Beste tyd in Mapungubwe





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,912
    Thanked: 399

    Default Beste tyd in Mapungubwe

    Hi wil net weet wat is die beste tyd van die jaar om Mapungubwe te gaan besoek.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Secunda
    Age
    55
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Default

    Leon, klink my winter is die beste tyd, nie so warm en reen nie. Gaan self Junie 2015 'n draai daar maak!

  3. #3
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,912
    Thanked: 399

    Default

    Henniek dankie man.As ek nou na my dinge kyk gaan ek ook dalk in Junie 2015 draai maak daar,muskien sien ek jou dalk daar.
    Maar ek gaan kamp.

  4. #4
    Join Date
    May 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    280
    Thanked: 21

    Default

    Ons het daar gekamp, kan nie tyd van die jaar onthou nie maar dit was die laaste naweek van die maand of iets want dit was payday by die tamatie plaas lanksaan. Groot party. Mens sal dit beslis nie by die hoofkamp hoor nie, maar kampplek wel.

    Sal enige tyd weer gaan maar oppas vir payday. Great plek!
    Last edited by JohanHaarhoff; 2014/12/25 at 10:12 PM.

  5. #5
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    53
    Posts
    436
    Thanked: 1

    Default

    In Augustus daar gekamp. Dit is die lekkerste plek om te wees.
    2013 Ford Ranger 3.2 D/C Auto

  6. #6
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Roodepoort
    Age
    45
    Posts
    1,100
    Thanked: 976

    Default

    Ek was ook in Augustus daar, temperature was lekker maar dit was stowwerig aan die einde van die winter. Ek dink herfs of begin winter sal beter wees. Bietjie bang vir middel somer ek dink jy kan dood brand daar. Anyway is dit 'n great plek.
    Choose life

  7. #7
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Secunda
    Age
    55
    Posts
    12
    Thanked: 0

    Talking

    Lekker man! Gaan ook kamp, chalets nie vir my nie

  8. #8
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Sandton
    Age
    47
    Posts
    2,397
    Thanked: 74

    Default

    Ons is vanaf 31 Desember daar vir n paar aande. Hoop nie die geraas langs aan gaan n probleem wees nie.
    GASMAN

    Land Rover D3 TDV6 HSE 2007 - Goldilocks - Gone
    Land Rover D4 SDV6 HSE 2012 - Voeniks
    Ratel Bullbar
    Ratel Snorkel
    Ratel Rock Sliders
    Ratel Offroad Tow Hitch
    Melville & Moon Seat Covers
    TORQTUNE Map



    ORRA Z 173

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •