
    40
    Posts
    104
    Thanked: 1

    Default

    Jannie

    Die kampterrein se krag is sterk genoeg vir jou 2 yskaste. Hulle moet net nie onnodig oopgemaak word nie. Dan werk hulle soos 'n bom en gebruik baie minder krag.

    Geniet die trippie. My hart bloei want ek was baie lanklaas by Malongane...
    Jaco van Schalkwyk
    Land Cruiser Prado VX
    [email protected]

  3. #3
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Marloth Park / Polokwane
    Age
    60
    Posts
    751
    Thanked: 19

    Default

    My hart bloei ook want ek was nog nooit daar nie (Dit klink of dit in Moz is?)

  4. #4
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Boksburg
    Age
    44
    Posts
    212
    Thanked: 0

    Default

    When we camped at Ponta Malongane in April we had two 80l National luna's running of one power point and had no problems.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    554
    Thanked: 66

    Default

    Die meeste stroom word getrek wanneer die kompressor aanskakel (inskop) (termostaat skakel op temp hoog). My Waeco 50 Lt trek ongeveer 7,5 ampere (op 13.8V)wanneer aansit en sak dan dadelik na 3 - 4 amp (op 13.8V) as kompressor loop. Wanneer yskas op temperatuur en kompressor loop nie, dan milli-amperes.

    Baie rowwe vergelyking is Watts = volts x amps dus 7,5amps @ 13,8V = ±100Watt. Die ekwivalente aansit stroom op 220V is dan minder as 1 ampere, dus sal jy twee yskaste maklik kan loop met 5 Amp beskikbaar, onwaarskynlik dat albei selfde oomblik sal inskakel? Gewone kragverbruik is dan nog minder.

    Ander swaar krag verbruikers is waar jou probleem lę (ketel, SWAMBO haardroër, ens.)Los dit als by die huis (ek bedoel nie SWAMBO ook nie!!!)

  6. #6
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    495
    Thanked: 15

    Default

    My hart bloei ook Granlor!! Jy sal die 2 Engelle maklik kan hardloop maar daar is 'n snag: hulle is geneig om te gaan staan as daar enige iets anders as 2M's in hulle is!
    Willem Grobler
    LC 105 GX

  7. #7
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Krugersdorp
    Age
    47
    Posts
    1,919
    Thanked: 86

    Default

    When we camped at Ponta Malongane in April we had two 80l National luna's running of one power point and had no problems.
    Dankie Rabobi.

    My hart bloei ook want ek was nog nooit daar nie (Dit klink of dit in Moz is?)
    Lanjero, dit sal my eerste keer wees so kan nie wag nie. Malongane is in die suide van Mosambiek so paar kilo's bo Ponta de Ouro so lekker naby die grens.

    My hart bloei ook Granlor!! Jy sal die 2 Engelle maklik kan hardloop maar daar is 'n snag: hulle is geneig om te gaan staan as daar enige iets anders as 2M's in hulle is!
    Dis hoekom twee yskaste saamgaan. Ek hoor net van die 2M's. Moet hulle behoorlik gaan uittoets.

    KUBU 4X4 TRAILER RENTAL
    083 631 6995
    [email protected]
    www.kubu4x4.co.za
    Click here for the latest updates in the Commercial Section
    Jannie Engelbrecht a.k.a. Granlor

Similar Threads

  1. Engel 40lt gas strut mod
    By Barto in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2019/04/10, 10:07 PM
  2. Hella plug fitted to engel 40lt
    By Kaptein Jack in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 14
    Last Post: 2012/04/05, 12:30 PM
  3. 12V Fridge current draw?
    By SteveW155 in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2011/11/28, 07:32 PM
  4. Inverter current draw question
    By janfloris in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 2
    Last Post: 2011/05/06, 03:42 PM
  5. How to measure current draw
    By DiD32 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 6
    Last Post: 2009/06/09, 11:01 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •