Ek dink hy lek - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 24 of 24

Thread: Ek dink hy lek

  1. #21
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    661
    Thanked: 58

    Default

    In die ou dae het jy jou wiele tubeless gemaak met 'n stuk hosepipe.

    Wonder wie kan dit nog onthou?
    .................................................. ......
    Gary W


    Discovery 2 (Td5) Best 4x4xfar
    BMW GS 1200 Adventure. For when the road ends...
    Jurgens XT120..home away from home.

  2. #22
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Hoedspruit
    Age
    31
    Posts
    477
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Tsotsi View Post
    In die ou dae het jy jou wiele tubeless gemaak met 'n stuk hosepipe.

    Wonder wie kan dit nog onthou?
    Ekke!!!

    En toe my pa bonus kry het ek no-more-flats gekry, seker oordat hy keelvol was om die pap wiele reg te maak. Maar daai goed het so swaar getrap ek moes nuwe broeke kry wat oor my bene pas.
    2014 Ford Ranger 2.2 T6 XL D/C

  3. #23
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Outback
    Age
    32
    Posts
    129
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Moenie klomp geld spandeer op 'n nuwe tubeless conversion kit nie. Electric insulation tape werk goed om die speke se gate toe te maak en dan sit mens net 'n tubeless valve in. Druk die valve styf teen die rim met jou duim terwyl jy die silver ringetjie op die valve so styf moontlik vasdraai. Die sealant behoort die res te doen.
    Musashi, Gaan jy die Epic ry die jaar?
    Happiness is only real when shared - Christopher McCandless





  4. #24
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,333
    Thanked: 351

    Default

    Quote Originally Posted by mag View Post
    Musashi, Gaan jy die Epic ry die jaar?
    Nee dankie. Ek betaal nie soveel geld om weer so lank swaar te kry nie. My fiksheid is ook nie meer wat dit was nie - ek hou deesdae meer van die enduro styl van ry.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Similar Threads

  1. Frontier 4x2 ratkas drainplug olie lek
    By fdelange in forum Isuzu
    Replies: 5
    Last Post: 2013/05/17, 08:56 AM
  2. Ford Diesel Tenk lek
    By WERNER VAN DER BERG in forum Ford & Mazda
    Replies: 3
    Last Post: 2013/02/07, 08:35 PM
  3. Defender Waar lek joune
    By JOHN GROBLER in forum Land Rover
    Replies: 45
    Last Post: 2009/11/15, 07:54 PM
  4. Sani voorruit wat lek
    By HIGHFLYER in forum Nissan
    Replies: 4
    Last Post: 2009/02/04, 05:13 PM
  5. Iets om oor te dink.....
    By SimonB in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 5
    Last Post: 2007/02/04, 01:34 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •